101 Bybel Avonture
R 249.00 Price and availability exclusive to website
FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.
R 249.00 Price and availability exclusive to website
101 Bybel Avonture stel kinders bekend aan die mees geliefde Bybelstories wat die geloof-in-aksie verduidelik. Die lewendige illustrasies en bondige vertelstyl sal kinders se aandag vasvang en vashou. Hierdie 101 gewildste Bybelstories sal 'n liefde vir die Here en sy Woord in kinders se harte aansteek. Hier is 'n paar van die gunsteling stories in hierdie baie besonderse Bybel:• Die groot vloed • Moses in die mandjie• Jerigo se mure val• David en Goliat• Jona en die groot vis• Daniel en die leeus• Die goeie Samaritaan• Die verlore seun kom terug• Die storm word stil• Kos vir baie mense• Jesus loop op die see• Saggeus die ryk tollenaar• Jesus leef!• Saulus sien die lig• Uit die tronk bevry