FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Die Lewe in die Bybeltyd

Tim Dowley
    Product form
      FORMAT: Hardback
      YOU COULD EARN 0 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      ESTIMATED DELIVERY: Possibly out of print
      BUY NOW PAY LATER
      From R 0.00 per month!
      3x monthly payments of R 0.00 with
      4x fortnightly payments of R 0.00 with

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      Hierdie prettige boek vol interessante feite en lewendige illustrasies vertel vir jong kinders meer oor die alledaagse lewe in die tyd van die Nuwe Te stament, toe Jesus op aarde geleef het. Só lei dit hulle om die Bybelstories wat hulle ken en liefhet beter te verstaan. Wat het die mense geëet en gedrink? Hoe het hulle klere gelyk? Was daar badkamers? Waar het die diere geslaap? Watter werk het die mense gedoen? Hoe het hulle geboer?En hoe het die mense God aanbid? To pverkoper-skrywer Tim Do wley en illustreerder Simon Abbott nooi jou om die antwoorde op al dié vrae te ontdek in hierdie boeiende reis deur die lewe in die Bybeltyd.

      Format: Hardback CONTRIBUTORS: Tim Dowley EAN: 9781997433255 COUNTRY: South Africa PAGES: 32 WEIGHT: HEIGHT: 286 mm
      PUBLISHED BY: Christian Media Publishing DATE PUBLISHED: 2026-09-30 CITY: GENRE: JUVENILE NONFICTION / Religion / Bible Stories / General WIDTH: 216 mm SPINE:

      Book Themes:

      Children’s / Teenage general interest: Stories taken from sacred texts or religious traditions

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Tim Dowley is ’n Britse historikus, skrywer en redakteur wat uitgebreid oor die Bybel, kerkgeskiedenis en die Christelike lewe geskryf het. Hy het ’n baccalaureusgraad in Geskiedenis en ’n doktorsgraad in Kerkgeskiedenis van die Universiteit van Manchester, en het reeds dekades lank betroubare Christelike hulpbronne vir volwassenes en kinders geproduseer.  Illustreerder Simon Abbott is ’n bekroonde skrywer en illustreerder. Hy het reeds meer as 40 kinderboeke geskep en kommunikeer komplekse onderwerpe op ’n toeganklike, humoristiese en boeiende manier. 

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account