FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Nemesis

Francois du Rand

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 360.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 360 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 60.00 per month!
      3x monthly payments of R 120.00 with
      4x fortnightly payments of R 90.00 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Format: Paperback

      Die skrywer van Die Menslike Dieretuin, soos gehoor op RSG publiseer sy nuutste boek!
      Francois Durand praat vroeg in 2026 weer op RSG oor hierdie boeiende onderwerp en jy kan eerstehands in al die kennis deel deur dit in die boek, vars van die pers, te lees. Hierdie boek verskil van ander boeke wat oor die herkoms van die mens en beskawing handel. In daardie boeke lees mens van die opkoms van die mens en hoe, ondanks die amper onoorkomelike uitdagings, die mens nie slegs oorleef het nie, maar tot nóg groter hoogtes kon ontwikkel asof dit die lotsbestemming van die mens was. Ons oorwinning oor die natuur deur middel van tegnologiese vooruitgang, wat tot die ontstaan van beskawing gelei het, word deur die meeste ander skrywers as iets bewonderenswaardig beskou.

      In hierdie boek word drie strome van menslike ontwikkeling – biologies, ekologies en tegnologies – saamgeweef. Die paadjie waarlangs die mens ontwikkel het, vanaf ons ontstaan op die Afrika savanna tot die vooraand van die Sesde Uitwissing, word gevolg terwyl die ekologiese gevolge van elke tegnologiese deurbraak, vanaf die ontdekking van steenwerktuie tot by landbou, belig word.

      Hierdie boek gaan oor die eerste en die laaste hoofstukke in die verhaal van die mensdom en hoe die hoogtepunt van ons bestaan, naamlik beskawing, wat deur wiskunde, kuns, kultuur, fi losofi e, wetenskap, ekonomie, skrif, argitektuur en ingenieurswese gekenmerk word, ten koste van alles anders was. Ons oorwinning oor die natuur was uiteindelik, onafwendbaar, ook ons ondergang.

      CONTRIBUTORS: Francois du Rand EAN: 9781997476184 COUNTRY: South Africa PAGES: 256 WEIGHT: HEIGHT:
      PUBLISHED BY: Naledi DATE PUBLISHED: CITY: GENRE: WIDTH: SPINE:

      Book Themes:

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account