FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Grondpaaie in Suid-Afrikaanse Kerkgeskiedenis / Gravel Roads in South African Church History

Erik van Alten
    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 1,822.68 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 1,822.68 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 - 6 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 303.78 per month!
      3x monthly payments of R 607.56 with
      4x fortnightly payments of R 455.67 with
      In hierdie bundel gee vriende, kollegas en studente erkenning aan prof. Dolf Britz – by die geleentheid van sy 70ste verjaardag – vir sy jare lange arbeid op die terrein van kerkgeskiedenis en kerkreg. Prof. Britz se arbeid is nie slegs akademies van aard nie, maar kan beskryf word as vriendediens – aan die terrein van hoër onderwys en aan die Kerk in Afrika. Die bundel weerspieël iets van die breë belangstelling wat prof. Britz se arbeid kenmerk – van die geskiedenis van die Reformasie tot die geskiedenis van die VOC, van die kerkreg tot die kerkgeskiedskrywing, van die Nadere Reformasie tot die rassevraagstuk in Suid-Afrika. Die outeurs reis daarin saam met prof. Britz op die grondpaaie van die geskiedenis – onontdekte paaie, met soveel beloning.
      Format: Paperback / softback CONTRIBUTORS: Erik van Alten EAN: 9781998951284 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 500 g HEIGHT: 244 cm
      PUBLISHED BY: African Sun Media DATE PUBLISHED: 2023-08-15 CITY: GENRE: RELIGION / History WIDTH: 170 cm SPINE:

      Book Themes:

      History of religion

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account