Search results for "Atletiekpret vir die jongspan J. L Botha"
Items in stock - 4 working days delivery time

Jesus-Leierskap
Dit is nie maklik om vandag 'n geestelike leier te wees nie. Roedolf Botha probeer die tye waarin ons leef navigeer aan die hand van die Markus-evangelie, met klem op die volgende kwessies: Hoe lei ons getrou aan die missie ons opgele, wat is die ingesteldhede, aksies en toerusting wat ons nodig het en watter innerlike transformasie vra dit van ons? Hierdie toeganklike boek sal jou help om die duistere waters van ons deurmekaar tye die hoof te bied.
R 75.00

R 230.00
Items we need to order for you

R 934.12

Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 5 Boek 4 Grootboek: Lebo wil 'n held wees: Vlak 5: Boek 4: Grade 2
Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal.
R 221.00

Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 6 Boek 1 Grootboek: Lisa hou van herfs: Vlak 6: Boek 1: Grade 2
Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal.
R 221.00

Young Female Athlete
Utilizing a multidisciplinary approach and drawing on the experience of experts in their respective fields, this unique book presents and discusses an array of topics relevant to the ever-growing population of pediatric, adolescent and young adult female athletes. Each topic is clearly defined and includes epidemiology, diagnosis, treatment and future directions. Opening chapters discuss growth and development, sports nutrition, resistance training, and psychological considerations for the young female athlete, with a chapter focusing on the female athlete triad. Later chapters present injuries and management strategies common to the young female athlete, such as overuse injuries, spondylolysis, hip and ACL injuries, concussion, and cardiovascular complications. The concluding chapter considers the benefits of physical activity for chronic disease prevention later in life. The Young Female Athlete provides useful, up-to-date information for any practitioner treating this active population, encouraging sports participation with fitness, injury prevention, personal growth, and long-term health.
R 2,748.98

Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 6 Boek 1 Leesboek: Lisa hou van herfs: Vlak 6: Boek 1: Grade 2
Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal.
R 64.00

Rimpelstories: Wakker Rakker Rympies 2 (Vlak 10): Vlak 10: Graad 3
Rimpelstories is ‘n leesprogram vir die Grondslagfase (Afrikaans huistaal), wat uit 88 aantreklike geïllustreerde storie- en feiteboekies bestaan. Die reeks is uitkomsgebaseerd met ‘n vaardigheidsbenadering as grondslag. Luister-, praat-, lees-, skryf-, taal-, leer- en denkvaardighede word op ‘n natuurlike wyse geïntegreer en ontwikkel progressief. Die leesboeke vir elke graad is in vier vlakke ingedeel, om voorsiening te maak vir lesers met verskillende vlakke van leesvaardigheid. Daar is ook ‘n Onderwysersgids vir elke graad wat al die inligting bevat wat nodig is om die die program vir lees suksesvol te beplan en aan te bied. Die Onderwysersgidse bied ook voorbeelde van werksvelle en assesseringstabelle. Vir Graad 1 en 2 is daar ook ‘n Handleiding vir liedjies en musiek en ‘n Oudio kassetband met musiek en sang beskikbaar, wat albei dien as versterking van die woordeskat en taalstruktuur wat in die storieboeke bekendgestel word, terwyl musiekvaardighede terselfdertyd verwerf word.
R 113.00

Coaching champions
At 34, Heyneke Meyer was fired as head coach of a Super Rugby team for the second time. But when on 19 May 2007 his Bulls side became the first South African team to capture the Super title, the dark years at Loftus Versfeld were suddenly forgotten. And Meyer was regarded as the coach among coaches. Because it is there - on the playing field - that coaches and players are judged. And yet the scoreboard never tells the full story of how people achieved success 'overnight'. In Meyer's case it was an arduous journey of more than seven years during which he defined and changed professional rugby. This is leadership. And leadership is what Coach is about - people who have fundamentally changed a sport, an industry, a way of thinking, and, ultimately, lives. Marco Botha sat in conversation with some of South Africa¿s foremost sports leaders and interprets their diverse success stories in his narrative writing style. From Meyer to Brendan Venter, who helped turn Saracens into a super club and the Sharks into the 2013 Currie Cup champions. As an international hockey player, Sherylle Calder noticed something 'special' about her own visual abilities and researched this together with Professor Tim Noakes. 'The Eye Lady' was instrumental in England (2003) and South Africa (2007) winning the Rugby World Cup and Ernie Els bagging his second British Open golf title in 2012. Former Springbok Sevens coach Paul Treu advanced rugby sevens as a world sport by regularly getting his team to tower above seemingly superior sides. One innovation at a time. Gary Kirsten and Paddy Upton guided the Indian national cricket team to glory with a leadership style that empowered players and developed them as human beings - the 'new school' of coaching. With the same approach they helped the Proteas become the number one team in the world in all three formats of the game. These remarkable leaders have made champions out of ordinary people. And the reasons for this will certainly surprise you ...
R 602.00

Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 2 Boek 1 Grootboek: Lisa se gesin: Vlak 2: Boek 1: Grade 1
Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal.
R 182.00

pad na jou hart
Die jong aantreklike en selfvoldane besigheidsman, Basson van Rensburg , het vyf dae om by sy pa se begrafnisdiens in Kaapstad uit tekom, maar hy moet sekere take voltooi op hierdie reis voordat hy die suksesvolle familie maatskappy kan oorneem. Sy enigste kans om betyds daar aan te kom is 'n rygeleentheid saam met die beeldskone boheemse meisie, Amory. Soos wat hulle deur die asemrowende natuurskoon van Suid-Afrika reis ontmoet hulle wonderlike karakters wat voorsiening maak vir lekker-lag oomblikke en lewensveranderende ervarings. Om weer in die liefde te glo was nie deel van enige een se plan nie, maar hulle kan nie help om met elke draai wat die lang pad af Kaap toe maak te besef dat niks nog ooit meer bestem gevoel het nie. Hul veiligheid word skielik bedreig wanneer 'n donker figuur met sy eie agenda hulle op sy motorfiets inhaal. Basson en Amory word gekonfronteer met teleurstelling, hartseer en die wete dat op jou lewenspad is dit onvermydelik dat jy 'n paar slaggate gaan tref of verkeerde afdraaie gaan vat. Maar maak nie saak hoe moeilik die pad mag wees nie, op pad na ware liefde, is waar jy jou ware noord sal vind .
R 330.00

R 984.43

Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 3 Boek 3 Grootboek: Musiek uit rommel: Vlak 3: Boek 3: Grade 1
Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal.
R 182.00

Vuma Afrikaans Huistaal: Grade 2: Vlak 7 Boek 9 Leesboek
Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal.
R 64.00

R 604.54

R 782.72

R 1,018.06

Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 5 Boek 4 Leesboek: Lebo wil 'n held wees: Vlak 5: Boek 4: Grade 2
Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal.
R 64.00

R 993.00

Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 10 Boek 6 Grootboek: Watter Dier is Dit?: Vlak 10: Boek 6: Graad 3
Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir dié taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. Só word dit pret en genotvol om te leer lees, én aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal.
R 260.00

Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 12 Boek 2 Grootboek: Geskenke uit die Aarde: Vlak 12: Boek 2: Graad 3
Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir dié taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. Só word dit pret en genotvol om te leer lees, én aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal.
R 341.00

R 361.00

R 301.00

R 256.00

R 548.56

R 623.98

R 481.00

R 576.00

R 512.00

Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 10 Boek 6 Leesboek: Watter Dier is Dit?: Vlak 10: Boek 6: Graad 3
Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir dié taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. Só word dit pret en genotvol om te leer lees, én aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal.
R 71.00

R 512.00

Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 9 Boek 2 Grootboek: Voorwerpe uit die Verlede: Vlak 9: Boek 2: Graad 3
Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir dié taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. Só word dit pret en genotvol om te leer lees, én aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal.
R 260.00

Rimpelstories: Brrr! En Sjoe! (Vlak 8): Vlak 8: Graad 2
Rimpelstories is ‘n leesprogram vir die Grondslagfase (Afrikaans huistaal), wat uit 88 aantreklike geïllustreerde storie- en feiteboekies bestaan. Die reeks is uitkomsgebaseerd met ‘n vaardigheidsbenadering as grondslag. Luister-, praat-, lees-, skryf-, taal-, leer- en denkvaardighede word op ‘n natuurlike wyse geïntegreer en ontwikkel progressief. Die leesboeke vir elke graad is in vier vlakke ingedeel, om voorsiening te maak vir lesers met verskillende vlakke van leesvaardigheid. Daar is ook ‘n Onderwysersgids vir elke graad wat al die inligting bevat wat nodig is om die die program vir lees suksesvol te beplan en aan te bied. Die Onderwysersgidse bied ook voorbeelde van werksvelle en assesseringstabelle. Vir Graad 1 en 2 is daar ook ‘n Handleiding vir liedjies en musiek en ‘n Oudio kassetband met musiek en sang beskikbaar, wat albei dien as versterking van die woordeskat en taalstruktuur wat in die storieboeke bekendgestel word, terwyl musiekvaardighede terselfdertyd verwerf word.
R 114.00

R 451.00

R 801.00

Agtervolger: Grade 8
Die pragtige Bolandse berge wink vier jong vriende om die naweek op ’n staptog daar deur te bring. Alles verloop glad en die viertal is skynbaar vrolik tussen die berghange op pad na hulle slaapplek. In die berge – en in die vier jong harte – skuil egter geheime. Ook die spookagtige bouval waar hulle slaap, bewaar sy eie geheime. En is daar werklik ’n geheime agtervolger op hulle spoor? Dinge verwikkel dramaties na ’n hoogtepunt: ’n reddingspan moet die vier te hulp snel, die geheime word ontrafel, romantiese harte word blootgele – en die berg eis vergelding vir misdade van die verlede.
R 153.00

R 672.00