FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

4 Day Delivery

  • Vampierhokkie

    Vampierhokkie

    Hoekom gebruik die skool nie die klaskamers aan die westekant nie? “OMDAT ALMAL WAT SOONTOE GAAN, STERF!” Daar is ’n vampier in Laerskool Jakkalsdal. So sê die kinders. Maar is die storie waar? Die hokkiespelers, Zondi, Kayla en Waggie, gaan vandag uitvind. As hulle hierdie spel verloor, word hulle dalk gebyt ...

    Fanie Viljoen

    R 197.00

  • Babalela  4: Ons kan

    Babalela 4: Ons kan

    Duisende Afrikaanse kleuters ken die betowerende openingsrefrein van Martie Preller se immergewilde, bekroonde Babalela-boeke. Meer as 85 000 eksemplare van die vier titels in die reeks is verkoop.

    Martie Preller.

    R 157.00

  • Babalela 2:Diep, diep in 'n donker bos

    Babalela 2:Diep, diep in 'n donker bos

    Duisende Afrikaanse kleuters ken die betowerende openingsrefrein van Martie Preller se immergewilde, bekroonde Babalela-boeke. Meer as 85 000 eksemplare van die vier titels in die reeks is verkoop.

    Martie Preller.

    R 157.00

  • Saartjie die spinnekop met sewe bene

    Saartjie die spinnekop met sewe bene

    Die idee vir hierdie pragtig geïllustreerde boek het gespruit uit die behoefte wat die skrywer gehad het om kennis aan kinders oor te dra oor wesens, soos insekte, wat hul omgewing deel. Hierdie prenteboek lei kinders se denke in 'n rigting oor hoe om hierdie klein wesens te respekteer. Om die vrees vir spinnekoppe aan te spreek, het die skrywer hierdie avontuurstorie oor die oulike spinnekop met die naam Saartjie geskep. Die storie wys daarop dat sommige spinnekoppe onskadelik is en dat hulle, en baie ander kreatuurtjies in die natuur, nie die behandeling verdien wat mense hulle gee nie.

    Riana Scheepers, Elsabé Ebersöhn

    R 187.00

  • ZOEM! Avontuur op 'n eiland

    ZOEM! Avontuur op 'n eiland

    Reis saam met Alex en Christiaan en beleef opwindende avonture! Wanneer Alex se ouer nefie, Christiaan, sy eerste kar kry, is dit die begin van die twee seuns en die hond, Tjomper, se tydreise. Want dit is nie sommer enige kar nie, hierdie kar het ’n spesiale knoppie wat jou na ’n ander plek laat ZOEM! In die eerste storie beland Alex, Christiaan en Tjomper op ’n eiland saam met ’n seerower. En die seerower wil nie sy eiland deel nie!

    Theresa van Baalen

    R 145.00

  • Ben en die groot toets

    Ben en die groot toets

    Ben moet sy eerste groot toets skryf, en hy is bang hy gaan nie al die spel-woorde kan onthou nie. Mamma herinner Ben dat hy nooit hoef bang te wees as Jesus by hom is nie, en dit gee hom nuwe moed. Zuléka Smit se pragtige storie oor die angstigeheid van skool en toetse is gebaseer op haar baie jare in die onderwys en ook haar ervarings met haar eie kinders.

    Zuléka Smit I Johann Strauss

    R 197.00

  • Focus Geography: Grade 12: Learner's Book

    Focus Geography: Grade 12: Learner's Book

    What makes the Focus geography grade 12 course unique? Exam practice sections are included in the learner's book for each topic (with memos in the teacher's guide); many activities which provide frequent opportunities for consolidation and practice; more than adequate content and comprehensive coverage of the curriculum; comprehensive coverage of Geographical skills and techniques at the end of each topic; updated information and statistics. Focus on exam success! Fully CAPS compliant; opportunities for exam practice and assessment; complete programme of assessment provided; used and tested in schools throughout South Africa; supports and engages learners for success.

    L. Dilley, J. Earle, K. Euston-Brown, G. Keats, A. Nxele, G. Ravenscroft

    R 425.00

  • Platinum Creative Arts Grade 7 Learner's Book: Grade 7: Learner's book

    Platinum Creative Arts Grade 7 Learner's Book: Grade 7: Learner's book

    What makes the Platinum creative arts course unique? Each discipline (dance, drama, music and visual arts) is presented in its own section in the book so you can clearly choose what you are teaching; fully illustrated dance exercise bank included in learner's book; music literacy worksheets enable teacher to consolidate theory easily; visual art content includes many stimulating examples of South African artists; all the content options for drama are included so that teachers can select the options they prefer. Platinum! Simply superior: superior CAPS coverage and written by expert authors; superior illustrations and activities to improve results and motivate learners; superior teacher support to save time and make teaching easy, including photocopiable worksheets. Superior quality = exam success!

    A. Brown, A. Le Chat, T. Elliot, K. Johnstone, S. Rother

    R 358.00

  • Platinum English First Additional Language Grade 9 Learner's Book: Grade 9: Learner's book

    Platinum English First Additional Language Grade 9 Learner's Book: Grade 9: Learner's book

    What makes the Platinum English FAL course unique? Strong support for reading and writing skills, featuring annotations and models of all writing texts; integrated and explicit grammar teaching; predictable, consistent structure; high quality, relevant artwork; strong teacher support through explicit methods and assessment. Platinum - simply superior: Superior CAPS coverage and written by expert authors; superior illustrations and activities to improve results and motivate learners; superior teacher support to save time and make teaching easy, including photocopiable worksheets; superior quality = exam success!

    D. Awerbuck, A. Beynon, P. Brennan, M. Gulbrandsen, J. Moore

    R 358.00

  • Platinum Mathematical Literacy Grade 11 Learner's Book: Grade 11: Learner's book

  • Focus agricultural sciences: Gr 10: Textbook

  • Love poem for my country. A poetry anthology for Grade 12: Grade 12

  • Onder 'n Bloedrooi Hemel

    Onder 'n Bloedrooi Hemel

    In haar memoir vervleg Van Niekerk haar eie lewensverhaal aangrypend en onthutsend eerlik met ’n verkenning van die groot kwessies in ons land: geweld teen vroue, skuld en onmag, aandadigheid en keuse. Onder ? bloedrooi hemel is ? diep ontroerende persoonlike reis, van geweld na genade, meesterlik vertel.

    Annemarié van Niekerk

    R 155.00

  • Skatryk

    Skatryk

    Why are we more prosperous than our ancestors? How can an Indonesian volcano explain the Great Trek? What do King Zwelithini and Charlemagne have in common? Johan Fourie explores these questions and many more in this entertaining, accessible economic history spanning. Skatryk is an engaging guide to complex debates about the roots and reasons for prosperity. Join the author on this enriching journey through an African-centred history.

    Johan Fourie

    R 350.00

  • Rapport 30 Beste Bokke

    Boonzaaier

    R 155.00

  • Vlug

    Vlug

    Milla Roux is 'n veearts wat werk by 'n rehabilitasiesentrum vir sjimpansees in die DRK. Sy het as 't ware "gevlug" daarheen nadat haar man en seuntjie in Suid-Afrika reg langs haar doodgeskiet is tydens 'n mislukte motorkaping. Sy stort hart en siel in haar werk en probeer 'n werklike verskil maak jeens die voortbestaan van 'n spesie waarvan die getalle besig is om so drasties te krimp . . . Maar spoedig begin die skermutselings tussen regeringstroepe en rebelle-organisasies van die hele Kongo 'n gevaargebied maak, en kort voor lank is ook die rehabilitasiesentrum in die kruisvuur vasgevang. Saam met drie klein sjimpansee-wesies slaan 'n gewonde Milla weer op die vlug, vergesel van die enigmatiese Graham Saunders van die organisasie Dokters sonder grense, wat na die DRK gekom het om van sy eie problematiese verlede te probeer ontsnap . . . Vlug is 'n boeiende roman, propvol spanning en intrige, asook die meesleurende karakterverhoudinge waarvoor Wilna Adriaanse so bekend is.

    Wilna Adriaanse

    R 370.00

  • Getuienis

    Getuienis

    1 review

    Hulle albei het dit tog vertel. Dit is wat sy onthou toe sy tussen 'n klomp papiere die uitdruk van 'n ou e-pos van haar kry. Hoe Vader hulle Ventershoop toe gestuur het en toe alles voorsien het, selfs die kar, die petrol. Maar hulle het ooreengekom dat hy ook - in sy woorde - van die wonder sou getuig het. Wat het daarvan geword? Die getuienis is 'n egpaar se verslag van 'n reis. Dit is die verslag van drome en visioene, van wonderwerke en vloeke, van bloedverwantskappe en sluimerende woede.

    Francois Smith

    R 50.00

  • Koöperasiestories

    Koöperasiestories

    PG du Plessis was een van Afrikaans se meestervertellers. En met Kooeperasiestories wat ook as 'n televisiereeks uitgesaai is, het hy volksbesit geword. Hierdie heruitgawe is 'n keur van die gewildste humoristiese kortverhale oor die lief en die leed van die mense in die dorp Gezinasrus.

    PG du Plessis

    R 295.00

  • Midlife Money Makeover

    Midlife Money Makeover

    'You may think it is too late, but you have choices when it comes to every aspect of your life - including your money. Especially your money. I want you to put money where it belongs - as an enabler of your life . . . We all want to live purposefully, and with passion. This book is a call to action, a reminder that your second chapter is a chance to create your best life. A new life beckons.' Kim Potgieter, a leading authority on holistic financial planning, has helped hundreds of clients put money in its right place - as a tool towards leading the life they really want, one filled with both security and inspiration. You may fear that you've waited too long. But Kim argues midlife is the perfect time to pause, tune in, and consciously create your next chapter. Filled with inspirational stories, practical tools and helpful reflections, Kim shows you how to become an empowered, modern elder. 'Will simply and profoundly change both your money mindset, and the rest of your life.' - David Krueger, author and CEO MentorPath

    Kim Potgieter
  • Anderkant die Blou

    Anderkant die Blou

    Lienke en Dezi beleef die vakansie van hulle lewe in Kalkbaai. By die hotel ontmoet hulle Danroy, 'n kelner wat vakansiewerk doen, wat hulle na al die mooiste plekke in die baai vat. Hulle leer ken Danroy se "skwad" en sy geliefde Uncle Kaz. Dan is daar 'n tragedie op see wat Danroy en sy ma se lewe omkeer. Soos Uncle Kaz altyd se: "Mens het net drie goete nodig om gelukkig te wees: iemand om lief te he, iets om jou hande mee besig te hou, en iets om na uit te sien."

    Zelda Bezuidenhout

    R 177.00

  • Speurhond Willem in Australië

    Speurhond Willem in Australië

    Willem is weg! Adriaan doen speurwerk en vind uit dat Sherlock, Willem se seun, as snuffelhond in Australie werk. Maar daar word berig dat Sherlock daarvan verdink word dat hy kop in een mus is met 'n berugte smokkelbende. Adriaan weet dat Willem hom beslis nerens anders as in Australie bevind nie - besig met sy eie snuffelwerk om sy seun se naam in ere te herstel. Adriaan en Willem se eerste avontuur doer onder is vol aksie. Boonop maak 'n paar ou bekendes hulle verskyning . . .

    Elizabeth Wasserman

    R 50.00

  • Avonture van Speurhond Willem

    Avonture van Speurhond Willem

    Deidre Anker se lewe raak verstrengel met die van 'n bende van vyf seuns wat berug is vir die lewensgevaarlike en ekstreme stunts wat hulle uitvoer en video's daarvan op youtube post. Deur haar ontstuimige verhouding met Louw, begin sy die Branderjaers se geheime ontrafel - soos die feit dat hulle Bloedskuld moet betaal deur dit uit te baklei in die Kring se arena. Daar is 'n prys om te betaal as jy met 'n Branderjaer deurmekaar raak . . .

    Elizabeth Wasserman

    R 280.00

  • Our Poisoned Land

    Our Poisoned Land

    Our Poisoned Land is Jacques Pauw's sequel to the bestselling The President's Keepers. A publishing phenomenon and South Africa's fastest-selling book ever, The President's Keepers fearlessly exposed former president Jacob Zuma's darkest secrets. Our Poisoned Land is as riveting and explosive as its predecessor. When he took office in 2018, President Cyril Ramaphosa appointed new heads for law-enforcement agencies and formed the Investigating Directorate within the National Prosecuting Authority to bring fraudsters and looters to book. Yet, five years on, crime has spiked, most of the looters still walk free and the law-enforcement agencies are in shambles. What went wrong? Once again, Jacques Pauw delves deep to find answers. Among his shocking findings are top police officers that had a hand in state capture still ensconced in the Hawks and police Crime Intelligence; a cabal of state-capture prosecutors within the NPA; a police minister cavorting with a convicted drug smuggler; and South Africa’s “own Guptas” living in the lap of luxury after the case against them “disappeared”. In his compelling narrative style, Pauw picks up where he left off in The President's Keepers to expose the shadows, deceit and debauchery of Zuma's cronies. On The President's Keepers: “The book that could change South Africa.” – The Washington Post. “Meticulously documented . . .” – Mail & Guardian. “A triumph of investigative reporting.” – The Conversation

    Jacques Pauw

    R 370.00

  • Dink Soos 'n Miljardêr

    Dink Soos 'n Miljardêr

    Wat onderskei die rykes van 'gewone mense'? Hulle dink anders. In Dink soos 'n miljarder verduidelik Daniel Strauss, die Strauss in die beleggingsonderneming Stocks & Strauss, wat dit beteken om soos 'n miljarder te dink en deel sy geheime tot sukses, soos hoe om toegang tot kapitaal te verkry, die regte mense te vind om jou te help om jou doelwitte te bereik en hoe om jou gedagtes van selfopgelegde beperkings te bevry, sodat jy ook soos 'n miljarder kan dink - en uiteindelik self een kan word.

    Daniel Strauss

    R 370.00

  • Biblioteek aan die Einde van die Wêreld

    Biblioteek aan die Einde van die Wêreld

    Prokureur Ian Brand stuur ’n ondeurdagte twiet die kuberruim in en sy lewe word oornag pure hel. Thuli Khumalo, studenteaktivis op ’n kampus wat stink na petrol en traangas, moet kies tussen vaderverraad of haar beginsels versaak. En al hoe gereelder slaan ’n kruisboogmoordenaar in die Moederstad toe . . . Dié tergend aktuele roman sê veel oor die tyd waarin ons lewe, waar “die waarheid” klaarblyklik ’n onhaalbare ideaal is.

    Etienne van Heerden

    R 330.00

  • 1 Recce

    1 Recce

    Die Slag van Cuito Cuanavale is al dekades lank 'n bron van hewige konflik en emosie, maar tot nou toe was min bekend oor die Recces se teenwoordigheid en impak tydens dié omstrede gevegte. In hierdie laaste boek van die spanningsvolle trilogie oor 1 Recce onthul Alexander Strachan, bekroonde skrywer en self 'n oud-Recce, meer oor die Recces se betrokkenheid by Cuito. Propvol spanning, adrenalien, hoogdrama en onvergeetlike vertellings deur oud-Recces wat dié ervarings eerstehands beleef het.

    Alexander Strachan

    R 360.00

  • Tiger walk

    Tiger walk

    A lyrical story about overcoming universal childhood fears. Tom draws a tiger, inspired by his visit to the art gallery. That night, when Tom can't sleep, the tiger pads out of his drawing and purrs, "Let's go for a walk!" Tom is afraid, but the tiger's presence is reassuring as they set off into the forest. One by one, Tom's fears are allayed by the tiger, and when the journey is over, back home in his bed, Tom falls peacefully asleep.

    Dianne Hofmeyer

    R 50.00

  • Asof geen berge ooit hier gewoon het nie

    Asof geen berge ooit hier gewoon het nie

    Asof geen berge ooit hier gewoon het nie is 'n opwindende en verweefde debuut uit 'n jong digter se pen. Met 'n eietydse en aktuele aanslag skryf Odendaal oor die politiek van verskil in 'n multikulturele samelewing, die natuur en ons ekologiese voetspoor, verganklikheid, menswees, die liefde, asook die onlangse studentepolitiek. Ten einde vra hy: Re mang? Wie is ons? En wie is hulle?

    Pieter Odendaal

    R 275.00

  • Maya se Musketier

    Maya se Musketier

    Maya kan nie glo hulle trek Bloemfontein toe nie en dit omdat haar ma 'n langverlore tante se huis en katte geerf het. Simon is gewoond daaraan om met mishandelde perde te werk, maar Lynx lyk nie asof sy ooit haar slegte ervaring sal afskud nie. Dalk sal Lynx se nuwe stalmaats haar help beter word? Maya pas ook moeilik aan by die nuwe skool en stalle. Dit help nie dat tante Jacquette maar 'n vreemde karakter was en haar ongewone huis en tuin boonop in Bloemfontein berug is nie.

    Marga Jonker

    R 43.00

  • avonture van Anna Atoom

    avonture van Anna Atoom

    Die lewe op 'n eiland in die Indiese Oseaan is op die oog af idillies, maar Anna Atoom is nogal eensaam. Haar ma is heeldag aan die werk in die laboratorium, van waar sy die aarde monitor vir dreigende omgewingsrampe. Dis juis so 'n krisis wat Anna van haar pragtige eiland na die verste uithoeke van die planeet neem. Net sy kan die wereld red!. Anna Atoom woon op 'n eiland in die Indiese Oseaan saam met haar ouers; wetenskaplikes wat gereeld ingeroep word om die wereld van ondergang red. Anna se avonture begin met die ontdekking van 'n seerowerswaard en die skip, die Chivonne. Sy het skaars hierdie raaisel opgelos, of haar pa se agterbakse kollega, Uranus Draak, stel sy bose planne in werking om die aarde van oorbevolking te red, deur die grootskaalse uitwissing van mense! Maar Uranus gee nie so maklik bes nie. Kan Anna hom keer?.

    Elizabeth Wasserman

    R 335.00

  • Christo Wiese

    Christo Wiese

    Christo Wiese has never shied away from a risky business deal. Since acquiring Pep Stores, he has built an impressive business empire which includes Shoprite and a number of other companies. He has tried his hand at politics and has bought diamond mines, banks and wine farms. Fifty years of risk-taking in the business world paid off and made him the richest man in the country - until he overplayed his hand with Steinhoff and lost a huge part of his fortune.

    TJ Strydom

    R 360.00

  • Pienk is nie vir sissies nie

    Pienk is nie vir sissies nie

    Nicci is 'n willewragtig op 'n bergfiets. Die heel lekkerste is om die seuns se reaksie te sien wanneer hulle besef 'n meisie het vir hulle ore aangesit. Tot die dag wat Nicci wreed aangeval en van haar fiets beroof word. Haar wereld tuimel ineen. Wie sal so iets doen? Stuk-stuk pas Nicci en haar vriende Felicity en Donovan die legkaart inmekaar, en wat hulle uitvind toets hulle geloof in hulle medemens, en hulle eie waardes.

    Christien Neser

    R 235.00

  • 1 Recce

    1 Recce

    Daar was hewige vuurgevegte, oorwinnings, maar ook verliese . . . 1 Recce, Agter vyandelike linies, neem die leser tot in die Recces se 'binnekamer'. In hul eie woorde vertel Recce-operateurs van die lewensgevaarlike operasies wat hulle onder groot geheimhouding in die laat 1970s in Angola en Rhodesia uitgevoer het. Die leser sien die operateurs sweet in die vliegtuig of duikboot en beleef die gevaar wanneer hulle in die nagdonker riviere met krokodille trotseer. Die spanning en adrenalien loop hoog wanneer die Recces springstof in 'n treintonnel diep in vyandelike gebied plaas of 'n groot brandstofbergingsplek in 'n Angolosese hawestad in 'n vlammehel omskep. Die wat daar was vertel van die spanning, afwagting, vrees, adrenalien, moegheid, dors en hartseer wat hulle beleef het, maar ook van die humoristiese momente en die vriendskapsbande wat gesmee is. 1 Recce, Agter vyandelike linies is Alexander Strachan, bekroonde skrywer en gewese Recce, se opvolgboek op sy topverkoper: 1 Recce, Die nag behoort aan ons.

    Alexander Strachan

    R 390.00

  • Brand

    Brand

    n Storie oor obsessies. Arian en Estie is in Graad 11 in dieselfde skool. Na hulle op sosiale media vriende word, begin Estie vir Arian stalk: Aanlyn, en later ook in die werklikheid. Eers is hy vir haar net nog 'n misterieuse vreemdeling, maar soos wat sy hom dophou openbaar hy onwetend sy diepste geheime aan haar. Maar Estie het geheime van haar eie, wat sy ten alle koste verberg, selfs toe sy en Arian later vriende word: Geheime wat haar haar enigste vriend kan kos.

    Fanie Viljoen

    R 265.00

  • dinge van ’n kind

    Marita van der Vyver

    R 360.00

  • GSR

    Roald Dahl, Quentin Blake

    R 260.00

  • pro

    pro

    'n Aangrypende verhaal oor vriendskap, verlies en die demone wat tieners moet takel in die proses van grootword, geskryf in die taal van vandag se tiener. Die hoofkarakter is 'n 16jarige seun wat versot is op branderplankry, 'n karakter met wie tieners, en veral seuns, maklik sal kan identifiseer. Nou ook 'n rolprent met Ballade vir 'n Enkeling se gewilde Edwin van der Walt in die rolverdeling van jong akteurs.

    Leon de Villiers

    R 225.00

  • Fiela se kind: Graad 12

    Fiela se kind: Graad 12

    Die driejarige seuntjie van Elias en Barta van Rooyen raak spoorloos weg in die Knysnabos. In die Lange Kloof, anderkant die berg, ontferm Fiela Komoetie haar oor 'n "weggooilam" wat een nag voor haar deur kom huil. Die een kind is Lukas, die ander Benjamin. Is dit dieselfde kind? Die raaisel word nege jaar later oopgekrap deur twee sensusmanne wat die wit kind met die blou oe by 'n bruin gesin in die Lange Kloof kry. Hierdie drama is gebaseer op die roman, Fiela se kind, en verfilm is dit is ook suksesvol as opera en verhoogstuk aangebied. Dit word in 1999 as Afrikaanse Boek van die Eeu aangewys in 'n meningsopname onder 250 biblioteke landwyd om die Top 100 Boeke te bepaal.

    Dalene Matthee

    R 265.00

  • Princess and the Piper (The Harvard Series, 3)

  • Liwa Oh, Mama it's Red Apples

    Liwa Oh, Mama it's Red Apples

    Liwa Nile is a 6-year-old girl who lives an idyllic life on the farm with her parents, Thandi and Moya, as well as her older sister Nomfie. She enjoys playing with her horse, Sky and loves the red apples that her mom always buys when she goes to the market. Liwa is uncomfortable when Uncle Siphiwe comes to visit. Although he smiles with the family and brings more red apples from the market, Liwa stops eating them. She becomes silent and sad because of Uncle Siphiwe's actions. Will she be able to let her parents know why she doesn't want Uncle Siphiwe's red apples?

    Jackie Phamotse

    R 210.00

  • How To Buy Your Happiness

    How To Buy Your Happiness

    I discovered a big secret. This secret was kept from me and even my family for generations. We were taught a lie that said "money can't buy happiness." This lie kept me and my ancestors poor, passive, restricted, unhappy and unsatisfied with life. Now I have uncovered the truth. After reading this book, you will also discover the truth behind this secret in your own life. You will realise that the biggest secret that was never told was that "money can indeed buy happiness". If you want to live a life that is worthy of remembering, This book is it. Embark on a journey with me to: Understand how happiness works and what it really is; Discover how to find YOUR happiness; Learn all the financial tools, techniques, methods and concepts to generate and grow the money you need to buy that happiness. I will share my personal stories, experiences and lessons learnt to guide you along this journey of finding and then buying your happiness. You can be the hero of your own life story and this is the guidebook that will enable you to do that.

    Albert Van Wyk

    R 330.00

  • Ons Gaan Krugerwildtuin Toe

    Ons Gaan Krugerwildtuin Toe

    Hierdie is die storie van 'n gesin wat in die Krugerwildtuin gaan vakansie hou. Tradisies en bekende wildtuin-bakens word uitstekend in die kleurvolle illustrasies vasgevang. Die storie bevat natuurbewaring boodskappe wat 'n liefde vir die natuur by jong lesers kan kweek. Ouers en kinders sal die boekie saam geniet en hul wildtuinherinneringe tuis kan herleef.

    Liza M. Roux

    R 157.00

  • Unspoken truth

    Unspoken truth

    Bongani and Thando are a loving couple, wonderful parents and each running their own successful businesses. They have it all until one chance encounter with a business associate changes the entire course of their lives. It forces them to question the status que and make drastic changes that end up having a great impact on those closest to them. Will they stay and try to figure out how to exist in the new normal? Or do they follow their hearts and live their Truth.

    Pumza Shabangu

    R 285.00

  • Where giants meet

    Where giants meet

    Where Giants Meet is a high quality 216 page hard cover coffee table book (28cm wide and 25 cm in height) by Gerhard Steenkamp. This contains over 200 soul capturing portraits of the Kalahari region and its wildlife photographed by Gerhard Steenkamp during the period, January 2012 till January 2018. Over 400 days, thousands of hours in the field and 250 000 km's in the Kalahari region, results are compiled in this book with short stories that accompany most of the images. If interested in the beauty of nature and wildlife, photography on the highest level, this is a must for the collection.

    Gerhard Steenkamp

    R 814.00

  • 90 rules for entrepreneurs

    90 rules for entrepreneurs

    Another one of those books about rules? Yes, except that this one may be the defining factor that will turn your dream into reality. Many have succeeded at being an entrepreneur, but many, many more have failed. Which side would you rather be on? Sure, entrepreneurship is often about breaking the rules. But there are also a number of them that you should follow if you want to survive long enough to see what happens when you do. A business should be more than just a venture, it should be an adventure! The difference between a successful journey, rather than a wasted one, is knowing when to do what. That is what this book is about. Not science, but experience. The rules of hustle. Based on Marnus Broodryk's business experiences, together with insights from friends and fellow entrepreneurs, 90 Rules For Entrepreneurs is your guide to avoiding the pitfalls, as well as seizing the opportunities, your handbook to being an entrepreneur, a millionaire and of course, happy.

    Marnus Broodryk

    R 240.00

Login

Forgot your password?

Don't have an account yet?
Create account