Reis saam met Alex en Christiaan en beleef opwindende avonture! Wanneer Alex se ouer nefie, Christiaan, sy eerste kar kry, is dit die begin van die twee seuns en die hond, Tjomper, se tydreise. Want dit is nie sommer enige kar nie, hierdie kar het ’n spesiale knoppie wat jou na ’n ander plek laat ZOEM! In die eerste storie beland Alex, Christiaan en Tjomper op ’n eiland saam met ’n seerower. En die seerower wil nie sy eiland deel nie!
CONTRIBUTORS: Theresa van BaalenEAN: 9780637001793COUNTRY: South AfricaPAGES: WEIGHT: 80 gHEIGHT: 212 cm
Children’s / Teenage fiction: General, modern and contemporary fiction, Children’s / Teenage fiction: Action and adventure stories, Children’s / Teenage fiction: Fantasy
Theresa van Baalen skryf stories vir alle ouderdomsgroepe, maar is veral bekend vir die prenteboek Karla Krullebol, asook die Sanri Steyn-reeks. Theresa woon op Port Nolloth waar sy ’n stukkie halfwoestyn in ’n tuin probeer verander en plesier put uit die manewales van ’n klomp halfmak wilde katte.
Book Partnerships
For the Fans

Recently viewed products
Your wishlist
Please add product to your wishlist to see them here.
The book has beautiful photographs of both the food and the landscape. The recipes are well written and explain what you need to do. It is also nice to have the letters to accompany the recipes.
A really fantastic look at South Africa through the eyes of three groups of South Africans. An easy , page turning novel by Lance Thorburn. Strongly recommended