FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Aardklop

  • Boytjie

    Johnny Davids

    R 290.00

  • Droomjagter

    Droomjagter

    Gaan hulle mekaar vind of vernietig? Lucas Jordaan sluit sy bosveldlodge naby Hoedspruit nadat sy meisie onder raaiselagtige omstandighede verdwyn. Dan stop joernalis Renske du Toit voor Jagtersrus se hekke, gestuur deur ’n reistydskrif om oor die lodge te skryf. Die aantrekking tussen hulle is dadelik tasbaar, al probeer albei dit ontken. Maar wanneer Renske begin stories hoor van die duiwel-in-die-bos wat glo sy eks uit die weg geruim het, ontdek sy ’n donker kant aan Lucas wat haar bang maak, maar ook bedwelm. Intussen duik nog onheilspellende raaisels op. Wat steek hy vir haar weg? Hoekom waarsku almal haar oor hom? Wat beteken die hangertjie om sy nek? En wie stuur vir hom gedurig kriptiese, dreigende boodskappe? Hoe meer Renske hom leer ken, hoe sterker haar aangetrokkenheid, maar ook hoe groter die gevaar. Gaan hulle mekaar in hierdie waaghalsige stryd vol begeerte vind of vernietig? Droomjagter is ’n erotiese spanningsverhaal vol kinkels wat jou om meer as een rede uitasem sal laat.

    Leon van Nierop

    R 350.00

  • She is safe

    She is safe

    2 reviews

    My fight against the sex trade and human trafficking to rescue God’s daughters. Emma van der Walt is a pastor, mother and wife, and woman of God. She is also the fearless founder of the nonprofit organisation, Brave to Love. They tackle the dark world of sex trade and human trafficking head on to rescue young women from the clutches of evil. These girls are then lovingly cared for and guided as they embark on their new beginnings. Emma and her team work side by side with local and international law enforcement agencies. Together they combat human trafficking and slavery to uncover the corruption and immense suffering that goes on behind closed doors. This is her story and the shocking tales of the lucky ones who survive to escape the hell of human trafficking.

    Emma van der Walt

    R 290.00

  • Sy is veilig

    Sy is veilig

    My stryd teen die seksbedryf en mensehandel om God se dogters te red. Emma van der Walt is ’n pastor, ’n ma en eggenoot, en ’n vrou met ’n hart vir God. Sy is ook die vreeslose stigter van die niewinsgewende organisasie, Brave to love. Daagliks betree hulle die donker wêreld van die seksbedryf en mensehandel om jong vroue uit die kloue van euwel te red. Hierdie meisies word dan met liefde en leiding ’n nuwe begin gebied. Emma en haar span werk sy-aan-sy met plaaslike en internasionale wetgewende instansies. Saam beveg hulle mensehandel en slawerny en vlek die korrupsie en ontsaglike lyding wat agter toe deure plaasvind, oop. Hierdie is haar storie en die skokkende verhale van die gelukkiges wat gered kon word om die hel van mensehandel te oorleef.

    Emma van der Walt

    R 290.00

  • Koos Bekker's Billions

    Koos Bekker's Billions

    With M-Net Koos Bekker convinced the business world he had the magic touch. But it was only the start of an entrepreneurial journey that would bring him immense wealth. Bekker swept in at Naspers, transforming an Afrikaans printer into a global technology giant, earning investors trillions and himself a good few billion. But how? What were the methods employed by this boerseun from Heidelberg? Financial journalist T.J. Strydom distils it down to 15 steps, each calculated and effective, sketching out the winning ways of the elusive media mogul. Bekker often gets the credit for the investment in China’s Tencent, a single punt that rivals South Africa’s entire mining sector in the wealth it created this century. But should he be the one lauded for this achievement?As student beleef sy ’n erge trauma waarvan net haar ouma Hannie,

    T.J. Strydom

    R 350.00

  • Erfdeel

    Koos Du Plessis

    R 285.00

  • Book of Longing

    Book of Longing

    Book of Longing is Leonard Cohen's astonishing new collection of poems, the first since Book of Mercy was published nearly three decades ago.Leonard Cohen made his name as a poet before he came to worldwide attention as a singer and songwriter. Book of Longing, his new collection of poetry, was twenty years in the making and written in Montreal, Mumbai and during his retirement in Mt Baldy. Enhanced by Cohen's own playful and provocative illustrations, these poems show the full range of one of the most influential and enigmatic writers of his generation.'Awe-inspiring. . . Cohen emerges as the wry, sensual mystic his champions have always known he was' Sunday Telegraph'Exceptional. Clear yet steamy, cosmic yet private, both playful and profound. . . as soulful a credo as he has ever put on paper' New York Times'Playful, colourful, erotic. . . brilliant and sharp as flint' Big Issue'Dazzling' Sunday Herald'The best bring an ironic, world-weary sensibility to bear on themes of ageing, sex, sensuality and spirituality' Financial Times'A fine book of poems' Time Out'Cohen maps this wasteland of the heart with humour, and sometimes anger' IndependentCohen's career began in 1956 with the publication of Let Us Compare Mythologies, and he has since published nine books of poems, and has made numerous internationally successful recordings. In a career spanning fifty years, Leonard Cohen has become one of the western world's most popular and innovative creative artists.

    Leonard Cohen

    R 305.00

  • Your Ultimate Personal Finance Guide

    Your Ultimate Personal Finance Guide

    The only personal finance book you will ever need!It is never too late, or too early, to become more intentional about your finances. Unexpected life events can severely expose the financial vulnerability of individuals and households who are ill-prepared. Not having a comprehensive financial plan in place can cause severe, long-lasting, if not permanent, damage to your personal wealth and dreams of a carefree retirement. This book serves as a quick but comprehensive reference guide that provides the necessary insights into each area of your finances at every stage of your life. It will assist you with self-reflection checkpoints to avoid financial catastrophe due to unexpected economic challenges while maximising your wealth potential. It will help you to construct a sound personal financial plan with or without the assistance of a financial advisor and to identify your money personality, because only by understanding what money means to you will you be better able to manage it. Applying the principles contained in this guide is guaranteed to improve your chances of achieving your financial goals. It will assist you with living a life of purpose and meaning and to leave a lasting legacy as you travel financially secure along your life’s journey.

    Johan Gouws

    R 415.00

  • Duiwelsroos

    van Nierop

    R 350.00

  • So Lyk ’n Vrou

    So Lyk ’n Vrou

    Bart, die aantreklikste ou in haar matriekklas, soen Esli uit haar vel. Vir meer as veertig jaar deel hulle hul lewens, maak saam kinders groot en sien om na vriende en familie. Jaarliks vier hulle Kersfees in Kleinmond met geskenke en trifle en stappies langs die see met hul worshond. Maar hoekom val Bart se broer uit ’n boom voor Esli se ouerhuis? En watter donker geheim is onderliggend aan Bart se ma se vreemde gedrag enonfatsoenlike grappe? Wat dink kollegas van Esli se haarstyleksperimente en panda-oë? Verdien sy om in die spaarkamer te skuil omdat sy, volgens Bart, aand na aand die kos brand en die hond se pote laat nat word as dit reën?In So lyk ’n vrou... vertel Ilse Verster van Esli se heelwording en hoe sy, ná ’n leeftyd van mishandeling, in ’n rooi rok op die strand kon staan met een vuis in die lug en vry kon voel. Sy gee stem aan ’n stukkende vrou wat net wil hê die pyn moet stop. Sy deel wat dit verg om jou teen die muur op te trek, jou teen die samelewing te handhaaf en jouself te red.

    Ilse Verster

    R 310.00

  • Sewe Keer Sondig

    Sewe Keer Sondig

    Saamgestel deur Stefaans Coetzee en Anschen Conradie. 25 kortverhale, die een sondiger as die ander, sal die leser vermaak, ontroer, laat naels kou en dalk selfs laat glimlag. Volgens oorlewering bestaan daar sewe dodelike sondes waaruit alle ander onheilighede voortspruit: hoogmoed, gierigheid, wellus, afguns, vraatsug, toorn, en luiheid.

    Stefaans Coetzee, Anschen Conradie

    R 270.00

  • Geskenk

    Riette Rust

    R 340.00

  • Anton Rupert Lewe van n Sakeleier

    Anton Rupert Lewe van n Sakeleier

    Die verstommende storie van ’n sakelegende wat een van Afrika se welvarendste maatskappye uit niks opgebou het. Anton Rupert was 'n Karooseun wat in die Depressie grootgeword het, en dit skaars kon bekostig om te gaan studeer, maar sy Rembrandt groep word uiteindelik ʼn wêreldleier in o.m. luukse goedere. Wat was Rupert se geheim? Rupert se oorspronklike sienings oor die skepping van werk en welvaart in ‘n sukkelende ekonomie is sy blywende nalatenskap met diepgaande lesse vir Suid-Afrika vandag. Sy storie is meer relevant as ooit. Hier vertel die gesoute sakeskrywer Ebbe Dommisse die volle verhaal, vol kleur en anakdotes, in dié opgedateerde uitgawe van sy hoogaangeskrewe biografie van Rupert.

    Ebbe Dommisse

    R 405.00

  • Toe als groen was

    Toe als groen was

    Normaal. Daai woord, daai ding wat ek nooit sal wees nie.Op haar agtiende verjaarsdag loop Marné weg van die huis af. Weg van Die Sending waar sy grootgemaak is tussen groen valleie. Weg van die kultus met hulle tienduisend reëls wat haar hele lewe beheer.Sy begin ’n nuwe lewe by haar tannie in Klerksdorp en probeer leer hoe om ’n doodnormale meisie te wees tussendeur die uitdagings van matriek in ’n nuwe skool. Sy maak nuwe vriende, en dan is daar die kitaarspeler met die mooi groen oë …Maar na jare van breinspoeling en manipulasie is dit nie so maklik om weg te breek van die sendingdogtertjie wat sy eens was nie. En haar ouers en Die Sending sal nie ophou om haar te probeer opspoor nie.’n Aangrypende grootwordverhaal oor die soeke na self, die soeke na God en die soeke na waarheid.Hierdie treffende debuut is gebaseer op ware gebeure by die KwaSizabantu Sendingstasie in KwaZulu-Natal, waarvan die skrywer deel was.

    An-Mari do Carmo

    R 290.00

  • Wolk

    Wolk

    Genomineer vir die kortlys van die KykNET-Rapport boekprys vir die mees verfilmbare boek Wat gebeur as jy die apokalips misloop? Rufus (eintlik Ruth) en Xandr has pas graad 10 klaargemaak en hulle ken mekaar van kleintyd af. Voordat Rufus en haar gesin die land verlaat besluit hulle om vir oulaas ’n baie belangrike eerste saam te beleef. Sal hulle die plan kan deurvoer? Wat van die swart-en-oranje wolk wat op die horison dreig?

    Hannes Barnard
  • Onbeskryflike Genade

    Onbeskryflike Genade

    Oor hierdie boek: Stefaans Coetzee se pa was ’n alkoholis. Toe hy ses was, het sy ma hom kafee toe gestuur. Met sy terugkoms was sy weg. Van kleins af moes Stefaans veg vir aanvaarding en liefde, by die huis en in die kinderhuis. Sy storie begin in die Vrystaat, loop deur donker dade in Worcester, via verskeie tronke, tot op Klerksdorp. Dit is die verhaal van ’n seun wat die heel ergste sou doen, vir aanvaarding. Dit is ook ’n verhaal van hoop, genade, en tweede kanse. Dit wys dat enigeen kan verander. Jy ook.  

    Stefaans Coetzee

    R 285.00

  • Christo Wiese

    Christo Wiese

    Christo Wiese has never shied away from a risky business deal. Since acquiring Pep Stores, he has built an impressive business empire which includes Shoprite and a number of other companies. He has tried his hand at politics and has bought diamond mines, banks and wine farms. Fifty years of risk-taking in the business world paid off and made him the richest man in the country - until he overplayed his hand with Steinhoff and lost a huge part of his fortune.

    TJ Strydom

    R 395.00

  • Christo Wiese

    Christo Wiese

    Christo Wiese was nog nooit bang om ?n kans te vat nie. Die sakeman het sy tande by Pep Stores geslyp en 'n sakeryk opgebou wat Shoprite en 'n rits ander maatskappye insluit. Hy maak 'n draai in die politiek en met sy kenmerkende flair koop hy diamantmyne, banke en wynplase. Die risiko's wat hy oor 50 jaar in die sakewereld neem, maak van hom die rykste man in die land. Tot die kans wat hy op die meubelgroep Steinhoff waag, skeefloop en hom vinnig terugbring aarde toe. Binne 'n paar dae verloor die boorling van Upington 'n groter fortuin as wat almal behalwe die wereld se vindingrykstes kan hoop om in 'n leeftyd op te bou. Christo Wiese: Risiko en rykdom is 'n ongemagtigde biografie oor een van Suid-Afrika se bekendste sakemanne.

    TJ Strydom

    R 395.00

  • Steeds Mathys

    Steeds Mathys

    In die verlede, was ek baie keer onseker oor myself, veral as ek in 'n moeilike situasie beland het of 'n krisis moes hanteer. Noudat ek vierkantig daarmee gekonfronteer word, is dit vir my lekker om te weet ek het nie moed opgegee nie. Mathys Roets het sy musiekloopbaan in 1989 begin toe hy met sy kitaar in die hand, in 'n winkelsentrum in Pretoria, vir fooitjies gesing het. In 1996 maak hy 'n belangrike deurbraak met sy debuutproduksie op die KKNK. In hierdie vertoning, Nokturne, sing hy die musiek van Koos du Plessis. Met sy donker fluweelstem het die musiek van Koos du Plessis, Mathys soos 'n handskoen gepas. Deur sy loopbaan het Mathys bekendheid verwerf vir sy sielvolle vertolkings van die wereld se mooiste ballades, veral die musiek van Leonard Cohen, Roger Whittaker en Neil Diamond. Die pad wat hy gestap het was nie maklik nie. Hy het harde bene gekou, self luidsprekers rondgedra en van restaurant na restaurant gegaan om daar te sing, maar toe hy uiteindelik raakgesien word, het dinge behoorlik vir hom vlam gevat. Op 6 April 2009, op pad na die KKNK in Oudtshoorn, ry Mathys met sy geel BMW motorfiets van die pad af. Vir dae lank hang sy lewe aan ? draadjie en uiteindelik reik die Rosepark Hospitaal ? verklaring uit: Mathys is verlam. Ten spyte van hierdie terugslag, besluit Mathys om vorentoe te kyk en steeds voluit te leef. Steeds Mathys is die inspirerende lewensverhaal van Mathys Roets, soos vertel aan Alita Vorster. Dis 'n verhaal wat lesers sal laat glimlag, maar ook aangryp en besiel. Na die lees van hierdie boek moet ’n mens wonder hoe jy enige uitdaging as te groot kan beskou!

    Mathys Roets

    R 21.00

  • Draaie, Swaaie en Afdwaalpaaie:

    Corlia Fourie, Annelize van Rooyen

    R 330.00

  • Nogtans-Geloof

    Ivor Swartz

    R 290.00

  • Foto's en Fairy Lights

    An-Mari do Carmo

    R 260.00

  • Op pad na Grysberg

    Op pad na Grysberg

    Op pad na Grysberg is ʼn baanbrekerroman waar 22 van die van die land se grootste Afrikaanse skywers deelgeneem het aan hierdie unieke projek. Op pad na Grysberg vertel die storie van M, ʼn vrou wie se menswees deur die ongenaakbare elemente van ʼn post-apokaliptiese wêreld afgetakel word. Sy rou ook, want haar seun het weggeloop om hom naby Grysberg, die mistieke baken wat bo die landskap uittroon, te gaan vestig. Een aand besluit sy om hom daar te gaan soek. Die tog soontoe is gevaarlik: die chaotiese stofstrate van Henza, die gevreesde ravyn en die Vloek van Kirikuk wag op haar. Sal sy die moed hê om die reis te voltooi? En sal sy haar seun weer sien? Dit is ʼn unieke fantasie-groeproman deur Suid-Afrikase se knapste skrywers wat temas van identiteit, verbondenheid en die aard van komplekse, gedeelde menslikheid ondersoek. Twee-en-twintig van die land se grootste name soos Kerneels Breytenbach, Madelein Rust, Irna van Zyl, Duane Aslett en Brian Fredericks het deelgeneem aan die unieke projek wat die diversiteit van Afrikaanse letterkunde vier en die krag van samewerking demonstreer. Elke skrywer het hul eie unieke perspektief en styl tot die roman bygedra, en die eindproduk is 'n besonderse boek wat beide as divers en samehanged beskryf kan word. Verwerking deur Erla-Mari Diedericks. Die skrywer en vryskutresensent Stefaans Coetzee het die projek gekoördineer

    Stefaans Coetzee

    R 250.00

  • To catch a cop

    To catch a cop

    This book is an account of Paul O’Sullivan’s role in helping to not only nail South Africa’s most powerful policeman, but also the world’s top cop. It is based on thousands of pages of emails, statements, affidavits, letters, press reports, court records and transcripts as well as interviews with O’Sullivan himself. This version provides a perspective from his point of view as a key player in the saga. While O’Sullivan’s name consistently appears in almost every key breaking story around the Selebi matter, his role, for whatever reason, has been played down. The Jackie Selebi story, and the satellite narratives that orbited it, is a truly remarkable chronicle that requires commitment and stamina to grasp fully. There is so much detail, so much subterfuge, lying, dishonesty and cover-up by Selebi and his cronies that it is extremely challenging and almost impossible to pick out one comprehensive, linear thread. The drama played itself out in different layers and strata of South African society, sometimes simultaneously and of- ten in an apparently unrelated fashion. The characters that populate the saga, apart from Jackie Selebi, include the then president of the country, his political rival, myriad crooked, corrupt businessmen, a gallery of rotten, very senior rogue cops, a phalanx of undercover intelligence operatives, two- bit hired guns, scrap metal dealers, drug and human traffickers, international criminal syndicates and a cast of thousands of common-or-garden-variety petty thugs and criminals. “Sounds like a movie,” say most of those who have asked about this project. Yes, but what is startling and disturbing is that this is no fairy-tale. Those of us who have become accustomed to the commodification of crime as “entertainment” in popular television series have this need to make sense of it by blurring fiction with chilling reality. Paul O’Sullivan is no suave James Bond in a tuxedo, equipped with special equipment, downing his martini surrounded by a bevy of women. When dealing with criminals he can be abrasive, brusque and uncompromising. But who wouldn’t be in a world that is populated with real thugs and dangerous killers, people who kill, maim and disrupt law and order and destabilise the country? These are sociopaths and psychopaths who do not care how much harm they cause as they go about their “business”. So, what drove or drives O’Sullivan? Revenge? A thirst for justice? It’s simple really. Paul O’Sullivan hates criminals and low-lifes like dogs hate flies. His long career in inter- national law enforcement has equipped him with the intellectual and physical tools to deal with the most canny and violent of criminals. He enjoys hunting them down and, like the radioactive bite that imbues Spiderman with special powers, criminals provide O’Sullivan with an energy and a stamina that seems to grow in proportion to the challenges they present him. His work, he says, is far from done. He is presently attempting to ensure that Czech-born f

    Marianne Thamm

    R 290.00

  • Leonard Cohen

    Leonard Cohen

    'Leonard Cohen taught us that even in the midst of darkness there is light, in the midst of hatred there is love, with our dying breath we can still sing Hallelujah.' - The late Rabbi Lord Jonathan Sacks'Among the finest volumes on Cohen’s life and lyrics ... An exploration which would have intrigued and engaged Leonard himself.' - John McKenna, writer and friend of Leonard CohenHarry Freedman uncovers the spiritual traditions that lie behind Leonard Cohen's profound and unmistakable lyrics.The singer and poet Leonard Cohen was deeply learned in Judaism and Christianity, the spiritual traditions that underpinned his self-identity and the way he made sense of the world. In this book Harry Freedman, a leading author of cultural and religious history, explores the mystical and spiritual sources Cohen drew upon, discusses their original context and the stories and ideas behind them.Cohen’s music is studded with allusions to Jewish and Christian tradition, to stories and ideas drawn from the Bible, Talmud and Kabbalah. From his 1967 classic ‘Suzanne’, through masterpieces like ‘Hallelujah’ and ‘Who by Fire’, to his final challenge to the divinity, ‘You Want It Darker’ he drew on spirituality for inspiration and as a tool to create understanding, clarity and beauty. Born into a prominent and scholarly Jewish family in Montreal, Canada, Cohen originally aspired to become a poet, before turning to song writing and eventually recording his own compositions. Later, he became immersed in Zen Buddhism, moving in 1990 to a Zen monastery on Mount Baldy, California where he remained for some years. He died, with immaculate timing, on the day before Donald Trump was elected in 2016, leaving behind him a legacy that will be felt for generations to come. Leonard Cohen: The Mystical Roots of Genius looks deeply into the imagination of one of the greatest singers and lyricists of our time, providing a window on the landscape of his soul. Departing from traditional biographical approaches, Freedman explores song by song how Cohen reworked myths and prayers, legends and allegories with an index of songs at the end of the book for readers to search by their favourites.By the end the reader will be left with a powerful understanding of Cohen’s story, together with a far broader insight into the mystical origins of his inimitable work.

    Harry Freedman

    R 390.00

  • Kaalvoet
    Amanda Strydom
  • Buit

    Buit

    Markus Gerlach en Domingos Magadzi vlug oor die grens van Suid-Afrika na die noorde van Mosambiek omdat hulle vrees dat hulle van moord aangekla sal word. Die joernalis Phoebe Maritz sit hulle agterna om 'n eksklusiewe onderhoud los te slaan. Maar Cabo Delgado, waar die twee wegkruip, word deur terreur geteister en niemand is daar veilig nie. Gou bevind Phoebe haar midde-in 'n botsing tussen gevreesde insurgente, private militere kontrakteurs en - erger nog - 'n bloeddorstige reeksmoordenaar.

    Dibi Breytenbach

    R 345.00

  • Eie Rigting

    Eie Rigting

    Eierigting is‘n regsterm wat beteken dat jy die reg in jou eie hande neem. In ‘n grondwetlike bestel is die uitgangspunt dat die burgery kollektief hul reg om hulself te beskerm oordra aan die staat. Wanneer die staat faal en nie meer sy burgers beskerm nie, verander die situasie. Dan raak eierigting nodig. Willie Spies skryf sedert 2016 – die jaar van Fees Must Fall in Suid-Afrika en die verkiesing van Donald Trump in die VSA – rubrieke vir Beeld en Netwerk 24. Die rubrieke ontgin die stand van die makro-omgewing van verval van die staat waarin Suid-Afrikaners hulle bevind gedurende die jare van staatskaping, die einde van die Zuma-bewind, die EFF, die einde van Afrikaans in die universiteitswese, die era van Rama-forie, die COVID-pandemie en gepaardgaande wêreld gebeure in historiese konteks. Dit keer telkens terug na die mikro-werklikheid van eie menswees, geloof, hartseer, eensaamheid, verlies, ouer-word en vergifnis. Dit ondersoek ’n nuwe vryheidsideaal, 30 jaar na die verkiesing van 27 April 1994 en beskryf hoe eierigting regmatig deur instellings van die burgerlike samelewing plaasvind wat leemtes vul wat die staat ooplaat.

    Willie Spies

    R 260.00

  • Good Morning, Mr Mandela

    Good Morning, Mr Mandela

    An inspiring international bestseller, Good Morning, Mr Mandela tells the story of Zelda la Grange's incredible friendship with Nelson Mandela Zelda la Grange grew up in South Africa as a white Afrikaner who supported the rules of segregation. Yet just a few years after the end of Apartheid she would become a most trusted assistant to Nelson Mandela, growing to respect and cherish the man she had been taught was the enemy. Good Morning, Mr Mandela tells the extraordinary story of how a young woman had her life, beliefs, prejudices and everything she once believed in utterly transformed by the greatest man of her time. It is the incredible journey of an awkward, terrified young typist in her twenties later chosen to become the President's most loyal and devoted servants, spending most of her adult working life travelling with, supporting and caring for the man she would come to call 'Khulu', or 'grandfather'. Here Zelda la Grange pays tribute to Nelson Mandela as she knew him - a teacher who gave her the most valuable lessons of her life. A man who refused to be defined by his past, who forgave and respected all, but who was also frank, teasing and direct. As he renewed his country, he also freed Zelda from a closed world of fear and mistrust, giving her life true meaning. Now she shares his lasting and inspiring gifts with the world. This is a book about love and second chances. It will touch your life and make you believe that every one of us, no matter who we are or what we have done, has the power to change. 'Uplifting. . . generally charming, occasionally faintly indiscreet, but always reverent. Surely no one but Mandela - with the possible exception of the Duke of Edinburgh - could have got away with greeting the Queen with a cheery: 'Oh Elizabeth, you've lost weight!'' - Sunday Times Compelling and ultimately heartbreaking ... her unguarded honesty allows her to tell a remarkable story - Telegraph

    Zelda la Grange

    R 355.00

  • Geheim in die Riete

    Constant van Graan

    R 250.00

  • Ek en jy Bestaan Nie

    Danie Marais

    R 300.00

  • Vuur

    Vuur

    Die elemente van ’n vuur is suurstof, hitte, brandstof, en ’n chemiese reaksie. Wat is die elemente van die apokalips? Wolk, Roet, Vuur, en ’n chemiese reaksie? Die noodlot het Rufus en Xandr van mekaar geskei. Rufus is op ’n skip iewers op die Indiese Oseaan terwyl Xandr veg om oorlewing in ’n wêreld wat deur die wolk vernietig is. Al wat hy het is Flip die hond en ’n rooi Mazda Midge. Gerugte van ’n toevlugsoord word Rufus en Xandr se enigste strewe: Vind mekaar, vind skuiling en ... wat dan? Hulle is lankreeds nie meer net vriende nie, is hulle?

    Hannes Barnard

    R 240.00

Login

Forgot your password?

Don't have an account yet?
Create account