FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

  • Not safe to deliver by Christmas NOTSANTA SAFE
    Vuur

Vuur

Hannes Barnard

    Product form
      FORMAT: Paperback

      R 240.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 240 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our agents to locate your product at a store near you, and a bookseller can set it aside for you to collect. Click the chat icon to start a Live Chat:Exclusive Books Enquiries

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 40.00 per month!
      3x monthly payments of R 80.00 with
      4x fortnightly payments of R 60.00 with

      Format:

      Die elemente van ’n vuur is suurstof, hitte, brandstof, en ’n chemiese reaksie. Wat is die elemente van die apokalips? Wolk, Roet, Vuur, en ’n chemiese reaksie? Die noodlot het Rufus en Xandr van mekaar geskei. Rufus is op ’n skip iewers op die Indiese Oseaan terwyl Xandr veg om oorlewing in ’n wêreld wat deur die wolk vernietig is. Al wat hy het is Flip die hond en ’n rooi Mazda Midge. Gerugte van ’n toevlugsoord word Rufus en Xandr se enigste strewe: Vind mekaar, vind skuiling en ... wat dan? Hulle is lankreeds nie meer net vriende nie, is hulle?
      CONTRIBUTORS: Hannes Barnard EAN: 9780637002110 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 240 g HEIGHT: 212 cm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2024-03-01 CITY: GENRE: JUVENILE FICTION / Humorous Stories, JUVENILE FICTION / Love & Romance WIDTH: 137 cm SPINE:

      Book Themes:

      Children’s / Teenage fiction: Action and adventure stories, Children’s / Teenage fiction: Science fiction, Children’s / Teenage fiction: Relationship stories

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Hannes Barnard is ’n multigenreskrywer van Afrikaans en Engelse fiksie. In 2020 publiseer hy Wolk, ’n apokaliptiese jeugverhaal. Dit word benoem vir die 2021 kykNET-Rapportprys. Roet, die tweede boek in die Wolk-reeks, verskyn in 2021. Dit word in 2022 ook benoem vir die kykNET-Rapportprys. Vuur voltooi dié opwindende reeks! Wanneer hy nie skryf nie is hy waarskynlik besig om van sy volgende avontuur te droom. Hy woon in Johannesburg saam met sy vrou en werk as verkoopsbestuurder by ’n uitgewer. Volg hom op Instagram: @hannesbard2005 en op TikTok @hannesbarnard.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account