FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

CloseClose
CloseClose
Close

Afrik Christmas Nature

  • Newman se Voëls volgens kleur
    Add to wishlist 0

    Newman se Voëls volgens kleur

    Newman se Voëls volgens Kleur bied vir die beginnervoëlkyker ’n vinnige, eenvoudige manier om Suider-Afrika se algemeenste voëls volgens hul kleur te identifiseer. Die vierde uitgawe van dié nuttige geïllustreerde gids is bygewerk met die nuutste gewone voëlname, uitgebreide habitatinligting en die mees onlangse verspreidingkaarte. Die leersame inleiding bevat praktiese wenke oor die uitken van voëls, inligting oor voëlanatomie en -klassifikasie, en raad oor waar om vir voëls te soek en wat jy op só ’n uitstappie moet inpak. Verkoopspunte: Volledig bygewerk – nou met illustrasies en fotos. Gebruik kleur om voëls te identifiseer. Voëlname ook in inheemse tale. Verspreidingskaarte vir elke spesie. Ideaal vir beginnervoëlkyker.

    Kenneth Newman

    R 465.00

Close