ATKV 25 Kids

Leer van kleure saam met Ollie Olifant
In hierdie boek propvol plakkers en aktiwiteite sal kleuters speel-speel meer leer van kleure. Prettige aktiwiteite hou die kleingoed besig – enige tyd, enige plek!Dis die perfekte pretboek om motoriese vaardighede te oefen en basiese konsepte te leer ken.
R 30.00

Leer van Vorms en Teenoorgesteldes Saam met Krokkie Krokodil
In hierdie boek propvol plakkers en aktiwiteite sal kleuters speel-speel meer leer van vorms en teenoorgesteldes. Kleurvolle aktiwiteite hou die kleingoed besig – enige tyd, enige plek!Dis die perfekte pretboek om motoriese vaardighede te oefen en basiese konsepte te leer ken.
R 30.00

Vrede Vreugde Getrouheid
Die Vrugte van die Gees is 'n kinderboek wat gebaseer is op die vrugte van die Gees in Galasiers 5:22-23 in die Bybel: "Maar die vrug wat die Gees voortbring, is: liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid en selfbeheersing". Hierdie reeks bestaan uit drie boeke wat elkeen drie spesifieke vrugte van die Gees weergee. Elke boek bevat 'n storie, Bybelstorie, Bybelles, gebed, Bybelvers en 'n praktiese uitdaging vir elke spesifieke vrug in die boek. Al die boeke is helder en kleurvol gedruk. Pikkie Pynappel en Saartjie Suurlemoen verskyn in al die stories saam met die bepaalde vrug wat in daardie storie voorkom. Hierdie vrug leer vir Pikkie en Saartjie 'n karakterles in verhouding tot die vrug van die Gees wat hulle voorstel. Die Vrugte van die Gees-reeks is geskryf om klein mensies te leer, te bemoedig en te inspireer oor God se karakter, sodat hulle kan uitstaan en hierdie karaktertrekke ontwikkel regdeur hulle lewens. Dit help ook ouers om hulle kinders Bybelse waarhede te leer.
R 92.00

Liewe Heksie Leesboek 8
Nuwe uitgawes van die gewildste Liewe Heksie-stories met pragtige volkleur illustrasies, maak hierdie reeks perfek geskik vir vroee lesers. In Leesboek 8 het Liewe Heksie en haar maats groot pret in die sneeu, die kabouters help om 'n swembad te grawe en Heksie betrap 'n dief wat koning Rosekrans se forelle steel.
R 50.00

Mooiste stories van Helena Lochner
Die Hans Andersen van Suid-Afrika - dit is die erenaam wat Helena Lochner in Noorwee gekry het. Hierdie beroemde skrywer van kinderverhale en sprokies is in 1951 oorlede, maar haar werk bly steeds gewild. Die keur van haar mooiste verhale wat hier byeengebring is, sluit die bekendstes in soos "Ou Tante Langtand", "Die Pratende Pot" en "Die Boomprinses". Die bundel bevat nuwe illustrasies om 'n jong geslag Afrikaanse kinders te bekoor.
R 85.00

R 50.00

The Lion and the Mouse
Aesop's Fables The Lion and the Mouse picture book is a charmingly illustrated, simple retelling of this classic story for children aged 3+. Perfect for bedtime reading with parents Delightful, full-page artwork full of detail and charm The story has been simply retold for capture the imagination of young readers Aesop's Fables The Lion and the Mouse is a fantastic picture book, with charming illustrations to bring wonderful events to life in kids' imaginations. Children will enjoy the story of an unlikely friendship between a ferocious lion and a small mouse, after the mouse saves the day.
R 50.00

R 50.00

Charlie and the Christmas Factory
Why is Matilda worried about being on the naughty list?What happens when years after the creation of his original marvellous medicine George’s granddaughter Gigi decides to make her own potion?And how does Charlie plan to celebrate Christmas at the chocolate factory?A magical and hilarious short-story collection from 13 bestselling, much-loved storytellers. This is the perfect seasonal read featuring 12 brand-new short stories based on their author’s favourite Roald Dahl characters.Illustrated throughout by Klauss Flugge Prize-longlisted artist Rikin Parekh, with stories from Adam Hills (The Enormous Crocodile), Adam Kay (George’s Marvellous Medicine), Ben Bailey Smith (James and The Giant Peach), Elle McNicoll (Matilda), Greg James and Chris Smith (The Twits), Hannah Gold (Fantastic Mr Fox), Konnie Huq (Danny the Champion of the World), Nadia Shireen (The BFG), Nathan Bryon (The Giraffe and the Pelly and Me), Pamela Butchart (The Witches), Sally Rippin (The Magic Finger), and Sibéal Pounder (Charlie and the Chocolate Factory).
R 150.00

Ons laaste legendariese somer
“Besef julle hierdie Desember is legit ons laaste ordentlike somer-skoolvakansie?” Tobi, Rowan en Dean besef matriek gaan rof wees. Die onderwysers deel alreeds huiswerk uit en dis nou eers die einde van graad elf. Daarom moet hulle hierdie laaste Desember-vakansie legendaries maak.
R 85.00

Nuwe Alles-In-Een: Graad 1 Pret met Wiskunde-Werkboek: Graad 1
Wiskunde-angs is 'n werklikheid wat kinders - en hul ouers - se lewens versuur en uiteindelik ook beroepskeuses beperk. Onder die redes daarvoor is dat basiese syfervaardighede kleintyd nie deeglik vasgele word nie, en dat Wiskunde so aangebied word dat kinders belangstelling verloor. Om suksesvol in Wiskunde te wees, moet 'n kind onder meer 'n parate of outomatiese kennis van getalle en die vier hoofbewerkings he, sodat dit oombliklik, sonder om te dink, opgeroep kan word. Best Books se Pret met Wiskunde-reeks vir die Grondslagfase vergemaklik die verwerwing van die kennis met verbeeldingryke aktiwiteite wat dit maklik en lekker maak om vaardighede stap vir stap in te oefen en heeltemal te bemeester. So word 'n stewige grondslag vir die kind se hele skoolloopbaan gele. Die Nuwe Alles-In-Een Pret met Wiskunde-werkboeke vir Graad 1-3 volg die KABV-kurrikulum en toon aan wat deur die jaar van jong leerders verwag word. Die werkboeke bestaan uit oefenbladsye, werkvelle en 'n volkleurspeletjie per kwartaal. Oefenbladsye oefen parate vaardighede in, die werkvelle bevorder kreatiewe denke en probleemoplossing, en die speletjies help om vaardighede verder in te skerp. Al die vereiste inhoudsareas word gedek: patrone, funksies en algebra; getalle, bewerkings en verwantskappe; ruimte en vorm; datahantering; en meting. Die boeke is geskik vir gebruik in die klaskamer en tuis.
R 30.00

Stories in die Wind
Tien verhale wat die minder bekende stories van die mense van die Richtersveld, Namakwaland en Kalahari vertel. Die karakters is diere, mense, die son, maan en sterre. Skilpad en Volstruis se mekaar die stryd aan. Sal Jakkals en Leeu kan saamwerk om te jag? Die mense van Hoerikwaggo trek //Hui !Gaeb toe. Daar is die Gariep se watergees in die vorm van 'n vrou, en die ster wat vir die ou man stories gee, sodat hy elke aand een het om vir die mense te vertel. Pragtig vertel om lesers se verbeelding aan te wakker.
R 60.00

Sleeping Beauty
The much-loved tale of Sleeping Beauty has been beautifully captured by the unique illustration style of Tika and Tata. Every page showcases delightful artwork, packed with charm and detail that will enthral children everywhere. The story has been simply retold to appeal to young readers and listeners alike.
R 50.00

General Knowledge Genius!
Please Note That The Following Individual Books as Per Original ISBN and Cover Image In this Listing shall be DispatchedGeneral Knowledge Genius!: A Quiz Encyclopedia to Boost YourA brilliant quiz book for clever kids - put your general knowledge to the test and boggle your family and friends with your brainpower!Can you name the longest river in Europe? Do you know your skull from your sternum? Can you identify an archaeopteryx and an allosaurus? Can you recognise the flags of India and Italy?You can!Then what are you waiting for? Open the pages of General Knowledge Genius to find out what you know and challenge yourself to learn even more!With more than 60 topics, from across the encyclopedia, there's something for everyone. The pages are packed with eye-popping pictures - but do you know what they show? To help you, "Test Yourself" panels list what you're looking for. With three levels of difficulty, the challenge gets harder as you work your way from Starter, to Challenger, and finally the truly tricky Genius category. If you need it, there's a fun fact with every picture to give a helpful clue.Take on the General Knowledge Genius brain-busting challenge!
R 260.00

R 50.00

Nuwe Alles-In-Een: Graad 3 Pret met Wiskunde-Werkboek: Graad 3
Wiskunde-angs is 'n werklikheid wat kinders - en hul ouers - se lewens versuur en uiteindelik ook beroepskeuses beperk. Onder die redes daarvoor is dat basiese syfervaardighede kleintyd nie deeglik vasgele word nie, en dat Wiskunde so aangebied word dat kinders belangstelling verloor. Om suksesvol in Wiskunde te wees, moet 'n kind onder meer 'n parate of outomatiese kennis van getalle en die vier hoofbewerkings he, sodat dit oombliklik, sonder om te dink, opgeroep kan word. Best Books se Pret met Wiskunde-reeks vir die Grondslagfase vergemaklik die verwerwing van die kennis met verbeeldingryke aktiwiteite wat dit maklik en lekker maak om vaardighede stap vir stap in te oefen en heeltemal te bemeester. So word 'n stewige grondslag vir die kind se hele skoolloopbaan gele. Die Nuwe Alles-In-Een Pret met Wiskunde-werkboeke vir Graad 1-3 volg die KABV-kurrikulum en toon aan wat deur die jaar van jong leerders verwag word. Die werkboeke bestaan uit oefenbladsye, werkvelle en 'n volkleurspeletjie per kwartaal. Oefenbladsye oefen parate vaardighede in, die werkvelle bevorder kreatiewe denke en probleemoplossing, en die speletjies help om vaardighede verder in te skerp. Al die vereiste inhoudsareas word gedek: patrone, funksies en algebra; getalle, bewerkings en verwantskappe; ruimte en vorm; datahantering; en meting. Die boeke is geskik vir gebruik in die klaskamer en tuis.
R 30.00

Nuwe Alles-In-Een: Graad 2 Pret met Wiskunde-Werkboek: Graad 2

Dagboek van ’n Dork 1
Nikki Maxwell is nie gewild nie. Eintlik is sy die teenoorgestelde van gewild. Sy's 'n absolute dork! Nikki hoop sy kan vriende by die nuwe skool maak en dat haar dorkdae nou verby is. Maar die lewe is nie so eenvoudig nie. Wanneer sy vir die kunskompetisie inskryf, vind sy uit dat die mislikste meisie in die skool ook nou haar grootste kompetisie is! Wat staan 'n dork te doen? Lees Nikki se dagboek vol drama en dinge en maak reg om die dork in jouself 'n drukkie te gee.
R 215.00

#PresiesAnders: Eksperimente en eerste soene
Zoe en Zoya is n identiese tweeling. Maar dit is waar die ooreenkoms eindig. Terwyl Zoe gedurig haar neus in 'n boek het en posters van die periodieke tabel teen haar kamermuur plak, is Zoya meer behep met haar voorkoms en die nuutste ou waarop sy kamtig verlief is. Wanneer Zoe 'n klomp seuns as proefkonyne gebruik vir haar ekspo-taak, raak dinge gekompliseer. Zoe moet net beheer kry van haarself. En beslis en absoluut totaal en al nie staan en verlief raak op haar sussie se kerel nie!
R 30.00

Maroelaboomstories
Elke aand teen skemer klim die trop bobbejane tot bo in die groot maroelaboom. Die son sak vinnig en die nag is op pad ... Wil jy ook soos die klein bobbejaantjies weet waarom olifante nie in neste woon nie, waar koedoes aan hul gedraaide horings kom en hoe buffels hulle strepe verloor het? Dan is hierdie storiebundel met 15 diereverhale net vir jou!
R 160.00

Bitterbosbende 3
Die Bitterbosbende besluit om in die skoolkoor te sing. Maar meneer Louw is nie die vriendelikste nie en boonop is daar nuwe koorlede wat Kurt nog nooit in die skool opgemerk het nie en wat blykbaar vir die res van die bende onsigbaar is. Dan ontdek Nieke 'n stuk papier met snaakse simbole, amper soos bladmusiek, in haar geskiedenisboek. Nieke en Kurt besef hulle droom albei oor onaardse aaklige musiek, en 'n koor van kinders geklee in swart, met aardige groot koppe . . .
R 45.00

Bluey Mega Book of Stories
Join Bluey and Bingo for fun times with friends and family in this mega-story collection. Includes the stories Swim School Camping Yoga Ball Baby Race Daddy Putdown Copycat The Claw
R 250.00

Drake Deel Nooit!
Kan 'n draak leer hoe om te deel? Rissie is 'n baie soet draak. Sy volg al die reels in die Reelboek vir Drake: Sy steel by almal, en wil nie haar skatte met ENIGE IEMAND deel nie! Die ander diere het genoeg gehad. As hulle maar die draakreels kon verander . . . 'n Pragtige prenteboek oor die belangrikheid van deel, vertaal deur Jaco Jacobs.
R 50.00

#PresiesAnders 3: Boek 3
Zoe oortuig haar tweelingsussie om na 'n somerskool te gaan, maar sy wil eintlik net die plaaslike spook ontmoet wat volgens legende op die kampus dwaal. Zoya mag net nie uitvind dat daar 'n spook is nie, want sy is doodbang! Sommer gou is Zoya se senuwees op hol . . . En dis nie net omdat mislike Queen Bee Beula byna 'n groot ramp veroorsaak nie. Kan dit wees dat die tweeling se ouer broer Zane se hart gebreek is deur die berugte kampusspook?
R 30.00

#PresiesAnders 2: Cupcakes en kupido's
Zoya presteer nie op skool soos haar tweelingsussie Zoe nie. Maar wie gee tog om oor wiskunde en rekeningkunde? Dis veel beter om seker te maak sy lyk altyd fantasties op 'n selfie. Wanneer Zoya gekies word as die hoof van die balkomitee, is sy verheug oor die kans om tyd saam met die aantreklike Erwee te spandeer. Daar is wel 'n paar probleme: Erwee se jaloerse vriendin, Beula, 'n geheimsinnige matchmaker en die feit dat haar pa skielik tienersleng praat en leer skateboard ry . . .
R 30.00

Op Pappa se skouers
Om skool toe te stap saam met Mamma, Gogo en Tata is groot pret. Maar om hoog in die lug op Pappa se skouers te sit, is die HEEL BESTE! Op Pappa se skouers nooi jong lesers uit om saam met 'n seuntjie en sy pa skool toe te stap, waar hulle mekaar groet op 'n baie spesiale manier. Niki Daly het in 2009 'n Molteno-medalje (Goud) ontvang vir sy bydrae tot kinderliteratuur in Suid-Afrika. In 2020 is hy met 'n SALA (South African Literary Award) bekroon vir It's Jamela!
R 25.00

Seb the Seahorse
Stunning sea life picture book with an adventurous story and bright illustrations for toddlers. Seb the Seahorse is a wonderful picture book for children aged 3+. It tells the story of Seb, a spiny seahorse who isn't sure that he's special. Perfect for reading aloud to young children Beautiful artwork and design Original contemporary fiction Focus on animal characters in their natural habitat His friends are super at swimming fast, building things and looking beautiful, and Seb feels left behind! But when disaster strikes and his friends need help, Seb learns that he is stronger than he thought. Enchantingly illustrated by Sophia Touliatou, an Athens-based artist who loves cats and dogs – and who believes that life begins after coffee. Written by Catherine Veitch, a highly experienced UK children’s writer. Catherine has a passion for inspiring children's imaginations and curiosity about the world through heartfelt stories. As well as being a delight to share, picture books are an important learning tool for very young readers. Not only do they help build first words and sentences, they also encourage story analysis and can help spark a lifelong love of reading.
R 50.00

How the Whale Got his Throat
How the Whale Got his Throat: For Age 3+. Little ones will love the bright illustrations in this picture book. How the Whale got his throat has been simply retold in a clear and engaging way.
R 50.00

Spieëltjie Spieëltjie: Wilde Diere
Ontmoet wilde diere in dié prettige boek – bere, papegaaie, leeus en wolwe.Maar wie is die wildste van almal?
R 100.00

Waar Kom Ons Vandaan?
Hierdie boek vertel die verhaal van waar ons spesie vandaan kom - van die Oerknal, die ontstaan van sterre, ons son en die planete, en die vroegste lewende selle tot die eerste ape, asook die rol van argeologie in die navorsing oor die ontstaan van die menslike voorganger, Homo erectus. Ons is Homo sapiens, waarvan die oudste fossiele ongeveer 200 000 jaar oud is, en het ontwikkel van jagter-versamelaars tot landbouers tot die eerste beskawings.
R 80.00

Bible Stories: Noah & His Ark
This wonderful retelling of Noah and the Ark has been beautifully illustrated by Anna Jones. Every page showcases fantastic full-colour artwork, packed with delightful detail to enthrall children. The story has been carefully retold to appeal to young readers and listeners alike.
R 50.00

Bible Stories: Jonah & The Whale
This thoughtful retelling of David and Goliath will appeal to young readers and listeners alike. Every page feature colorful artwork scene to bring the story to life and acts as a gentle introduction to famous Bible stories.
R 50.00

R 78.00

Eerste Liefde Omnibus 2
Drama, humor . . . en natuurlik liefde en liefdesdriehoeke. In Ouens is nes ekstra bagasie moet Barbara die vakansie by die Turkana-meer spandeer waar haar pa opgrawings doen en dokumentere films maak. In Liefde is nie tjoklits nie is Tamara vir die eerste keer in haar lewe smoorverlief en 'n makeover is haar enigste hoop. In Soene op'n Suzuki het Lizanne skaars die supervatterige Gerhard afgese of haar ma pers haar af om met hom op te maak.
R 40.00

Eerste Liefde Omnibus 1
Drama, humor . . . en natuurlik liefde en liefdesdriehoeke. Drie van die gewildste Eerste Liefde-stories in een. In Rugbyballe en bikini's kan niks Anelle se vakansie op Duinebaai bederf nie. Maar hoekom laat Martin haar so anders voel? In Daar's'n ou in my aarbei-smoothie steek 'n geheime bewonderaar boodskappe in Yolande se tas weg. In My hart klop muffins laat die ou met die Franse naam Kat se hart jaag. Maar wat is Pierre se donker geheim?
R 40.00

The Boy in the Striped Pyjamas + The Boy at the Top of the Mountain
Discover an extraordinary tale of innocence, friendship and the horrors of war.'Some things are just sitting there, minding their own business, waiting to be discovered. Like America. And other things are probably better off left alone'Nine-year-old Bruno has a lot of things on his mind. Who is the 'Fury'? Why did he make them leave their nice home in Berlin to go to 'Out-With' ? And who are all the sad people in striped pyjamas on the other side of the fence? The grown-ups won't explain so Bruno decides there is only one thing for it - he will have to explore this place alone. What he discovers is a new friend. A boy with the very same birthday. A boy in striped pyjamas. But why can't they ever play together?‘A small wonder of a book’ Guardian When Pierrot becomes an orphan, he must leave his home in Paris for a new life with his Aunt Beatrix, a servant in a wealthy household at the top of the German mountains. But this is no ordinary time, for it is 1935 and the Second World War is fast approaching; and this is no ordinary house, for this is the Berghof, the home of Adolf Hitler. Quickly, Pierrot is taken under Hitler's wing, and is thrown into an increasingly dangerous new world: a world of terror, secrets and betrayal, from which he may never be able to escape.
R 165.00

Bitterbosbende 2
Die Bitterbosbende kamp langs die rivier. Toe Zia en Nieke een aand badkamer toe loop, begin hond verwoed blaf. Toe is daar die geluid van trein wat kwaai rem aanslaan en dan harde botsing. Dis eers toe Zia gil dat Nieke sien wat in haar hand is . . . been? En so begin die soeke na die geheimsinnige stoomlokomotief wat passasiers in die sewentigerjare vervoer het, wat daar naby ontspoor het. Wat het van die slagoffers, wat kinders en hond ingesluit het, geword?
R 45.00

Roald Dahl’s Heroes and Villains
Enjoy four fabulous full-colour stories featuring some of Roald Dahl's most magnificent heroes and monstrous villains: The Enormous Crocodile, The Giraffe and the Pelly and Me, The Twits, George's Marvellous Medicine. In the good corner find inventive George who stands up to his grizzly, grumpy grandma by mixing a potion unlike any other. And meet Mr Muggle-Wump and his family, whose bravery and quick-thinking lead to extraordinary events. In the bad corner Mr and Mrs Twit are the most terrible twosome you could ever have the misfortune to meet. And beware the crafty, child-guzzling crocodile..
R 375.00

Speel-Speel: Nutsman
Hierdie speel-speel interaktiewe gereedskaptas-stel is ideaal vir jong nuuskierige kinders wat daarvan hou om nutsmanne te speel. Die tas sluit 'n boek en gereedskaptoerusting van karton gemaak in.
R 120.00

Bible Stories: Moses and the Bulrushes
Bible Stories: Moses in the Bulrushes is a thoughtful retelling that will appeal to young readers and listeners alike. Every page features colourful artwork scenes to bring the story to life, and acts as a gentle introduction to famous Bible stories. Children will love the story of how baby Moses was found floating down the river Nile in a basket.
R 50.00

Ek is Gaaf
n Reeks pragtig geïllustreerde bordboeke wat groot gevoelens verken. Die eenvoudige narratief dra 'n belangrike boodskap in elke boek - hoe dit belangrik is om na ons gevoelens te luister, dit te erken en veilig genoeg te voel om dit uit te druk of met ander te deel. Aan die einde van elke boek is daar 'n praktiese oefening om kleintjies te help om die emosie te hanteer en 'n prettige wiel om uit te druk hoe hulle voel. Bedagsame boodskap en praktiese aktiwiteit in elke boek. Boeiende illustrasies deur Ailie Busby. Wiel kan op voorblad gesien word
R 170.00

Speel Speel: Brandweerbeampte
Met opwindende tonele, voorwerpe om op te spoor en 15 legkaartstukke om mee te speel, is die stel perfek vir kinders wat graag speel dat hulle brandweerbeamptes is!
R 120.00

Ek Is Kalm
n Reeks pragtig geïllustreerde bordboeke wat groot gevoelens verken. Die eenvoudige narratief dra 'n belangrike boodskap in elke boek - hoe dit belangrik is om na ons gevoelens te luister, dit te erken en veilig genoeg te voel om dit uit te druk of met ander te deel. Aan die einde van elke boek is daar 'n praktiese oefening om kleintjies te help om die emosie te hanteer en 'n prettige wiel om uit te druk hoe hulle voel. Bedagsame boodskap en praktiese aktiwiteit in elke boek. Boeiende illustrasies deur Ailie Busby. Wiel kan op voorblad gesien word
R 170.00

Speel Speel: Vlieënier
Met opwindende tonele, voorwerpe om op te spoor en 15 legkaartstukke om mee te speel, is die stel perfek vir kinders wat graag speel dat hulle onderwysers is!
R 120.00

Ek Is Dapper
n Reeks pragtig geïllustreerde bordboeke wat groot gevoelens verken. Die eenvoudige narratief dra 'n belangrike boodskap in elke boek - hoe dit belangrik is om na ons gevoelens te luister, dit te erken en veilig genoeg te voel om dit uit te druk of met ander te deel. Aan die einde van elke boek is daar 'n praktiese oefening om kleintjies te help om die emosie te hanteer en 'n prettige wiel om uit te druk hoe hulle voel. Bedagsame boodskap en praktiese aktiwiteit in elke boek. Boeiende illustrasies deur Ailie Busby. Wiel kan op voorblad gesien word
R 170.00

Ek Is Gelukkig

R 205.00