FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Uil op die Voëlhok

Marlene le Roux

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 153.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 153 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Approx 5 - 9 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 25.50 per month!
      3x monthly payments of R 51.00 with
      4x fortnightly payments of R 38.25 with

      Format:

      Binne ’n kort tydjie kom Erna Rademeyer baie agter oor liefde en vriendskap: die verskillende vorme wat dit kan aanneem, die vreugde daarvan, maar ook die gevaar van verraad en misbruik. Sy kom nie met haar stiefpa oor die weg nie, terwyl haar eie pa – haar held – nog in die nabyheid is en sy vreugde het in die voëlhok wat hy so spesiaal vir haar gebou het. Haar beste vriendin, die selfstandige, uitgesproke June, openbaar dat sy ook probleme het met haar stiefpa – maar baie meer skrikwekkend as Erna. Dan raak die twee meisies se vriendskap gekompliseerd as Erna uitvind dat sy en June op dieselfde seun verlief is. Sal die twee se vriendskap hulle help om in die lewe reg te kom?Die verhaal word gevolg deur ’n leesgids met:• inligting oor die outeur• ’n opsomming van die verhaal• woordverklarings van moeilike woorde• vrae oor die inhoud van die verhaal en letterkundige aspekte• antwoorde vir die vrae• ’n glossarium met letterkundige begrippe.
      CONTRIBUTORS: Marlene le Roux EAN: 9780636146402 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 500 g HEIGHT: 240 cm
      PUBLISHED BY: Maskew Miller Longman (Pty) Ltd DATE PUBLISHED: 2013-12-13 CITY: GENRE: JUVENILE NONFICTION / Foreign Language Study / General WIDTH: 168 cm SPINE:

      Book Themes:

      Educational: Modern (non-native or second) languages

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account