NEW

Why Zebras Don't Get Ulcers -Revised Edition
Now in a third edition, Robert M. Sapolsky's acclaimed and successful Why Zebras Don't Get Ulcers features new chapters on how stress affects sleep and addiction, as well as new insights into anxiety and personality disorder and the impact of spirituality on managing stress. As Sapolsky explains, most of us do not lie awake at night worrying about whether we have leprosy or malaria. Instead, the diseases we fear - and the ones that plague us now - are illnesses brought on by the slow accumulation of damage, such as heart disease and cancer. When we worry or experience stress, our body turns on the same physiological responses that an animal's does, but we do not resolve conflict in the same way - through fighting or fleeing.;Over time, this activation of a stress response makes us literally sick. Combining cutting-edge research with a healthy dose of good humour and practical advice, Why Zebras Don't Get Ulcers explains how prolonged stress causes or intensifies a range of physical and mental afflictions, including depression, ulcers, colitis, heart disease, and more. It also provides essential guidance to controlling our stress responses.This new edition promises to be the most c
R 566.00

R 280.00

Essential Guide to Healing – Equipping All Christians to Pray for the Sick
Premier Renewal Leaders Present Complete, Accessible Guide to Healing MinistryThe Bible is full of accounts of miraculous healing. And God is moving as amazingly today as he was back then. Thousands are being healed all over the world--and his children are part of it.For the first time, premier renewal leaders Bill Johnson and Randy Clark team up to equip Christians to minister healing. Grounded from start to finish in Scripture, Johnson and Clark lay out the rich theological and historical foundation for healing in the church today. Full of inspiring stories, this book offers practical, proven, step-by-step guidance to ministering healing, including how to• understand the authority of the believer in healing• create an atmosphere of faith• receive words of knowledge• implement the five-step model of healing prayer The ministry of healing is not reserved for a select few. God's miraculous healing is part of the Good News--and every believer can become a conduit for his healing power.
R 430.00

God Is a Matchmaker – Seven Biblical Principles for Finding Your Mate
God is the divine matchmaker, and this is His plan for you.Marriage is God's sacred creation, a beautiful gift for His children. But too often we fail to leave the choice or the timing to Him.In this revised and expanded edition of his bestselling book, well-known Bible teacher Derek Prince and his wife, Ruth, reveal God's true plan for you and your future spouse. In addition to sharing their own real-life love story, Derek lays out seven biblical steps to finding your mate. He will also help you answer tough questions, such as· How can I know if it is God's will for me to marry?· How can I prepare myself for marriage?· How can I find the mate God has appointed for me?· What is God's plan for remarriage?Full of inspiring testimonies from people who found their perfect matches by following these principles, God Is a Matchmaker also offers special counsel and material for parents, pastors, counselors, teachers and youth ministers involved with those preparing for this exciting time of life.When you discover God's pattern for marriage, you will experience His perfect gift: a match truly made in heaven.
R 407.00


R 199.00

Tippie Fin Jig
Learning to read is super easy with Tippie the elephant. These sequential reading books were designed with a focus on sound development; linking sounds and letters as well as building success and self-confidence in reading. The first ten books in the series focus on short vowels; simple consonants; blends and sight words. ; Titles in Level 1: 1. Tippie and the cat; 2. Tippie and the hen; 3. Tippie and Fin jig; 4. Tippie the cop; 5. Tippie and Mum; 6. Tippie likes to rap; 7. Tippie and the vet; 8. Tippie and Fin swim; 9. Tippie and the frog; 10. Tippie and the bug.
R 50.00

Mentje - Kind van die Pas-Opkamp
Sy is so verskriklik eensaam. So verskriklik bang. Haar hart is verskriklik stukkend. Mentje, ’n nederlandse oorlogswesie, beleef die Tweede Wêreldoorlog in al sy genadeloosheid in ’n geheime kamp. Terselfdertyd sluit ’n Suid-Afrikaner by die Britse leër aan. Mentje red sy lewe by die slag van Arnhem.
R 400.00

Tussen stasies
Die vroulike hoofkarakter, Gretl, se ouma was ’n Jodin wat met ’n Duitser getroud is. Haar ma was dus half-Joods en haar pa patrioties Duits. Sy en haar suster is slegs 25% Joods, maar in Nazi-Duitsland is Jode in 1944 na Auschwitz gestuur – selfs in die derde en die vierde geslag. Teen daardie tyd weet die Jode van die doodskampe. Daarom laat die ma haar twee dogtertjies ontsnap deur ’n klein opening in die beestrok waarmee hulle vervoer word. So swerf die agtjarige Gretl en haar twaalfjarige suster deur die suide van Pole op pad na familie in Switserland. Die suster word ernstig siek en hulle kry onderdak by ’n bitter arm Poolse vrou met ’n swetterjoel kinders. Die manlike hoofkarakter, Jakob, is ’n vurige Poolse student wat tydens die oorlog by die Poolse weerstandsbeweging aansluit. Die beweging het hoofsaaklik guerrilla-aanvalle op beide Duitse en Russiese magte gedoen, gestreef na die outonomie van Pole na die oorlog, en vlugtelinge, ook Jode, gehelp. Wanneer Gretl se suster sterf, en die Poolse vrou ook nie meer na haar kan omsien nie, word Gretl Jakob se verantwoordelikheid. Gretl weet nie waar of wie die familie is waarheen hulle op pad was nie, dus neem hy haar saam na sy ouerhuis in Czestochowa. Daar is egter geweldige armoede en tekorte in die naoorlogse Pole, sodat sy teen die einde van 1947 ook nie meer daar kan bly nie. Jakob lees van ’n program wat Duitse wesies na Suid-Afrika stuur en hy kry haar daar in. In Suid-Afrika word Gretl aangeneem deur Kate en Bernard Neethling van Ver wink die Suiderkruis en word verder groot op hulle familieplaas in die Bosveld. Gretl het haar lewe begin as ’n Duitsertjie in die Lutherse Kerk. Toe haar pa sterf, het die res van die gesin by haar weduwee-ouma gaan bly. Hier volg hulle Joodse gebruike. By Jakob se familie beland sy in ’n Pools-Katolieke gemeenskap. In Suid-Afrika moet sy aanpas in ’n konserwatiewe Calvinistiese Afrikanerhuis, -skool en -gemeenskap. Sy ontsnap na ’n wereld van haar eie waar realiteit en fantasie vermeng raak om die verlange na Jakob te temper. Tydens die Poolse Rewolusie van 1956 word Jakob gedwing om Pole te verlaat en te vlug na Suid-Afrika. Uiteindelik vind Gretl en Jakob mekaar weer, maar albei het intussen verander. Sy is ’n pragtige derdejaar- B.A.-student aan Tuks wat weet wat sy wil he, maar nie seker is wie sy is nie. Hy is ’n ingenieur van byna 35, ontnugter en ontwortel, maar vasbeslote om in hierdie sterk anti-kommunistiese land ’n toekoms te bou. Wanneer hulle ontdek dat daar gevoelens tussen hulle is, weier haar pa, aangesien Jakob ’n Katoliek is. As twee randkarakters in hulle nuwe gemeenskap, met al hulle bagasie wat hulle saamsleep, moet die twee mekaar ondersteun hier onder die fel suiderson.
R 360.00

Fleur
Die Davelvroue bestaan uit sewe boeke: Tamara, Willemien, Annabella, Deborah en Isabelle, Maryn en Fleur. Die reeks, wat in 2006 verskyn het, word nou heruitgegee op aandrag van lesers. Benewens die kwessie van vroue se bemagtiging, spreek Die Davelvroue ook eg Suid-Afrikaanse en spesifiek Afrikaanse geskiedkundige kwessies op subtiele wyse aan, alhoewel die genre steeds fokus op vroue se belewing van die liefde. Fleur (1938), ʼn Malherbe met suiwer Hugenotebloed in haar are, is die eienares van ʼn verwaarloosde wynplaas en ʼn groot hoop skuld, maar sy weet min van wynmaak en niks van wingerde nie. En dan kom Christiaan Davel aan in die vallei. Hy weet alles van wingerde en wyn af en laat haar hart skoon op galop gaan, maar hy is ʼn Transvaler en boonop lief vir iemand anders.
R 290.00

Beibele
Setswana 1970 translation, complete Bible, medium size, softcover, edge index, footnotes.
R 186.00

R 310.00

R 150.00

Op Pad Na Moormansgat
Laat een aand in 1914 word die Boeregeneraal Koos de la Rey op pad na 'n beplande rebellie noodlottig gewond. Die teiken was die berugte bendelid William Foster. Dat De la Rey in die spervuur beland het, was pure toeval. Of was dit? Op pad na Moormansgat is 'n verweefde tapisserie waarin die verhale van vele vertel word, oor dekades heen en uit alle lae van die samelewing. Dis die storie en nalatenskap van Billy Foster se dogter, Helena, op soek na haar herkoms; dis die trawalle van die hensopper Segrys Heyns en sy agterryer Tappies Mahlangu; die speurtog van poliesman Isak Heyns, op soek na die gewetenlose moordenaars wat 'n driejarige seuntjie se familie eensklaps uitgewis het, en die moontlikheid dat die aanvallige jong vrou Helena aandadig aan die moorde kon wees. Dis 'n roman van waarhede en verdigsel, oor dekades heen, 'n verloop van klein en groot geskiedenisse en die immer smagting na oomblikke van vrede en versoening. 'n Merkwaardige, hoogs leesbare geskiedkundige roman.
R 380.00

Marinda Kook met Blikkies en Pakkies
Staan jy gereeld voor jou oop koskas en kopkrap vir inspirasie vir heerlike gesinskos of ietsie anders? Dan het Marinda Engelbrecht vir jou die antwoord. In haar derde boek wys Marinda hoe jy doodgewone blikkies en pakkies kan optower in spoggerige disse, wat met die grootste selfvertroue aan familie en vriende voorgesit kan word. Min mense sal die verskil proe tussen die watertandlekker-boontjiesop wat jy met blikkies en pakkies berei het en die ware jakob. Met ’n paar koskasbestanddele en gekoopte skilferdeeg kan jy ’n geurige pastei maak en jy hoef nie meer ure lank te swoeg met vleis, hoender- of visgeregte nie – blikkies en pakkies is die kitsantwoord. Pak met jou volgende kruideniersware-aankope ’n paar blikkies tamaties, peulgroente, sampioene, vis, vleis en natuurlik ingedampte melk en kondensmelk – in jou inkopiemandjie, en met Marinda kook met blikkies en pakkies byderhand kan jy feitlik enige smulgereg berei.
R 130.00

Sirkus
Dis die laat tagtigs in Johannesburg. Adriana van der Hoon is agtien jaar oud. Haar aktivis-pa het jare lank oorsee geld vir die Education Trust ingesamel maar op 'n dag verander alles, en nou staan die veiligheidspolisie op haar drumpel met 'n ultimatum. As sy hulle nie help om die ANC se geldspoor van Duitsland na Suid-Afrika te volg nie, sit sy en haar chroniese siek ma sonder heenkome. En sy sonder haar studiebeurs. Dis hoe Adriana in Berlyn beland. Dis hier waar sy haar talent om messe te gooi vervolmaak, en waar sy Yasen Todorov ontmoet. Ver weg van alles wat bekend en veilig is, leer Adriana waartoe sy in staat is. Bowenal leer sy dat niemand, ook nie sy nie, ooit heeltemal onskuldig is nie. Deur een van Afrikaans se beste spanningsverhaalskrywers.
R 330.00

Stories Van 'n Nie-So-Gelukkige Hartebreker
Dagboek van 'n dork is vir almal wat al ooit soos die grootste dork in die wereld gevoel het. 'n Reeks oor Nikki Maxwell en haar lewe vol drama en dinge.Brandon vra uiteindelik amper vir Nikki uit! Maar hy begin vreemd optree en sy is bekommerd dat hy nie eintlik van haar hou nie. Die meisies moet boonop die seuns na die skooldans vra! Lees Nikki se dagboek en maak reg om die dork in jou 'n drukkie te gee!
R 21.00

Eerste Liefde Omnibus 2
Drama, humor . . . en natuurlik liefde en liefdesdriehoeke. In Ouens is nes ekstra bagasie moet Barbara die vakansie by die Turkana-meer spandeer waar haar pa opgrawings doen en dokumentere films maak. In Liefde is nie tjoklits nie is Tamara vir die eerste keer in haar lewe smoorverlief en 'n makeover is haar enigste hoop. In Soene op'n Suzuki het Lizanne skaars die supervatterige Gerhard afgese of haar ma pers haar af om met hom op te maak.
R 85.00

Fatima Sydow Cooks
Fatima Sydow is the Cape Malay cooking queen. Fatima Sydow Cooks is an ode to her authentic self and the delicious, flavoursome family food she loves to cook. Think mussel curry, home-baked bread to mop up the creamy sauce, slow-braised, soft-as-butter short ribs, a real-deal masala steak sandwich and a hearty, wholesome oxtail stew. A book for everyone, with a bit of Fatima magic – and a few novel twists to some of the classics.
R 455.00

Hearty Home Food with Sipho
Hearty Home Food offers easy, affordable recipes to suit all palates. Siphokazi keeps things simple with flavouring – herbs, marinades, sauces, dressings; hearty and wholesome – soups, breads, pastas, traditional feasts; light but flavoursome – fish, calamari, sides, salads, vegetarian dishes; finger foods and snacks – easy and tasty; and sweet treats – cakes, bakes, puddings and sweets to spoil family and friends.
R 120.00

Cook and Enjoy for Kids
The perfect cookbook for beginners of all ages! The companion to the top selling COOK & ENJOY is now revised, updated and completely redesigned with a modern look and feel. This colourful guide will show you how easy and how much fun it is to cook. The more than 55 mouthwatering recipes have been specially selected and tested. Each method comes with step-by-step instructions and is illustrated with full colour photographs. The book also teaches you how to: use a recipe; measure ingredients the correct way; use kitchen tools and utensils; work safely in the kitchen and understand cooking terms. Learn to cook with this little gem, and you will be able to apply the same basic methods and cook from absolutely any recipe book you choose!
R 350.00

Dorah Sitole
40 Years of iconic food is the product of Dorah Sitole's culinary journey, which began growing up in the townships and led to her becoming the exceptional food icon that she is today. Each chapter features various stages of Dorah's fascinating life, with recipes to match: traditional African, Township, Pan-African and Western. Let Dorah be your companion in the kitchen, lift your spirits, challenge you a bit or just simply make you smile!
R 145.00

'n Vry Vrou
Krog is 'n internasionaal gerekende digter maar ook plaaslik geliefd. Vyftig jaar na haar opspraakwekkende debuut, Dogter van Jefta, verskyn daar 'n splinternuwe versameling waarin meer as honderd gedigte uit haar elf bundels saampraat. Verse oor eerste liefde, oor moederskap, oor die landskap, en oor onreg; oplaas ook oor ouer word. 'n Vry vrou bevat gunstelinge uit Krog se oeuvre maar ook minder bekende dog ewe verrassende verse. Saamgestel deur Karen de Wet, kenner van Krog se oeuvre.
R 260.00

Vlerke van Naaldekokers
Die ongeluk het Kylie se lewe uitmekaargeruk. Sy het haar linkerhand verloor en haar jonger sussie, Lieke, is vir altyd weg. 'n Onbeplande road trip saam met haar eksentrieke oupa en sy jong assistent, is Kylie se kans om te ontsnap. En miskien is dit haar geleentheid om iets vir Lieke te doen; om 'n paar goed op haar sussie se bucket list af te merk. Dit word 'n vakansie wat Kylie nooit sal vergeet nie. 'n Reis terug na haarself, na heelword.
R 225.00

Vers & Vrou
n Versameling gedigte oor vroue, deur vroue, vir vroue - en vir die wat met vroue leef. Lees oor beroepsvroue en huisvroue, verliefde, geliefde en ontnugterde vroue, vroue met kinders en sonder kinders, vroue wat in die kalklig staan en vroue wat deur grense breek. In die boek word die heelal beskou deur 'n vroulike blik. 'n Bloemlesing om aan te gee vir 'n vriendin of 'n suster, vir ma's en vir dogters, vir geliefdes - omdat ons almal 'n bietjie so is, en ook nie so is nie.

Prooi
Griessel en Cupido soek nie dié yskoue docket nie. Johnson Johnson, oud-poliesman, se lyk is gekry langs die treinspoor in die Karoo. In Bordeaux geniet Daniel Darret sy eenvoudige lewe, tot hy verplig word om nog een keer te jag – op die korrupte president van sy tuisland. Kan die Valke hom betyds keer? Kan Daniel die Russiese agente ontglip wat hom probeer elimineer? En gaan Bennie als oorleef om eindelik vir Alexa Barnard te vra om te trou?
R 385.00

Koms van die motman
Elf jaar gelede is Ella Neser se pa amper noodlottig gewond. En nou, jare later, word die skuldige, Arthur Wilky, weens goeie gedrag op parool vrygelaat. Binne weke is daar egter nuwe moorde - en van die slagoffers is voormalige tronkmaats van Wilky. In die slotroman in die jongste Ella Neser-trilogie speel Karsten weer eens kat en muis met die leser. Wie is die moordenaar, en waarom huiwer die Nommers-bendemitologie deurgaans soos 'n skaduwee op die rand van die verhaal?
R 350.00

Kalmte in die malle gejaag
Jy wil asem skep en die mooi dinge raaksien. Maar soms raak die lewe dol en jy erg gestres. Bewustelikheid (mindfulness) en meditasie kan mens help om met nuwe oe na die wereld te kyk. Johannes de Villiers vertel die stories van gewone mense wat geleer het hoe om beter interpersoonlike verhoudings te he, 'n positiewe bydrae tot die wereld te maak, hul woede en stres beter te bestuur en die wonderskone in elke oomblik - ook die moeilikes - raak te sien. Dit kan ook jou storie wees.
R 330.00

R 220.00

Marius se merkwaardige medisyne
Marius het 'n nare ouma 'n klaerige ou ding wat hom nie wil uitlos nie. Sy is selfsugtig en lelik, sy haat kinders en soms maak sy hom so bang dat hy dink dat sy seker'n heks moet wees. Marius moet altyd sy ouma se medisyne onthou. Maar hy het spesiale planne vir haar elfuurdosis die soort onheilige planne wat net in 'n Roald Dahlstorie kan uitbroei. Nuwe uitgawesherdenk Roald Dahl se 100ste verjaardag in 2016.
R 230.00

Trompie omnibus 1
In hierdie omnibus, wat die eerste drie boeke van die gewilde Trompie-reeks bevat, ontmoet ons vir Trompie, die elfjarige sproetgesig Grootkaptein van die Boksombende. Hy en sy vriende Rooie, Blikkies en klein Dawie maak die lewe interessant (en soms taamlik moeilik!) vir die inwoners van hul tuisdorp, Kwaggaberg. Hul avontuur met die dominee se bobbejaan ruk handuit en Trompie se poging om vir sy suster Anna ’n kerel te kry, loop lelik skeef. Trompie wil ook baie graag ’n hond he en het sy oog op ’n basterbrak genaamd Boesman. In Trompie die stouterd trek Trompie vir die nuwe seun wat al die onderwysers se witbroodjie is, ’n lelike streep. In Trompie die soet seun besluit Trompie hy is moeg daarvoor om altyd in almal se slegte boekies te wees. Die Boksombende se Grootkaptein kondig aan dat dit tyd geword het om goeie dade te doen, maar dis glad nie so maklik soos wat dit klink nie! Die ondeunde Trompie het ’n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lesers sal dadelik deur Trompie en die Boksombende se avonture meegevoer word!
R 245.00

Saartjie omnibus 1
In hierdie omnibus, wat die eerste drie boeke van die gewilde Saartjie-reeks bevat, ontmoet ons vir Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oe. Hierdie rabbedoe en haar twee maats staan bekend as die Drie Muskiete en al wat hulle lewe versuur, is seuns en 'n klein niksnuts genaamd Muggie. In Saartjie se vakansie tref 'n orkaan 'n Johannesburgse woonbuurt en Saartjie kom af op 'n tweeling wie se ouers albei in die hospitaal is. In Saartjie se geheim laat Saartjie se ondeundheid haar soos gewoonlik weer in die moeilikheid beland. Galpil-hulle is net mooi gereed om vrugte vas te le wanneer 'n vreesaanjaende spook sy verskyning maak. Saartjie het 'n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lesers sal dadelik deur Saartjie en die Drie Muskiete se avonture meegevoer word!
R 245.00



Kollig Op Lewensoriëntering Graad 9 Leerdersboek: Graad 9: Leerdersboek
Kollig Op is in die kol! Kollig Op is die gewildste kursus in Suid-Afrika en het alles wat 'n leerder nodig het in een boek. Kollig Op verbeter uitslae, maak leer prettig, maak onderrig 'n plesier en is maklik om te gebruik. Die Kollig Op Onderwysersgids het beplanningsmateriaal, Formele Assesseringstake, hersieningstoetse en eksamens.
R 291.00

Spot On English First Additional Language Grade 9 Learner's Book: Grade 9: Learner's Book
Spot On is spot on! The most popular course in South Africa, Spot On has everything a learner needs in one book. Spot On improves results, makes learning enjoyable, makes teaching a pleasure and is easy to use. The Spot On Teacher's Guide comes with printable planning material, Formal Assessment Tasks, revision tests and exams.
R 308.00

Spot On English Grade 3 Level 1 Reader: The new boy at school: Grade 3
Get your learners reading! Spot On readers contain delightful South African stories, a variety of interesting characters and beautiful illustrations to get learners excited about reading. Spot On readers are developed by a team of language specialists and teachers. The readers use sight words, phonics and high frequency words to ensure that learners quickly and easily gain the reading skills required in Grade 1. All eight titles are available as Big Books for shared reading as well as small books for independent reading. Spot On readers are the latest addition to Heinemann's best-selling Spot On series, which is approved by the Department of Education. Spot On readers are available from Grades 1-3 in Afrikaans, English, IsiXhosa, IsiZulu, Sepedi and Setswana.
R 69.00

Die Familiebybel
Die Familiebybel het die volledige Bybel in die 2020-Afrikaanse vertaling met bykomende materiaal deur Johan Smith, spesiaal gemik op gesinne. Dit bevat artikels oor die gesinslewe deur die familiekenner, dr Johan Smith van Vita Amp; kaarte en 'n woordelys, Bybelstudiemateriaal vir ’n jaar; Bybelleesplan; ruimte vir julle familiestamboom en 'n bladsy om trou- en geboortedatums aan te teken. Hierdie Bybel sal 'n kosbare erfstuk vir julle gesin en groter familie word.
R 120.00

R 235.00

Onbeskryflike Genade
Oor hierdie boek: Stefaans Coetzee se pa was ’n alkoholis. Toe hy ses was, het sy ma hom kafee toe gestuur. Met sy terugkoms was sy weg. Van kleins af moes Stefaans veg vir aanvaarding en liefde, by die huis en in die kinderhuis. Sy storie begin in die Vrystaat, loop deur donker dade in Worcester, via verskeie tronke, tot op Klerksdorp. Dit is die verhaal van ’n seun wat die heel ergste sou doen, vir aanvaarding. Dit is ook ’n verhaal van hoop, genade, en tweede kanse. Dit wys dat enigeen kan verander. Jy ook.

Hartedief
'n Reeksmoordenaar jag by stormweer, en Rooi en Kassie moet hom vastrek. Die Hartedief kom met moord weg, en dan is Kassie se volle aandag ook nie eintlik by die saak nie, want hy is smoorverlief op 'n aanvallige mede-seelversamelaar. Vlerksleep is nie vir sissies nie. Om sake vir hom en Rooi te vererger word hul baas daarvan verdink dat sy hul ondersoek in die wiele ry, en Kassie moet haar onskuld bewys. Intussen word Kaapse vroue vermoor wanneer daar onweer broei.
R 375.00


Doolhof
Omstrede oud-politikus en skatryk sakeman Armand Deysel is vermoor, en Kassie en Rooi moet agter die kap van die byl kom. Gou het hulle nie minder nie as ses verdagtes: Die Deyseleggenoot met die vreemde huweliksverhouding; die vermoorde se minnares met die bedenklike verlede; 'n verregse, onstabiele pa en seun; 'n glibberige kalant in die uitsmyterbedryf; en 'n man wat glo sy broer se selfdood kan voor Deysel se deur gele word. Kassie dool omtrent tussen die skare, een en elk met 'n motief vir moord. Intussen is 'n Britse ondersoeker in SA op die spoor van die waardevolle Doolhof-halssnoer, en 'n platsakman wat sy selfrespek moet herwin, steier telkens terug van 'n onsimpatieke samelewing se dwarsklappe. Kassie en Rooi pak hul moordondersoek sonder veel forensiese rugsteun aan, en al die verdagtes hardloop kringe om hulle. Dis heeltyd net doodloopstrate en syspore, 'n ware doolhof om hom en Rooi. Gaan iemand die keer vir Kassie ore aansit ? en met die perfekte moord wegkom?
R 375.00

Bantu Knots
Young Naledi wants to trade her bantu knots for Nonhle Thema's hair on the Dark and Lovely box. She wishes she looked more like her light-skinned mother too. Ledi grows up in Pimville with her strict grandmother Mama Norah, while her mother, Dineo, is out chasing the blesser lifestyle. Bantu Knots follows Ledi as she navigates the pressures of her circumstances, womanhood and beauty ideals - and pursues her dreams in spite of it all.
R 300.00

vertes in
Duits Suidwes-Afrika, 1905. Die tengerige Siegfried Bock kom na die kolonie om te bewys dat hy 'n man van durf is. Maar gou word hy ontnugter. Sy pad kruis die van Lisbeth Lowenstein, 'n arm Jodin wat met 'n Duitse setlaar moet trou wat sy skaars ken, die Damara-man Mordegai Guruseb wat uit 'n konsentrasiekamp ontsnap het, en die pseudowetenskaplike Albert Pitzer. Teen die agtergrond van die Duitste uitwissingsbevel teen die Herero's word elkeen se menslikheid tot die uiterste beproef.
R 360.00

Soweto, under the apricot tree
If the apricot trees of Soweto could talk, what stories would they tell? This short story collection provides an imaginative answer as it captures the vibrancy of the township and surrounds. Told with satirical flair, life and death intertwine in these tales where funerals and the ancestors feature strongly; where cemeteries are places to show off a new car and catch up on gossip. Take a seat under the apricot tree and be enthralled by tales both entertaining and thought-provoking.
R 335.00

Expectant Father
The Expectant Father is the best-selling pregnancy guide for men, with more than 1.5 million copies sold. This reassuring month-by-month overview gives you the tools you need to support your partner, prepare for your baby’s arrival, and take care of yourself during this exciting time. It concludes with two special sections: one on labour and delivery, guiding you through the big day; and the other on what comes next, covering the first few months after the baby’s arrival. This new edition of The Expectant Father is updated from cover to cover with the latest information on fertility options, delivery options, navigating pregnancy in a post-COVID-19 world - and much more. It incorporates the expertise of leading OB-GYNs and researchers, and the real-life experience of hundreds of dads and moms. Illustrated throughout with stress-relieving cartoons, The Expectant Father is a friendly and readable companion for dads-to-be seeking confidence, guidance, and joy. (Mums will love it, too!)
R 361.00















































