TEEN & YOUNG ADULT
There are no products in this collection. Keep on shopping.
FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.
There are no products in this collection. Keep on shopping.
Extremely helpful - hundreds of topics covered.
2 Examples:
- Consider everything already broken.
Everything breaks, even rocks eventually become sand. So don't stress about it when somethings breaks! You knew it was going to happen!
- Beware of the mushroom effect of your thoughts. (She probably thinks this now. She's probably telling everybody. Now, this person will... etc)
Excellent product with manual and exersize book.
The books that I had ordered arrived safe and sound and I will be making another order soon
Nog ’n Jaco Jacobs boek wat die toets van tyd deurstaan het en nou in ’n splinternuwe baadjie op die rakke is, is Pretpark. Teen alle verwagtinge in, kom ’n pretpark na die dorpie, Rustenvrede. “Al wat ooit op dié dorp aangaan, is die straatligte.” (p.5) Dit is die oorwoë mening van Anton, een van die drie hoofkarakters in die verhaal.
Die pretpark word bestuur deur Madame Zelda, en dit is spoedig duidelik dat daar ’n gevaarlike slang in die gras is. Wat volg is ’n baie spannende verhaal wat weer duidelik illustreer waarom Jaco Jacobs een van ons voorste skrywers is vir jong lesers. Die verbeeldingrykheid, en ja, grillerigheid, het geen perke nie. Ek wonder of kinders goed slaap nadat hulle ’n boek soos hierdie gelees het? Die nagmerries, hoofpyne, uitputting, selfs gebreekte naels en ‘n onverklaarde gebreekte arm – alles dinge wat manifesteer by kinders wat paaie kruis met die betrokke pretpark en spesifiek met Madame Zelda en haar swart kraai. Selfs volwassenes word gehipnotiseer en afgepers.
Pretpark, soos die ander titels in die reeks, naamlik Duister maan en Harlekyn, word uitgegee deur Human & Rousseau, ’n druknaam van Jonathan Ball uitgewers
As jy een van die mense is met ’n vrees vir narre, sal ek voorstel dat jy eerder verby hou. Jaco Jacobs het my behoorlik bang geskryf met Harlekyn, wat nou spog met ’n splinternuwe baadjie.
Werner het ’n slegte skrik gekry by die sirkus toe het ses jaar oud was. Sederdien is hy baie bang vir hansworse. Soveel so dat hy nagmerries kry daarvan. Wanneer sy irriterende suster ’n antieke nar in ’n houtdosie koop en huis toe bring, begin vreemde en vreesaanjaende dinge gebeur. Dit help ook nie dat ’n oom wat speelgoed herstel, vertel van ’n ene Roberto Collodi wat die gesogte pop gemaak het, terwyl hy eintlik ’n moordenaar was nie.
Dit het my laat dink aan skrywer, Carlo Collodi, wat vir Geppeto geskep het, wat op sy beurt vir Pinochio gemaak het. Gelukkig was dit ’n baie minder geweldadige storie.
Die storie was aanvanklik ’n vervolgverhaal in ’n dagblad en het in 2010 in boekvorm verskyn. Die 2025 weergawe is uitgegee deur Human & Rousseau, ’n druknaam van Jonathan Ball Uitgewers. Dit is geskik vir selfstandige lesers van ongeveer 9 tot 12 jaar, wat dapper genoeg is om ’n bose nar te trotseer.
