FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

My alles vir jou

Dina Botha

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 55.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 55 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 9.16 per month!
      3x monthly payments of R 18.33 with
      4x fortnightly payments of R 13.75 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Format: Paperback / softback

      Mirre het een droom: Om as sanger in die Silver Sun Arena op te tree. Dis te sê as die befoeterde en arrogante eienaar van die arena, Eric Saunders, haar net ’n kans sal gee. Na ‘n geslaagde oudisie kry sy uiteindelik die opening optrede vir ‘n bekende oorsese musiekgroep. Eric is nie voorbereid op Mirre nie. Hy verloor sy hart op haar en dis duidelik dat sy dieselfde teenoor hom voel. Maar hoekom skram sy weg as daar oor ‘n toekoms saam gepraat word? Wat Eric nie weet nie, is dat Mirre aan ’n ongeneeslike niersiekte ly. Net ’n nieroorplanting kan haar lewe red. Sy worstel met ‘n besluit wat geneem moet word: Leef sy net een keer en gun haarself die oomblik van geluk? Of stuur sy vir Eric weg?
      CONTRIBUTORS: Dina Botha EAN: 9781776358700 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 100 g HEIGHT: 170 cm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2023-02-01 CITY: GENRE: FICTION / Humorous / General, FICTION / Romance / General, FICTION / Romance / Historical / General, FICTION / Romance / Action & Adventure WIDTH: 107 cm SPINE:

      Book Themes:

      Romance

      Customer Reviews

      Based on 1 review
      100%
      (1)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      E
      Elize Van Staden

      My alles vir jou

      Dina Botha glo liefde is soos om ’n klippie in ’n poel water te gooi. Die rimpeleffek kan nie anders as om ander mense se lewens te raak nie. Daarom skryf sy al vir 11 jaar lank liefdesverhale met ‘n string titels agter haar naam. Sy verslind al van skool af Ena Murray, Elmar Steyn en ander romanseskrywers, en het na jare se wik en weeg uiteindelik die moed bymekaar geskraap om in te gee aan haar passie vir skryfwerk. Sy bly in Pretoria en het vier kinders.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account