FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Afrikanerkind - Boerestories

Wendy Maartens

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 220.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 220 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 36.66 per month!
      3x monthly payments of R 73.33 with
      4x fortnightly payments of R 55.00 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Format: Paperback / softback

      DIE BOEK"Afrikanerkind - Boerestories" is 'n versameling ware kinderstories wat die lewens van Boerekinders oor bykans twee eeue van Suid-Afrikaanse geskiedenis vertel. Elke verhaal fokus op kinders wat buitengewone dinge gedoen het onder moeilike omstandighede. Deur hierdie verhale wil Wendy Maartens jong wit Afrikaners inspireer om trots te wees op hul erfenis en identiteit, en om die skuldlas van die verlede agter te laat. Die bundel beklemtoon ook die belangrikheid van begrip tussen verskillende kultuurgroepe en wys hoe gemeenskappe deur die eeue heen na mekaar uitgereik het, mekaar gehelp en in liefde gedien het. Daarbenewens word die uitdagings van Afrikaner-emigrante in die buiteland verken deur 'n moderne verhaal wat as raamwerk dien.Kinders wie se stories ingesluit is in die bundel:Nettie en Feya BothaHelena LotrieJan UysPetrus BezuidenhoutJohanna van der Merwe en Catharina PrinslooFerdinand van GassMarthinus OosthuyzenDirkie UysFransie RobbertseHansie SmalFlippie Neser en Petrus de LangeDie PenkoppeJan van KallerPiet van RooyenNiklaas KriekErnst de JagerKosie PietersenAnnatjie VorsterBelangrike temas: Die gebruik van die woord "Boer" en die emosionele impak daarvan.Die aanvaarding en erkenning van wit identiteit en gemengde erfenis.Die verwerking van skuld en trauma wat geërf is van voorouers.Die belangrikheid van historiese feite en onpartydige inligting.Die noodsaaklikheid om die verlede te erken en te vier om vorentoe te beweeg.Onderlinge begrip tussen kultuurgroepe.Hoe verskillende kultuurgroepe in hierdie land deur die eeue as vreemdelinge, vriend en vyand op die mees onwaarskynlike tye en op vindingryke maniere na mekaar uitgereik het, mekaar versorg en in liefde gedien het.Die uitdagings van Afrikaner-emigrante in die buiteland.Unieke kenmerke: Kronologiese rangskikking van verhale wat 'n oorsig van bykans twee eeue se Suid-Afrikaanse geskiedenis bied.Insluiting van feite en sienswyses wat voorheen verswyg is.Gebruik van name, plaasname en plekname om kinders te help identifiseer met die stories.Fokus op die Slag van Bloedrivier, die Anglo-Boereoorlog, die Groot Griep van 1918, en ander geskiedkundige gebeurtenisse.'n Eietydse verhaal van kinders wat uit Australië kom kuier by hul ouma en oupa in Suid-Afrika.THE BOOK"Afrikanerkind – Boerestories" by Wendy Maartens is a unique collection of stories that explores the rich and diverse history of the Afrikaans "boer" children in South Africa. This book offers an honest look at nearly two centuries of history, with stories of courage, ingenuity, and perseverance under extraordinary circumstances. The stories are arranged chronologically and provide insight into the complex and often overlooked history of Afrikaner culture. Step back in time and experience the adventures of the brave young pioneers who were part of the Great Trek. Inspirational stories of children like Nettie and Fya Botha, Helena Lotrie, Jan Uys, and many others are included in this book, taking the reader on a journe

      CONTRIBUTORS: Wendy Maartens EAN: 9780637007849 COUNTRY: South Africa PAGES: 144 WEIGHT: HEIGHT: 212 mm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2025-07-01 CITY: GENRE: JUVENILE FICTION / General WIDTH: 137 mm SPINE:

      Book Themes:

      Children’s / Teenage general interest: Television, video and film, Children’s / Teenage general interest: Places and peoples

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      DIE SKRYWERWendy Maartens se passie is om kinders te help om hulself, hul leefwêreld en mekaar oor kultuurgrense heen beter te verstaan deur die stories van hul komvandaan. Wendy is die enigste jeugboekskrywer in S.A. wat die afgelope dekade 14 versamelbundels van hoogstaande gehalte onder hierdie vaandel gelewer het. Haar kanonisering van volksverhale, legendes en ware stories tot heldeverhale, dierestories en spookstories trap diep spore in die literêre storielandskap van bewaring terwyl sy kinders bemagtig om die uitdagings van elke dag d.m.v. stories die hoof te bied. Wendy beskou haarself as ‘n “keeper of South African legends and folktales”. Sy is die skrywer/samesteller van die volgende bundels:Sprokies en ander gunstelingstoriesEendag op ‘n Reëndag – volksverhale, legendes en ware storiesWaarom Kameelperd se nek so lank is en ander dierestoriesSuid-Afrikaanse Helde en IkoneWonderlike ware dierestoriesVertel vir my ‘n storieDie beste Suid-Afrikaanse spookstoriesTowertapytStories van die SeeSylvester - Ramkat van die Groot-Karoo en nog 21 lekkerlees legendes, ware verhale & staaltjiesStoriekarosDonkie se lang pad dorp toeDie Wandelende Geraamte en ander spookstories van C.J. LangenhovenTHE AUTHORWendy Maartens' passion is to help children better understand themselves, their world, and each other across cultural boundaries through the stories of their origins. Wendy is the only youth book author in South Africa who has delivered 14 high-quality anthologies under this banner in the past decade. Her canonisation of folktales, legends, and true stories into hero tales, animal stories, and ghost stories leaves a significant mark on the literary storytelling landscape of preservation while empowering children to face everyday challenges through stories. Wendy considers herself a "keeper of South African legends and folktales." She is the author/compiler of the following collections:Sprokies en ander gunstelingstoriesEendag op ‘n Reëndag – volksverhale, legendes en ware storiesWaarom Kameelperd se nek so lank is en ander dierestoriesSuid-Afrikaanse Helde en IkoneWonderlike ware dierestoriesVertel vir my ‘n storieDie beste Suid-Afrikaanse spookstoriesTowertapytStories van die SeeSylvester - Ramkat van die Groot-Karoo en nog 21 lekkerlees legendes, ware verhale & staaltjies StoriekarosDonkie se lang pad dorp toeDie Wandelende Geraamte en ander spookstories van C.J. Langenhoven

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account