FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

  • Safe delivery by Christmas SANTA SAFE
    Pretpark (2025 Uitgawe)

Pretpark (2025 Uitgawe)

Jaco Jacobs

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 192.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 192 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our agents to locate your product at a store near you, and a bookseller can set it aside for you to collect. Click the chat icon to start a Live Chat:Exclusive Books Enquiries

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 32.00 per month!
      3x monthly payments of R 64.00 with
      4x fortnightly payments of R 48.00 with

      Store stock available
      It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our agents to locate your product at a store near you, and a bookseller can set it aside for you to collect. Click the chat icon to start a Live Chat:Exclusive Books Enquiries

      Format: Paperback / softback

      Wanneer 'n pretpark in die rustige dorpie Rustenvrede opdaag, kan Johan en Anton nie wag om dit te besoek nie. Maar hulle kom gou agter hierdie is geen gewone karnaval nie. En alhoewel hulle aanvanklik skepties is, neem hulle deel aan 'n toertjie by die skool om die pretpark te adverteer. Maar was dit net 'n skadelose toertjie? Want sedert die vreemde Madame Zelda hulle op die verhoog gehipnotiseer het, voel Johan, Anton en Karin . . . anders. Iets vreemds gebeur in hul stil klein dorpie.

      CONTRIBUTORS: Jaco Jacobs EAN: 9780798185295 COUNTRY: South Africa PAGES: 144 WEIGHT: 500 g HEIGHT: 198 mm
      PUBLISHED BY: Human & Rousseau (Pty) Ltd DATE PUBLISHED: 2025-10-20 CITY: GENRE: JUVENILE FICTION / General WIDTH: 130 mm SPINE:

      Book Themes:

      Children’s / Teenage fiction: General, modern and contemporary fiction

      Customer Reviews

      Based on 1 review
      0%
      (0)
      100%
      (1)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      A
      Amanda Claassens
      Onheilspellende dinge op Rustenvrede wanneer die Pretpark na die dorp kom

      Nog ’n Jaco Jacobs boek wat die toets van tyd deurstaan het en nou in ’n splinternuwe baadjie op die rakke is, is Pretpark. Teen alle verwagtinge in, kom ’n pretpark na die dorpie, Rustenvrede. “Al wat ooit op dié dorp aangaan, is die straatligte.” (p.5) Dit is die oorwoë mening van Anton, een van die drie hoofkarakters in die verhaal.
      Die pretpark word bestuur deur Madame Zelda, en dit is spoedig duidelik dat daar ’n gevaarlike slang in die gras is. Wat volg is ’n baie spannende verhaal wat weer duidelik illustreer waarom Jaco Jacobs een van ons voorste skrywers is vir jong lesers. Die verbeeldingrykheid, en ja, grillerigheid, het geen perke nie. Ek wonder of kinders goed slaap nadat hulle ’n boek soos hierdie gelees het? Die nagmerries, hoofpyne, uitputting, selfs gebreekte naels en ‘n onverklaarde gebreekte arm – alles dinge wat manifesteer by kinders wat paaie kruis met die betrokke pretpark en spesifiek met Madame Zelda en haar swart kraai. Selfs volwassenes word gehipnotiseer en afgepers.
      Pretpark, soos die ander titels in die reeks, naamlik Duister maan en Harlekyn, word uitgegee deur Human & Rousseau, ’n druknaam van Jonathan Ball uitgewers

      Jaco Jacobs is die skrywer van meer as 290 boeke vir kinders en meer as ’n miljoen kopieë van sy boeke is reeds verkoop. Sy werk is al 46 keer met pryse bekroon en is in Engels, Nederlands, Italiaans en Portugees vertaal. Jaco woon in Bloemfontein saam met sy vrou, Elize, sy dogters, Mia en Emma, drie honde, ’n kat en ’n troetelluislang.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account