FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

  • Not giftable NOTSANTA SAFE
    Paddington

Paddington

Michael Bond

    Product form
      FORMAT: Hardback
      YOU COULD EARN 210 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 35.00 per month!
      6x monthly payments of R 35.00 with
      4x fortnightly payments of R 52.50 with
      Hierdie is 'n drie-in-een boek! Afrikaanse vertaling van Paddington. (Die oorspronklike storie van die beertjie uit Peru; Paddington in die tuin & Paddington mik na goud) 'n Naamlose beertjie uit Donker Peru beland op Paddington Stasie met slegs 'n tas, 'n halflee fles marmelade en 'n etiket wat lees: "Kyk asseblief mooi na hierdie beer." Die Browns besluit om die hoflike beertjie in hul huis te verwelkom en noem hom Paddington - na die stasie. Nou is Paddington soos 'n lid van die Brown-gesin. Hy kan 'n hele lys maak van redes waarom dit lekker is om by die Browns te woon, en een daarvan is dat hy kan deel in hul pragtige tuin. Al het Paddington nou nie juis groen vingers nie, besluit hy om bietjie navorsing te doen en sy eie rotstuintjie te maak, net betyds vir Nasionale Tuinmaakdag. Maar sal die beoordelaars van sy oranje, marmelade-besmeerde klippe hou? Toe daar 'n pretdag in die buurt gehou word, kan die kompeterende Paddington skaars sy opgewondenheid bedwing. Dinge verloop egter nie volgens plan nie ...Sal hy ooit 'n goue medalje wen? Paddington-beer se stories vermaak kinders regoor die wereld al vir meer as vyf dekades.
      CONTRIBUTORS: Michael Bond EAN: 9781485305668 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 0 g HEIGHT: 254 cm
      PUBLISHED BY: Protea Boekhuis DATE PUBLISHED: CITY: GENRE: JUVENILE FICTION / Action & Adventure / General, JUVENILE FICTION / Animals / General WIDTH: 226 cm SPINE:

      Book Themes:

      Children’s / Teenage fiction: Action and adventure stories, Children’s / Teenage fiction: Nature and animal stories

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)

      Book Partnerships

      For the Fans

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account