FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Donker Spoor

Martin Steyn
    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 360.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 360 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 60.00 per month!
      3x monthly payments of R 120.00 with
      4x fortnightly payments of R 90.00 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Waarheen sal die donker spoor hom lei? Hulle kry haar lyk in ’n veld. ’n Tienermeisie – verkrag, gemartel, vermoor. En sy’snie die eerste een nie. Adjudant-offisier Jan Magson moet die reeksmoordenaar vang. Hy moet dieslagoffers se ma’s en pa’s in die oë kyk en hul vrae beantwoord, maar hy kan nie. Hykan nie eens sy eie vrae beantwoord nie. Want agter hom lê daar ook ’n donkerspoor ... Kort voor lank haal die moorde hoofopskrifte en die gemeenskap eis antwoorde:Hoekom trek die polisie nie die boosaard vas nie? Toe ’n ma ’n brief vir die koerantskryf en ’n pa ’n beloning uitloof, word dinge op ’n mespunt gedryf. Bevind Magsonhom op nóg ’n dwaalspoor of is hy uiteindelik op die donker spoor wat hom na dieware antwoorde sal lei? Donker spoor was blitsverkoperskrywer Martin Steyn se bekroonde debuutroman.In dié splinternuwe heruitgawe met ’n treffende nuwe omslag kan lesers weer saammet Jan Magson in die duistere psige van die moordenaar delf.

      Format: Paperback / softback CONTRIBUTORS: Martin Steyn EAN: 9781779860422 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 140 g HEIGHT: 234 mm
      PUBLISHED BY: Penguin Random House South Africa DATE PUBLISHED: 2025-11-01 CITY: GENRE: FICTION / General, FICTION / Thrillers / Crime WIDTH: 153 mm SPINE:

      Book Themes:

      Fiction and Related items, Crime and mystery fiction

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Martin Steyn is een van die gewildste spanningsverhaalskrywers in Suid-Afrika. Hy is bekend daarvoor dat hy intrige, spanning en komplekse karakters op meesterlike wyse verweef. Ná sy bekroonde debuutroman, Donker spoor, het Skuldig, Swartval, Losprys en Donker water almal die topverkoperlyste gehaal.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account