FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Landuit: Want jy wil mos

Zirk van den Berg

    Product form
      FORMAT: Paperback

      R 330.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 330 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 55.00 per month!
      3x monthly payments of R 110.00 with
      4x fortnightly payments of R 82.50 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Format: Paperback

      Min het Zirk van den Berg, toe hy in 1998 met sy gesin na Nieu-Seeland verhuis, geweet wat dit sou verg vir ʼn huis vol Kapenaars om Kiwi’s te word. Hy vind homself werkloos, in ʼn piepklein huisie van karton, in die land van kettingsae en grassnyers. Die son skyn nooit en sy vrou sniks sags in haar kussing. Tog slaag Zirk uiteindelik daarin om ʼn betekenisvolle bestaan in Auckland vir hom en sy mense te bou. 

      CONTRIBUTORS: Zirk van den Berg EAN: 9780624095149 COUNTRY: South Africa PAGES: 240 WEIGHT: HEIGHT:
      PUBLISHED BY: NB Publishers DATE PUBLISHED: CITY: GENRE: Biography/ Nonfiction WIDTH: SPINE:

      Book Themes:

      Travel

      Customer Reviews

      Based on 1 review
      100%
      (1)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      A
      Amanda Claassens
      'n Eerlike vertelling van 'n gesin se aanpassings in 'n nuwe land

      Ons het vriende wat baie jare gelede ook die keuse gemaak het om die land te verlaat, aanvanklik ook na Nieu-Seeland, later na Australië waar hulle steeds woon. Die vroeëre korrespondensie daar uit die vreemde, het ’n paar ooreenkomste met Zirk s’n. Die trek, meer as een keer, die soeke na werk gewapen met ‘n B-graad, maar dit is dan ook waaroor hulle meedelings grootliks gegaan het. As ek reg onthou (dit is immers baie lank gelede) het hulle nie hulle diepste emosies en wroeginge gedeel op die vlak waarop ek dit nou raakgelees het in Landuit nie.
      “Ek het hulle almal in diep waters gedompel omdat ek hulle wou red van iets waarvan hulle dalk glad nie gered wou word nie.” (p119, e-boek) Op bladsy 486 lees ek: “Vir een uit vyf van ons is om Kiwi te wees om te verlang na die land van jou geboorte”. Op bladsy 194 maak die skrywer ’n stelling oor sy vrugtelose soek na werk wat mens aan die hart gryp: “’n Werklose siel is so honger soos sy lyf.”
      Hierdie blatant eerlike relaas oor hulle migrasie maak vir boeiende leesstof. Sy oorspronklik e-posse aan sy vriend, André le Roux, wat behoue gebly het, gebruik die skrywer om veral die eerste tyd daar, oor te dra. Hy wissel dit effektief af met sy narratief, soos ten tye van die skryf van die boek.
      As jy ooit gewonder het hoe dit voel om te emigreer, hoef jy nie verder te soek as Landuit, want jy wil mos, nie.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account