FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Skattejag en skadukante

Malene Breytenbach

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 115.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 115 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 19.16 per month!
      3x monthly payments of R 38.33 with
      4x fortnightly payments of R 28.75 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Format: Paperback / softback

      Elara Steyn, ’n navorser aan Stellenbosch Universiteit, besoek Kaap Nyala waar die marine-argeoloog Rowan Carter se duikspan die skeepswrak Eclipse verken. Die span hoop om die kroon van Almani in die wrak te vind. Elara en Rowan voel aangetrokke tot mekaar, maar albei het bagasie. Die soektog verloop ook nie sonder probleme nie. Smokkelaars soek die kroon vir ’n ryk versamelaar en daar is ’n verraaier in Rowan se span. Al die drama vertroebel die water vir Rowan en Elara. Sal die liefde oorwin?

      CONTRIBUTORS: Malene Breytenbach EAN: 9781779871800 COUNTRY: South Africa PAGES: 192 WEIGHT: 100 g HEIGHT: 170 mm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2026-03-01 CITY: GENRE: FICTION / Romance / General WIDTH: 107 mm SPINE:

      Book Themes:

      Romance

      Customer Reviews

      Based on 1 review
      0%
      (0)
      100%
      (1)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      A
      Amanda Claassens
      Waardevolle skatte bring die skadukant van mense na vore

      Ervare skrywer wat sy is, het Malene Breytenbach haar lesers al saamgeneem na die Amasone, na hospitaalsale, na die oorlogsfront. Daar is al gedraai in Egipte, by argeologiese opgrawings. Nou verras sy weereens wanneer die milieu verskuif na die skip van ’n marine-argeoloog wat soek na artefakte en hopelik ook waardevolle skatte, in ’n wrak waarna Rowan Carter lank gesoek het. “Ons werk gaan nie net oor skatte soek nie. Ons diep verhale op uit die see, stukkie vir stukkie.” (p.186)
      Elara Steyn word saamgenooi op die ekspedisie, klaarblyklik ’n bron van argwaan vir die knorrige Rowan. Sy is die teenpool van haar borrelende suster, wat in ’n verhouding is met Dante, ’n voormalige duikinstrukteur wat nou werk vir Rowan.
      Die romanse lees byna soos ’n spanningsverhaal, kompleet met ’n klomp skurke, gedryf deur geldgierigheid. Die vind van waardevolle skatte, bring die skadukant van mense na vore, soos dit duidelik word uit die gebeure.
      Die verhouding tussen Elara en Rowan vorder stadig om tred te hou met Rowan se transformasie van ongedurig na beskermend en uiteindelik, liefdevol. Skattejag en Skadukante sorg vir ’n paar ure se leesgenot.

      Malene Breytenbach woon in Stellenbosch met haar man, Willie. Sy het al byna vyftig romanses geskryf. Sy skryf ook romans, kortverhale en koerantartikels en lewer gereeld resensies vir tydskrifte en koerante.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account