FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

As Drome Waar Word

Coetzer

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 240.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 240 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Approx 5 - 9 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 40.00 per month!
      3x monthly payments of R 80.00 with
      4x fortnightly payments of R 60.00 with

      Format: Paperback / softback

      Aliska kan nie soos ander kinders loop, dans en speel nie. Sy is baie vroeg gebore en het toe beroerte gekry. Dit het serebrale verlamming veroorsaak. Haar brein weet dus nie hoe om vir haar bene te se om te beweeg nie. Maar daar is goeie nuus! Die dokter se daar is 'n operasie wat kan help. Dalk word Aliska se droom om soos 'n ballerina te dans tog waar. Gelukkig bid Mamma en Pappa vir haar. Sy het ook 'n baie spesiale maatjie genaamd Fiefie.
      CONTRIBUTORS: Coetzer EAN: 9781991256485 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 500 g HEIGHT: 175 cm
      PUBLISHED BY: Naledi DATE PUBLISHED: 2023-09-01 CITY: GENRE: WIDTH: 100 cm SPINE:

      Book Themes:

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Jeanell Coetzer is as mikropreemie op 25 weke gebore. Sy het beroerte gekry wat serebrale verlamming veroorsaak het. As kind het sy verskeie operasies ondergaan en vir jare lank terapie gekry voordat sy uiteindelik kon loop. As drome waar word is haar verhaal van oorwinning. Dit is haar passie om kinders aan te moedig om in hulle drome te glo.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account