FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Die (vreemde) Einde Van ‘n Koerant

Barnard Beukman

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 275.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 275 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Approx 5-9 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 45.83 per month!
      3x monthly payments of R 91.66 with
      4x fortnightly payments of R 68.75 with

      Format: paperback

      Op Donderdag 13 Junie 2024 het die nuus op die sakenuuswebwerf Moneyweb gebreek: Media24 gaan die dagblad Beeld, asook drie ander titels, Rapport, Daily Sun en City Press sluit. Volgens die Moneywebjoernalis Jeremy Maggs, sou “die besluit lesers en die Suid Afrikaanse mediabedryf skok.”
      Lesers, redaksielede en adverteerders moes toekyk hoe ‘n vreemde en teenstrydige reeks gebeure rondom die sluiting afspeel. Barnard Beukman probeer van die onbeantwoorde vrae beantwoord. Ook deur heelwat te onthul van wat in die gange en raadsale van Media24 en Beeld afgespeel het en beskryf die openbare wipplankrit van ses maande, om die koerant te sluit, wat gevolg het.
      Agter die skerms het dit tot die afgryse van die maatskappy geblyk dat adverteerders hul goed begin vat loop en miljoene rande se inkomste aan Media24-publikasies onttrek het. Gevolglik het die koppe onder Media24-bestuurslui, wat die koerantsluiting moes bestuur, begin rol. So fel het die openbare diskoers oor die sluiting van Beeld en ander koerante gewoed, dat Media24 se interim uitvoerende hoof, Raj Lalbadhur, dit in ‘n brief aan personeel as die hoofrede aangevoer het waarom die maatskappy nie in 2024 sy halfjaarlikse winsbegroting behaal het nie.

      CONTRIBUTORS: Barnard Beukman EAN: 9781067234850 COUNTRY: South Africa PAGES: 208 WEIGHT: HEIGHT:
      PUBLISHED BY: Naledi DATE PUBLISHED: CITY: GENRE: WIDTH: SPINE:

      Book Themes:

      Customer Reviews

      Based on 1 review
      100%
      (1)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      J
      Jermaine Goliath

      Die (vreemde) Einde Van ‘n Koerant

      Barnard Beukman is ‘n vryskutjoernalis en aktuele kommentator in Johannesburg. Hy was die twaalfde en laaste redakteur van Beeld. As joernalis het hy ook by die destydse OosKaapse middagblad Oosterlig, Die Burger in Kaapstad en die Rapport se buro in Pretoria gewerk. Voor sy redakteurskap was hy aan die uitgewerskant van Media24 onder meer as hoofbestuurder van Beeld en Rapport. In 2024, is hy deur die FAK vereer vir sy bydrae tot Afrikaanse media.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account