Afrik Christmas Cookery
Air Fryer
Dive into the world of air frying with celebrity chef Herman Lensing and discover why this versatile gadget is your new best friend in the kitchen! For his latest cookbook, Herman has selected his top 100 air fryer recipes that will take your taste buds on an unforgettable adventure. From mouthwatering breakfasts, sultry side dishes and succulent mains, to boujee baking and delectable desserts, his creative flair and culinary genius shine through in every dish. Starving for meals that are quick and easy to prepare? Look no further. Whether you're a novice cook or a seasoned pro, this book is packed with fun, flavour, and fabulousness.
R 360.00
Atmosvuur
Hierdie boek is ’n universele gids oor alles wat Jan Braai tans oor braai weet. Dit is ’n viering van hierdie wonderlike Suid-Afrikaanse tradisie waaraan 15–20 miljoen Suid-Afrikaners elke jaar op 24 September op Nasionale Braaidag deelneem. Om hierdie kulturele gebeurtenis se 20ste herdenking te vier het Jan Braai meer as 200 resepte bymekaargesit wat oor ’n houtvuur gaargemaak en daar langsaan geniet kan word. Die boek is in 20 hoofstukke verdeel en sluit resepte in vir tradisionele gunstelinge soos klassieke potjies, steaks, burgers en ribbetjies, tot minder konvensionele geregte wat op die braai voorberei word, soos pasta, pizza, slaai en nagereg. Elke gereg is smaaklik en die meegaande fotografie sal jou mond laat water en jou familie en vriende geesdriftig op ’n samekoms langs die vuur laat aandring terwyl jy jou braaivaardighede ten toon stel. Jan Braai se duidelike instruksies en nugter houding teenoor die braaikuns sal verseker dat selfs groentjiebraaiers hierdie resepte maklik baasraak. Daar is iets vir almal in hierdie boek, en die maklik verkrygbare bestanddele beteken dis verspot maklik om die maaltye saam te stel, aangesien die meeste items waarskynlik reeds byderhand is, of met min moeite of ’n vinnige rit na die supermark in die hande gekry kan word.
R 605.00