FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

CloseClose
CloseClose
Close

Afrik Christmas Faith

  • Jesus Luister: 365 Gebede vir Kinders
    Add to wishlist 0

    Jesus Luister: 365 Gebede vir Kinders

    In Jesus luister: 365 gebede vir kinders help die topverkoperskrywer Sarah Young kinders om elke dag met God te praat. Hulle sal die gewoonte aanleer om God se Woord te lees en daarna tot Hom te bid. Kinders sal in die proses leer dat hulle oor enigiets met God kan praat, selfs wanneer hulle bang, bekommerd of angstig is, hulle sal leer hoe om vir Hom dankie te sê en Hom te prys en dat Hy altyd na hul gebede luister. En só word gebed 'n daaglikse gewoonte.Kenmerke sluit in:ʼn Gids vir ouers om hul kinders te leer bidSluit 'n toewydingsbladsy in wat dit 'n ideale geskenk maakElke dag sluit 'n vers, gebed en skrifverwysings in om die Bybel beter te leer kenIn 9-punt lettergrootte190mm x 140mm. hardebandMet ʼn lint vir maklike plekaanduidingVir kinders van 8 - 12 jaar oud

    Sarah Young

    R 186.00

Close