FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Superhelde van die Savanna

Marleen Lammers

    Product form
      FORMAT:

      R 177.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 177 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 29.50 per month!
      3x monthly payments of R 59.00 with
      4x fortnightly payments of R 44.25 with

      Format:

      Toe ’n klein bakoorjakkals deur ’n vreeslose, brawe ratel gered word, besluit hy om by hom te bly vir beskerming. Die ratel dink eers glad nie dis oulik nie ... maar dalk het die jakkalsie ook ’n paar nuttige vaardighede! ’n Prettige en pragtige prenteboek oor vriendskap.
      CONTRIBUTORS: Marleen Lammers EAN: 9780637004541 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 120 g HEIGHT: 280 cm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2024-05-01 CITY: GENRE: JUVENILE FICTION / Animals / General, JUVENILE FICTION / Animals / Foxes WIDTH: 210 cm SPINE:

      Book Themes:

      Picture storybooks, Children’s / Teenage fiction: Nature and animal stories

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Marleen Lammers is ’n vryskutskrywer met ’n passie vir kinderstories. Alhoewel sy oorspronklik van Nederland is, het sy die grootste deel van die afgelope dekade-en-’n-bietjie in verskeie Suid-Afrikaanse lande spandeer terwyl sy meestal in die niewinsgewende-sektor werk. Sy het haar eerste prenteboek in 2019 saam met Penguin Random House uitgegee, en die kinderliteratuurgogga het haar gebyt. Sy hoop om aan te hou om kinders deur stories te bekoor en sodoende ’n liefde vir boeke by hulle te kweek.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account