Goorste Week Ooit: Dinsdag
R 210.00 Price and availability exclusive to website
FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.
R 210.00 Price and availability exclusive to website
Justin Chase het MAANDAG skaars oorleef, en nou is dit . . . DINSDAG!
Sy kat is steeds weg en is waarskynlik deur aliens ontvoer. Hy skaam hom meer as ooit vir sy pa. Hy het onverwags op die ergste manier moontlik ’n internetsensasie geword. Boonop val fotodag by sy nuwe skool saam met die Wetenskap Skouspel en dit ontaard in ’n bibberboud- en tandeklapramp van epiese proporsies!