FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

  • Not safe to deliver by Christmas NOTSANTA SAFE
    Demokratiese Republiek van Braai 2

Demokratiese Republiek van Braai 2

Jan Braai Jan Braai

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 514.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 514 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our agents to locate your product at a store near you, and a bookseller can set it aside for you to collect. Click the chat icon to start a Live Chat:Exclusive Books Enquiries

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 85.66 per month!
      3x monthly payments of R 171.33 with
      4x fortnightly payments of R 128.50 with

      Format:

      “Dis jou demokratiese reg om ordentlik gebraaide kos te eet. Die Demokratiese Republiek van Braai is ’n plek waar jy saam met vriende en familie om ’n vuur staan om ons nasie te vier, waar jy geselsies maak en stories deel.

      Dis ’n plek waar jy nooit weer swaar hoef te sluk aan swak braaikos nie.” – Jan Braai. So belowe Jan Braai se Demokratiese Republiek van Braai. In dié nuwe uitgawe deel Jan sy heel lekkerste braairesepte om te voldoen aan jou reg om net die beste te braai. Met uitsonderlike resepte vir bees, hoender, skaap, vis en wat nog is daar geen verskoning om ooit weer smaaklose braaikos voor te sit of te eet nie.

      Jan gebruik bekende, maklik verkrygbare bestanddele en sit die resepte duidelik en in logiese stappe uiteen. Hierdie braaihandves sal jou help om geleidelik van die kombuis na die vriendelike braaivleisvuur te beweeg!
      CONTRIBUTORS: Jan Braai Jan Braai EAN: 9780798183147 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 500 g HEIGHT: 250 cm
      PUBLISHED BY: Human & Rousseau (Pty) Ltd DATE PUBLISHED: 2022-09-09 CITY: GENRE: COOKING / Methods / General, COOKING / Equipment & Utensils WIDTH: 200 cm SPINE:

      Book Themes:

      Cooking with specific gadgets, equipment, utensils or techniques

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account