FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Sigeunerliefde

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 115.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 115 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 19.16 per month!
      3x monthly payments of R 38.33 with
      4x fortnightly payments of R 28.75 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Format: Paperback / softback

      Nadat Karmen ’n vliegtuigongeluk in Spanje oorleef waarin haar ouers sterf, blameer haar ouma haar. Ná matriek vlug Karmen na Europa en leef soos ’n sigeuner sonder wortels.Dertien jaar later dwing haar ouma haar terug na Barcelona, sodat Karmen met ’n ryk losbol moet trou. Dwalend in Barcelona se strate, ontmoet Karmen vir Marco, ’n straatmusikant wat haar liefde vir musiek en die lewe laat herleef.Maar sy sal haar verlede en skuldgevoelens moet konfronteer as sy weer geluk wil vind.

      CONTRIBUTORS: EAN: 9781779871596 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: HEIGHT: 170 mm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2026-06-01 CITY: GENRE: FICTION / Romance / General WIDTH: 107 mm SPINE:

      Book Themes:

      Romance

      Customer Reviews

      Based on 1 review
      100%
      (1)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      A
      Amanda Claassens
      Liefde in Barcelona en vrede maak met die verlede

      As ’n gesoute leser van romanses, mag jy dalk dink dat jy ’n goeie idee het oor romantiese liefde. Lees jy egter René van Zyl se nuutste Romanza, Sigeunerliefde, gaan jy ’n nuwe definisie raaklees wat die skrywer gaan leen het uit die opera, Carmen. “Liefde is ’n sigeuner se kind wat hom nie aan wette steur nie en nie gedwing kan word om lief te hê nie.” (p.182)
      Karmen se verhaal het my skoon nostalgies gehad. Ek het self die voorreg gehad om Spanje te besoek en goeie herinneringe het kom aanklop: Flamenco-dansers, Gaudi, die Sagrada Familia-basilika, metrotreinritte deur Barcelona, sangria by ‘n kafee, stap met La Rambla langs. Jy hoef egter nie te vrees dat dit gaan lees soos ’n reisbrosjure nie. Die agtergrond is presies dit, die verhoog waarop ’n hartroerende verhaal afspeel van ’n jong vrou wat geteister word deur verwyte, gemis van haar ouers en veroordeling deur haar ouma.
      Die straatmusikant wat haar hart kom steel, leer haar ook dat sy nie mag het oor lewe en dood nie. Sy moet die skuldlas laat vaar wat haar dryf om soos ’n sigeuner rond te swerf en nêrens rus te vind nie.
      Die skrywer gee subtiele wenke oor sekere elemente van die storie, net genoeg om nie die oomblik te bederf wanneer die kloutjie en die oortjie mekaar vind nie. Hierdie is ’n heel oorspronklike storielyn wat ek geweldig baie geniet het, selfs ’n traan afgevee het.

      René van Zyl is ’n skrywer, blogger, oudjoernalis en aweregse Mevrou Dominee. Sy en haar predikantman het twee volwasse dogters en ’n breingestremde seun. Hulle woon op ’n plaas in die skadu van die Magaliesberg op Hartbeespoort.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account