FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Kortpadliefde

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 115.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 115 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 19.16 per month!
      3x monthly payments of R 38.33 with
      4x fortnightly payments of R 28.75 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Format: Paperback / softback

      Lani rebelleer teen haar ouers wat haar ’n konsertpianis wil maak en gebruik haar musiektalent om popmusiekliedjies te skryf. Sy werk as kelnerin en trek rond om haar ouers te ontduik.Elliot leef rustig en georden totdat hy Lani, ’n ryloper met ’n ghitaar, oplaai. Sy is die teenoorgestelde van sy ideale vrou, maar maak iets in hom wakker. Hy glo nie aan liefde met die eerste oogopslag nie, maar sy hart vat kortpad.Gaan hy sy hart se wens kan weerstaan?

      CONTRIBUTORS: EAN: 9781779871565 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: HEIGHT:
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2026-06-01 CITY: GENRE: FICTION / Romance / General WIDTH: SPINE:

      Book Themes:

      Romance

      Customer Reviews

      Based on 1 review
      100%
      (1)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      A
      Amanda Claassens
      Lani en Elliot balanseer nie en die vonke spat uit die staanspoor

      Elliot tree totaal buite karakter op toe hy langs die hoofpad stop om ’n ryloper op te laai. Hy neem haar boonop na sy ouerhuis toe en vind aanhoudend redes om haar binne sy sfeer te hou. Mens sou dit liefde met die eerste opslag wou noem, maar gewilde skrywer, Madelie Human, noem dit Kortpadliefde.
      Moenie verwag dat alles glad gaan verloop nie. “Hy en Lani is beslis nie die twee kante van ’n wiskundige vergelyking nie. Hulle balanseer nie. Kyk maar net hoe die vonke tussen hulle van die eerste oomblik af gespat het.” (p.50)
      Moet verder nie verwag dat dit die standaard romanse is nie. Daar is baie diepgaande kwessies wat oopgeskryf word, soos ouer-kind verhoudings, beroepsbedrewendheid, soeke na sosiale aansien, selfs ’n cougar wat skaamteloos die mooi verhouding tussen Lani en Elliot verontagsaam. Dwelmsmokkelary, verdagmaking en vooroordeel is dinge wat negatief inwerk op die ontwikkelende verhouding, maar gelukkig gee die skrywer dit in kleinerige porsies deur aan die leser.
      Kortpadliefde is die nuutste in ’n lang lys van suksesvolle Romanzas deur Madelie Human, wat uitgegee is deur Lapa.

      Madelie het uit die onderwys getree om iets te doen wat haar vreugde verskaf – om liefdesverhale te skryf. Sy woon tans in die Bosveld waar sy en haar man hul eie liefdesverhaal uitleef.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account