FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

  • Not safe to deliver by Christmas NOTSANTA SAFE
    Maroelaboomstories

Maroelaboomstories

Leon de Villiers, Linki Lutz

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 160.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 160 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our agents to locate your product at a store near you, and a bookseller can set it aside for you to collect. Click the chat icon to start a Live Chat:Exclusive Books Enquiries

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 26.66 per month!
      3x monthly payments of R 53.33 with
      4x fortnightly payments of R 40.00 with

      Format:

      Elke aand teen skemer klim die trop bobbejane tot bo in die groot maroelaboom. Die son sak vinnig en die nag is op pad ... Wil jy ook soos die klein bobbejaantjies weet waarom olifante nie in neste woon nie, waar koedoes aan hul gedraaide horings kom en hoe buffels hulle strepe verloor het? Dan is hierdie storiebundel met 15 diereverhale net vir jou!
      CONTRIBUTORS: Leon de Villiers, Linki Lutz EAN: 9780799395068 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 0 g HEIGHT: 0 cm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2020-01-05 CITY: GENRE: JUVENILE FICTION / Animals / General WIDTH: 0 cm SPINE:

      Book Themes:

      Children’s / Teenage fiction: Nature and animal stories

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Leon de Villiers is een van die mees bekroonde skrywers van kinder- en jeugboeke in Afrikaans. Hy is onder meer met die Scheepersprys, die Sanlamprys, die M.E.R.-prys, die ATKV-kinderboektoekenning, die C.P. Hoogenhouttoekenning en die Alba Bouwerprys bekroon. Van die kinderboeke wat uit sy pen verskyn het, sluit in Droomoog Diepgrawer, Die Groot Koelte, Erik en die kido-dinges, Parmant, Maroelaboomstories en Aliens en engele. In 2015 is ’n rolprent gebaseer op sy jeugboek Die pro vrygestel. Linki Lutz is in September 1990 in Stellenbosch gebore. In 2013 ontvang sy haar graad in BA Visuele Kuns cum laude by die Universiteit van Stellenbosch. Geïnspireer deur haar peetpa Piet Grobler, die befaamde illustreerder, besluit Linki Lutz reeds op ’n jong ouderdom om ’n illustreerder te word. Vandag het sy reeds tien opvoedkundige kinderboeke geïllustreer, en in 2015 word sy gekies as een van die wenners van die Wêreldwye prenteboek-illustrasiekompetisie. Linki spandeer die meeste van haar tyd deur te teken, te verf, eksperimentele musiek te sing, ingewikkelde grimeerkuns op haarself toe te pas en gesprekke te voer met haar Russiese bloukat, Kafka Kasparin.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account