FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

  • Not safe to deliver by Christmas NOTSANTA SAFE
    Nuwe Alles-In-Een: Graad 3 Pret met Wiskunde-Werkboek: Graad 3

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 30.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 30 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our agents to locate your product at a store near you, and a bookseller can set it aside for you to collect. Click the chat icon to start a Live Chat:Exclusive Books Enquiries

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 5.00 per month!
      3x monthly payments of R 10.00 with
      4x fortnightly payments of R 7.50 with

      Format: Paperback / softback

      Wiskunde-angs is 'n werklikheid wat kinders - en hul ouers - se lewens versuur en uiteindelik ook beroepskeuses beperk. Onder die redes daarvoor is dat basiese syfervaardighede kleintyd nie deeglik vasgele word nie, en dat Wiskunde so aangebied word dat kinders belangstelling verloor. Om suksesvol in Wiskunde te wees, moet 'n kind onder meer 'n parate of outomatiese kennis van getalle en die vier hoofbewerkings he, sodat dit oombliklik, sonder om te dink, opgeroep kan word. Best Books se Pret met Wiskunde-reeks vir die Grondslagfase vergemaklik die verwerwing van die kennis met verbeeldingryke aktiwiteite wat dit maklik en lekker maak om vaardighede stap vir stap in te oefen en heeltemal te bemeester. So word 'n stewige grondslag vir die kind se hele skoolloopbaan gele. Die Nuwe Alles-In-Een Pret met Wiskunde-werkboeke vir Graad 1-3 volg die KABV-kurrikulum en toon aan wat deur die jaar van jong leerders verwag word. Die werkboeke bestaan uit oefenbladsye, werkvelle en 'n volkleurspeletjie per kwartaal. Oefenbladsye oefen parate vaardighede in, die werkvelle bevorder kreatiewe denke en probleemoplossing, en die speletjies help om vaardighede verder in te skerp. Al die vereiste inhoudsareas word gedek: patrone, funksies en algebra; getalle, bewerkings en verwantskappe; ruimte en vorm; datahantering; en meting. Die boeke is geskik vir gebruik in die klaskamer en tuis.
      CONTRIBUTORS: EAN: 9781776070558 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 500 g HEIGHT: 297 cm
      PUBLISHED BY: Human & Rousseau (Pty) Ltd DATE PUBLISHED: 2019-10-15 CITY: GENRE: JUVENILE NONFICTION / Mathematics / General WIDTH: 210 cm SPINE:

      Book Themes:

      For specific national or regional educational curricula, Educational: Mathematics and numeracy

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account