FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Tippie se eerste boek van teenoorgesteldes

José Palmer

    Product form
      FORMAT: Hardback

      R 98.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 98 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 16.33 per month!
      3x monthly payments of R 32.66 with
      4x fortnightly payments of R 24.50 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Format: Hardback

      Tippie is nou beskikbaar in boeke vir babas en kleuters! Hierdie reeks is vol kleurryke illustrasies, snaakse karakters en verspotte stories wat beide kleuters en ouers sal laat giggel van plesier. Maak gereed vir ʼn paar teenoorgestelde-dag kaskenades in “Tippie se eersteboek oor teenoorgesteldes”! Tippie en Robin is vol grappies en doen presiesdie teenoorgestelde van wat hulle veronderstel is om te doen. Stel jou kleuterbekend aan die basiese konsep van teenoorgesteldes terwyl hulle vermaakword deur Tippie en Robin se pret en plesier.
      CONTRIBUTORS: José Palmer EAN: 9780637005418 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 350 g HEIGHT: 155 cm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2023-10-01 CITY: GENRE: WIDTH: 125 cm SPINE:

      Book Themes:

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Met jare se ervaring in die onderrig van kinders wat sukkel met lees, spel en leer, het José Palmer en Reinette Lombard, in samewerking met Dr. Nandi Lessing-Venter ʼn reeks boeke vir kleuters geskryf. Nandi is ʼn navorser in die veld van kinderliteratuur, met ʼn spesifieke belangstelling in die rol van humor om teensinnige lesers te motiveer. Deur haar navorsing en ervaring vestig sy aandag op die gebruik van humor in kinderboeke as ‘n manier om jong lesers te betrek en te bekoor. Die Tippie se eerste boek oor ...-reeks is ʼn praktiese toepassing van haar navorsing en is daarop gemik om fundamentele konsepte op ʼn prettige en humoristiese manier aan te bied. Met jare se ervaring in die onderrig van kinders wat sukkel met lees, spel en leer, het José Palmer en Reinette Lombard, in samewerking met Dr. Nandi Lessing-Venter ʼn reeks boeke vir kleuters geskryf. Nandi is ʼn navorser in die veld van kinderliteratuur, met ʼn spesifieke belangstelling in die rol van humor om teensinnige lesers te motiveer. Deur haar navorsing en ervaring vestig sy aandag op die gebruik van humor in kinderboeke as ‘n manier om jong lesers te betrek en te bekoor. Die Tippie se eerste boek oor ...-reeks is ʼn praktiese toepassing van haar navorsing en is daarop gemik om fundamentele konsepte op ʼn prettige en humoristiese manier aan te bied. Met jare se ervaring in die onderrig van kinders wat sukkel met lees, spel en leer, het José Palmer en Reinette Lombard, in samewerking met Dr. Nandi Lessing-Venter ʼn reeks boeke vir kleuters geskryf. Nandi is ʼn navorser in die veld van kinderliteratuur, met ʼn spesifieke belangstelling in die rol van humor om teensinnige lesers te motiveer. Deur haar navorsing en ervaring vestig sy aandag op die gebruik van humor in kinderboeke as ‘n manier om jong lesers te betrek en te bekoor. Die Tippie se eerste boek oor ...-reeks is ʼn praktiese toepassing van haar navorsing en is daarop gemik om fundamentele konsepte op ʼn prettige en humoristiese manier aan te bied. Zinelda McDonald is ʼn bekroonde Suid-Afrikaanse illustreerder woonagtig inWellington in die Wes-Kaap van Suid-Afrika. Sy het verskeie kinderboekegeïllustreer en is ook ʼn bekende grafiese ontwerper en illustreerder vankinderboek-omslae. Toekennings vir haar werk sluit die Alba Bouwer-prys endie Exclusive Books IBBY SA-prys in.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account