FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Z is vir Zackie: Die slymerige slakke

Jaco Jacobs, Alex van Houwelingen

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 78.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 78 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 13.00 per month!
      3x monthly payments of R 26.00 with
      4x fortnightly payments of R 19.50 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Format:

      Die oorspronklike Zackie Mostert-reeks het reeds duisende aanhangers – en nou is daar ook ’n leesreeks, perfek vir beginnerlesers. Elke boek bevat helder volkleurillustrasies en maklik verstaanbare teks wat die prettige stories vir jong lesers toeganklik maak. Zackie se avonture saam met sy hond, Frankenstein, sy beste vriend, Vincent, die moeilikheidmaker Anton en die kwaai buurvrou, mevrou Langenhoven, maak dit hope pret om te leer lees!
      CONTRIBUTORS: Jaco Jacobs, Alex van Houwelingen EAN: 9780799397208 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 0 g HEIGHT: 212 cm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2021-07-01 CITY: GENRE: JUVENILE FICTION / General WIDTH: 137 cm SPINE:

      Book Themes:

      Children’s / Teenage fiction: General, modern and contemporary fiction

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Jaco Jacobs is die gewilde skrywer van talle bekroonde topverkoperboeke vir kleuters, kinders en tieners, soos Suurlemoen!, ’n Goeie dag vir boomklim, Moenie hierdie boek eet nie! en My ouma is ’n rock-ster. Sy skryfwerk wissel van prettige kinderrympies tot spokerige grilstories, van vermaaklike feiteboeke tot lekker skaterlagstories. Hy het reeds meer as 150 boeke die lig laat sien, en meer as 1.2 miljoen kopieë van sy boeke is verkoop. Alex van Houwelingen is 'n veelsydige illustreerder wat in 'n wye verskeidenheid style en media werk. Sy werk is gepubliseer in meer as honderd skoolboeke van reg oor die hele Afrika, verskeie korporatiewe opdragte, privaat kliënte en ook storieboeke. Alex hou heel meeste daarvan om stories te illustreer. Hy is daarom ook baie lief daarvoor om aan die Zackie Mostert reeks te werk. In sy vrye tyd skildery hy, werk aan sy spotprent reeks "Tussendeur" en gee Visuele Kuns by 'n hoërskool. Hy is getroud met Ilze en het twee kinders, Robin en Madelein.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account