FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Hanli die hasie 2

Mandy Stanley

    Product form
      FORMAT: Hardback

      R 210.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 210 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 35.00 per month!
      3x monthly payments of R 70.00 with
      4x fortnightly payments of R 52.50 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Format: Hardback

      Hierdie is die tweede drie-in-een boek van Hanli die hasie! (Die vlieende hasie; Die Ysprinses & Die Kersfeeswens). Hanli die hasie is die Afrikaanse vertaling van die gewilde Engelse boek Lettice - waarvan daar al oor 'n miljoen boeke verkoop is. Hanli is 'n vrolike hasie wat saam met haar gesin hoog teen die kruin van 'n heuwel woon. Knibbel, knibbel, hop, hop, elke dag is presies dieselfde, behalwe wanneer sy verras word! Op 'n dag sien Hanli 'n pragtige pienk vliegtuig in die lug. Daar en dan besluit sy dat sy ook wil vlieg. Sy flap haar arms, haar ore, selfs haar snorbaarde en stert, maar niks werk nie. Sy plof moedeloos op die gras neer. Sal 'n gewone hasie soos sy dan nooit kan vlieg nie?. 'n Ander keer hoor Hanli hoe kinders oor Kersfees praat. Sy wou nog altyd geweet het wat Kersfees is en besluit om die kinders te volg en self ondersoek in te stel ... Die wonderlikste verrassing van almal is toe Hanli op 'n yskoue wintersoggend genooi word om saam met kinders op die bevrore meer te ysskaats. Net toe sy dink die dag kan nie meer betowerend word nie, kry sy die kans om voor die Ysprinses te dans - heeltemal op haar eie. Hanli die hasie sal reguit in klein dogtertjies se harte in hop!.
      CONTRIBUTORS: Mandy Stanley EAN: 9781485308126 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 0 g HEIGHT: 254 cm
      PUBLISHED BY: Protea Boekhuis DATE PUBLISHED: 2018-05-01 CITY: GENRE: JUVENILE FICTION / Animals / General, JUVENILE FICTION / Science & Nature / General, JUVENILE FICTION / Short Stories WIDTH: 226 cm SPINE:

      Book Themes:

      Children’s / Teenage fiction: Nature and animal stories, Children’s / Teenage fiction: Short stories

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account