FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Rooiletterkind

Schoeman

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 240.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 240 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Approx 5 - 9 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 40.00 per month!
      3x monthly payments of R 80.00 with
      4x fortnightly payments of R 60.00 with

      Format: Paperback / softback

      My reis, eers as pleegma en later as aanneemma, was nie een waarop iemand my kon voorberei nie. Rooiletterkind is my poging om hierdie reis so eerlik as moontlik te ondersoek, vanaf die vertrekpunt een oggend voor ’n kerkdiens tot by ’n handgemaakte Moedersdagkaartjie meer as vyf jaar later. Wat maak jy met ’n kind wat aanhou om teen jou liefde te baklei? Hoe help jy haar deur die slaggate van die lewe as jyself nooit daardeur is nie? Dit is maar net twee van die vele vrae wat ek myself onophoudelik moes vraterwyl ek verbete vasklou aan ’n rooiletterdatum, ’n halsstarrige kind en ’n hart wat gereeld uit my borskas geruk word. Saam met ons eie verhaal was daar egter ook ander stories wat vertel moes word — stories van ons kind se herkoms, van gebrokenheid en straatmense en kriminele en ’n drughuis sonder reëls of taboes.
      CONTRIBUTORS: Schoeman EAN: 9781776172757 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 500 g HEIGHT: 213 cm
      PUBLISHED BY: Naledi DATE PUBLISHED: 2023-02-01 CITY: GENRE: FAMILY & RELATIONSHIPS / Parenting / General WIDTH: 137 cm SPINE:

      Book Themes:

      Parenting: advice and issues

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Sandy Schoeman het van jongs af ’n passie vir stories en woorde gehad, maar nooit besef daar skuil ’n hele boek in haar nie. Sy het na skool ’n Nasionale Diploma in Beeldende Kunste verwerf en daarna baie jare gewerk as uitlegkunstenaar, proefleser en produksiekontroleerder. Rooiletterkind is haar eerste boek, gebore tydens die inperking weens die Covid-19 pandemie in 2020.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account