FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Die perfekte gene

Alma Carstens

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 55.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 55 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 9.16 per month!
      3x monthly payments of R 18.33 with
      4x fortnightly payments of R 13.75 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Format: Paperback / softback

      Hulle is boesemvriende sedert kindsbeen en toe Erin besluit om ’n baba te kry, val haar keuse vir ’n skenker outomaties op Jay.In haar oë het hy die perfekte gene en tiek hy al die boksies van wat sy soek in die pa van haar kind. Maar Jay weier volstrek om haar te help. Hy het ’n vaste meisie en Erin is soos ’n suster vir hom. Buitendien dink hy sy is oorhaastig en moet eerder weer oor haar besluit gaan nadink.’n Oorsese reis skep wantroue en kelder byna hulle vriendskap. Dit dwing hulle albei om selfondersoek te doen. Kan hulle mekaar ten volle vertrou met die waarheid?
      CONTRIBUTORS: Alma Carstens EAN: 9781776359165 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 100 g HEIGHT: 170 cm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2023-07-01 CITY: GENRE: WIDTH: 107 cm SPINE:

      Book Themes:

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Na vier jaar in Kenia en meer as ses jaar in Malawi stof Alma en haar man, Jacques, in Januarie 2015 die Afrika-stof tydelik van hulle voete af om ‘n nuwe avontuur in Bangkok aan te pak. Na ses jaar verruil hulle Thailand vir Sri Lanka en woon sedert Februarie 2021 in Colombo waar Jacques as regskonsultant vir ‘n Britse organisasie werk. Wanneer sy nie skryf of lees nie, kuier sy graag saam met vriende, kyk flieks en speel gholf om te help met die verlange na hulle kinders in die Kaap. Sy is ook dol oor reis, goeie wyn, ’n kaggelvuur en die see. In 2016 en 2019 stap sy die Franse roete van die Camino de Compostela in Spanje en in 2022 voltooi sy die kusroete vanaf Portugal na Spanje.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account