FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Roelf Meyer Afrikaans PRE-ORDER

Anneliese Burgess
    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 350.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 350 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      BUY NOW PAY LATER
      From R 58.33 per month!
      3x monthly payments of R 116.66 with
      4x fortnightly payments of R 87.50 with

      PRE-ORDER RELEASE DATE: 15 OCTOBER 2026

      Roelf Meyer se memoir bied ’n aangrypende blik op die persoonlikhede en kragte wat die verloop van die oorgangstyd bepaal het. In kernmomente was dit sy spesiale verhouding met Cyril Ramaphosa, hoofonderhandelaar van die ANC, wat die knoop deurhak. Hy vertel oor hul band, wat 30 jaar later ’n rol gespeel het in sy aanstelling as ambassadeur tot Amerika, en beantwoord die vraag: Wat verg dit om skynbaar onversoenbare partye te laat saamwerk.

      Format: Paperback / softback CONTRIBUTORS: Anneliese Burgess EAN: 9780624097051 COUNTRY: South Africa PAGES: 272 WEIGHT: 500 g HEIGHT: 234 mm
      PUBLISHED BY: Tafelberg Publishers Ltd DATE PUBLISHED: 2026-09-10 CITY: GENRE: BIOGRAPHY & AUTOBIOGRAPHY / Historical WIDTH: 152 mm SPINE:

      Book Themes:

      Biography: historical, political and military

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Anneliese Burgess is 'n bekroonde joernalis en skrywer. Sy is die voormalige uitvoerende regisseur van Special Assignment op SABC en is tans ’n senior profielskrywer vir News24. Burgess is die stigter van die Afrikaanse aanlyn publikasie Binne+Land en die skrywer van Heist! South Africa’s Cash-in-transit Epidemic Uncovered. Roelf Meyer is 'n prokureur en voormalige politikus, wat onlangs as Suid-Afrika se ambassadeur in Amerika aangewys is. Hy was die hoofonderhandelaar vir die Nasionale Party tydens die onderhandelinge vir 'n demokratiese Suid-Afrika. Na sy uittrede uit die politiek in 2000, het hy onder meer as konsultant in internasionale vredesprosesse opgetree.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account