Huis Madeliefie word deur die staat se vlak 5-inperking in die gesig gestaar. Hans besef teen die virus groei geen kruid nie, maar die drakoniese reels van die tehuis se interne bevelsraad kry nie vatplek by Hans en kie nie. Voorts is Hans oor die hoof gesien as leier van die raad. Altoon Ahlers, befaamde akteur van weleer, neem die leisels. Hans se plan om die inwoners met die verbode vrug se sap aan sy kant te kry, boemerang sleg. Hy sal Ahlers op 'n ander manier moet onttroon . . .
CONTRIBUTORS: Rudie Van Rensburg
EAN: 9780795802256
COUNTRY: South Africa
PAGES:
WEIGHT: 500 g
HEIGHT: 0 cm
PUBLISHED BY: Queillerie Publishers (Pty) Ltd
DATE PUBLISHED:
CITY:
GENRE: FICTION / Literary
WIDTH: 0 cm
SPINE:
Book Themes:
Modern and contemporary fiction: general and literary
Book Partnerships
For the Fans