FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Heerser van die Ringe

Tolkien

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback
      YOU COULD EARN 295 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      ESTIMATED DELIVERY: Possibly out of print
      BUY NOW PAY LATER
      From R 49.16 per month!
      3x monthly payments of R 98.33 with
      4x fortnightly payments of R 73.75 with

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      Format: Paperback / softback

      Die Kameraadskap van die Ring is uiteengedryf. Party berei hulle sonder hoop voor vir oorlog teen die oeroue boosheid van Sauron. Ander kry te kampe met die verraderlikheid van die towenaar Saruman. Slegs Frodo en Sam bly oor om die vervloekte Ring van Mag na Mordor - die donker koninkryk waar Sauron heers - te neem en te vernietig. Hulle gids is Gollum, listig en hebsugtig, 'n slaaf van die ring wat almal die verderf in lei. So vervolg hierdie manjifieke topverkoper, 'n verhaal vol avontuur wat met Die Kameraadskap van die Ring begin het, en met 'n oorrompelende hoogtepunt in Die Koning keer terug ten einde loop.
      CONTRIBUTORS: Tolkien EAN: 9781485309765 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 500 g HEIGHT: 213 cm
      PUBLISHED BY: Protea Boekhuis DATE PUBLISHED: 2019-09-01 CITY: GENRE: FICTION / Action & Adventure, FICTION / Fantasy / General WIDTH: 137 cm SPINE:

      Book Themes:

      Adventure / action fiction, Fantasy

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account