Flarde
R 300.00 Price and availability exclusive to website
FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.
R 300.00 Price and availability exclusive to website
'n Liefde vir lees is een van die grootste geskenke wat jy jou kind kan gee! Hierdie reeks is die perfekte wegspringplek vir beginnerlesers. Vind uit wat gebeur as Skilpad op 'n dag besluit hy wil vlieg, lag lekker vir Hasie se slim plan om Olifant en Seekoei te laat toutrek, en ontdek wat gebeur as Wolf op 'n dag skaap-klere aantrek!