FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Blou Bulle

Wim van der Berg, Gerhard Burger
    Product form
      FORMAT: Book
      YOU COULD EARN 0 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      ESTIMATED DELIVERY: Possibly out of print
      BUY NOW PAY LATER
      From R 0.00 per month!
      3x monthly payments of R 0.00 with
      4x fortnightly payments of R 0.00 with

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      Dit is met trots en nederigheid dat die Blou Bulle Rugby - Unie sy 70ste herdenking vier – trots oor die prestasies van die spelers van die voormalige Noord-Transvaal en die Blou Bulle; en nederig, dat die drome en visie van die wat hulle vir 'n onafhanklike unie beywer het suksesvol nagestreef is. Blou Bulle - 70 Glorie Jare is nie bedoel om 'n naslaanwerk te wees nie. Dit is die storie van die totstandkoming van die unie en hoe dit oor die 70 jaar ontwikkel het. Die hoogtepunte – en ook laagtepunte – word in die titel gedokumenteer, insluitende die prestasies op die veld en in die raadsale van Suid-Afrika en inderdaad die wereld; so ook die probleme tydens die oorgang na professionalisme. Die rol van die skeidsregters, die ondersteuners, die skole en die klubs word gekombineer in hierdie verhaal van eenheid van wat eintlik 'n enkele groot familie is, omdat die unie so na aan sy ondersteuners staan.
      Format: CONTRIBUTORS: Wim van der Berg, Gerhard Burger EAN: 9780143025863 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 644 g HEIGHT: 225 cm
      PUBLISHED BY: Penguin Random House South Africa DATE PUBLISHED: 2008-11-08 CITY: GENRE: SPORTS & RECREATION / Rugby WIDTH: 195 cm SPINE:

      Book Themes:

      Football variants and related games

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account