FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Jock van die Bosveld

    Product form
      FORMAT: Book
      YOU COULD EARN 0 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      ESTIMATED DELIVERY: Possibly out of print
      BUY NOW PAY LATER
      From R 0.00 per month!
      3x monthly payments of R 0.00 with
      4x fortnightly payments of R 0.00 with

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      Fitz kyk na die hondjie voor hom. 'Dis nie die een wat ek wil he nie! Hierdie is die klein nikswerd in die werpsel! Ons het die beste en die dapperste hondjie nodig – die kampioen!' Jim se glimlag verdwyn en hy kyk fronsend na Fitz. 'Moenie na sy grootte kyk nie!' Hy slaan op sy eie borskas. 'Dis wat binne is wat saak maak! En wat bínne is, is sy hart!' Dis die 1870's in Suid-Afrika – en goudkoors loop hoog. Van oraloor stroom delwers na die pragtige, maar harde land, waar fortuine gemaak en verloor kan word en daar om elke hoek en draai nuwe geleenthede wag . . . maar waar gevare, skobbejakke en skelms ook hoogty vier! Dis hier waar Jock sy staal moet wys teen moeilikheid – mensmoeilikheid – en leer dat dit die hart van 'n kampioen verg om selfs in lewensgevaar 'n ware en getroue vriend te wees.
      Format: CONTRIBUTORS: EAN: 9780143527640 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 109 g HEIGHT: 210 cm
      PUBLISHED BY: Penguin Random House South Africa DATE PUBLISHED: 2011-07-11 CITY: GENRE: JUVENILE FICTION / Classics WIDTH: 148 cm SPINE:

      Book Themes:

      Children’s / Teenage fiction: Classic fiction

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account