FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Debbie Calitz

Ulrike Hill
    Product form
      FORMAT: Paperback / softback
      YOU COULD EARN 0 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      ESTIMATED DELIVERY: Possibly out of print
      BUY NOW PAY LATER
      From R 0.00 per month!
      3x monthly payments of R 0.00 with
      4x fortnightly payments of R 0.00 with

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      Toe Debbie Calitz en Bruno Pelizzari in Oktober 2010 in Dar-es-Salaam anker lig, sou hulle nooit kon raai dat hulle op 'n hellevaart vertrek het nie. Drie dae nadat hulle as bemanningslede op die seiljag Choizel vertrek het, is die vaartuig gekaap deur Somaliese seerowers wat 'n losprys vir Debbie en Bruno geeis het. Twintig maande lank is die paartjie van die een donker hool na die ander verskuif, telkens met ander oppassers wat hulle – en veral vir Debbie – aan onbeskryflike gruweldade onderwerp het. Dit was Debbie se geestelike ingesteldheid, haar medemenslikheid, en ironies genoeg, haar verlede as ? slagoffer van mishandeling wat haar aan die lewe help hou het deur positief te bly en te glo dat sy en Bruno gered sou word. In hierdie meesleurende boek oor afskuwelike ontmensliking onthul Debbie die besonderhede van hul beproewing en hul uiteindelike bevryding. Dit is die verhaal van 'n vrou se onoorwinlike moed toe vryheid en menswaardigheid nog net 'n vae herinnering was.
      Format: CONTRIBUTORS: Ulrike Hill EAN: 9780143530596 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 365 g HEIGHT: 210 cm
      PUBLISHED BY: Penguin Random House South Africa DATE PUBLISHED: 2012-12-12 CITY: GENRE: SOCIAL SCIENCE / Criminology, TRUE CRIME / General, TRUE CRIME / Organized Crime WIDTH: 148 cm SPINE:

      Book Themes:

      True crime, Organized crime

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account