FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Blinde Sambok

Riana Scheepers
    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 195.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 195 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Approx 5 - 9 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 32.50 per month!
      3x monthly payments of R 65.00 with
      4x fortnightly payments of R 48.75 with
      Gideonette onthou alles van die dag toe sy gebore is tot in die fynste besonderhede. Hoe almal gese het hulle het nie hoop vir hierdie bondeltjie sprinkaanbene nie. En hoe sy besluit het sy WIL LEWE en hulle almal verkeerd bewys het. Dit is dan ook die eienskap wat haar deur haar kinderjare en grootwordjare kenmerk: haar veggees. Selfs wanneer rampe die gesin tref en die mense van die omgewing weer onder mekaar begin fluister van die vloek wat op die familie rus. Deur alles heen veg sy voort vir 'n beter lewe, en op die ou einde is die leser saam met haar bly wanneer dit duidelik word dat die lewe vorentoe vir haar gaan glimlag. 'n Buitengewone boek propvol lewe en vitaliteit.
      Format: CONTRIBUTORS: Riana Scheepers EAN: 9780624079361 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 500 g HEIGHT: 198 cm
      PUBLISHED BY: Tafelberg Publishers Ltd DATE PUBLISHED: 2018-03-18 CITY: GENRE: FICTION / General WIDTH: 130 cm SPINE:

      Book Themes:

      Modern and contemporary fiction: general and literary

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account