FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

tronkgesprekke

Willie Esterhuyse, Gerhard van Niekerk
    Product form
      FORMAT: Paperback / softback
      YOU COULD EARN 0 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      ESTIMATED DELIVERY: Possibly out of print
      BUY NOW PAY LATER
      From R 0.00 per month!
      3x monthly payments of R 0.00 with
      4x fortnightly payments of R 0.00 with

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      Dis 1984. PW Botha is desperaat. As Nelson Mandela in die tronk sterf, gaan die land ontplof. Mandela, Prisonier 913, weet dat 'n vryheidstryd se uitkoms afhang van of daar met "die vyand" gepraat word. Kobie Coetsee, minister van justisie, weet dat 913, amptelik 'n gevaarlike gevangene, 'n belangrike leier is wat dringend vrygelaat moet word. In opdrag van Botha begin die enigmatiese Coetsee in die geheim met Mandela praat, die eerste uit die NP om dit te doen. Hulle word spanmaats in 'n ingewikkelde proses op soek na 'n skikking. Boonop sonder die kennis of toestemming van die kabinet. Skrywer en akademikus Willie Esterhuyse, self betrokke by gesprekke tussen die ANC en die NP, vertel saam met Gerhard van Niekerk die onvertelde verhaal van die onbesonge helde van die oorgang. Mense soos Adele de Waal en Winnie Mandela. Maar veral Coetsee en Mandela, sonder wie se waagmoed daar geen skikking sou wees nie.
      Format: CONTRIBUTORS: Willie Esterhuyse, Gerhard van Niekerk EAN: 9780624086741 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 500 g HEIGHT: 198 cm
      PUBLISHED BY: Tafelberg Publishers Ltd DATE PUBLISHED: 2018-10-16 CITY: GENRE: BIOGRAPHY & AUTOBIOGRAPHY / Personal Memoirs, POLITICAL SCIENCE / Political Process / General, POLITICAL SCIENCE / Political Process / Political Advocacy, POLITICAL SCIENCE / World / African, POLITICAL SCIENCE / World / European WIDTH: 130 cm SPINE:

      Book Themes:

      Republic of South Africa, c 1980 to c 1989, Memoirs, Political leaders and leadership, Political activism / Political engagement, African history

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account