FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Kleinste Ramp Denkbaar

Francois Smith
    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 385.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 385 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 64.16 per month!
      3x monthly payments of R 128.33 with
      4x fortnightly payments of R 96.25 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Op die oog af is die roman 'n storie oor 'n goeie dokter en 'n slegte polisieman. Want 'n bosluisbyt aan die polisieman Frans Schuin lei onverwags tot 'n tydperk van verwarring by die plattelandse dokter Gustav van Aardt. Van Aardt is een van die volrondste personasies wat in baie jare in 'n Afrikaanse roman na vore getree het, en wat so heerlik is van sy uitbeelding is dat hy so nugter as 'n feilbare, onsekere volwassene geskets word. Die leser sien deur Van Aardt se oe - maar soos ons mettertyd agterkom, is daar nie werklik uitsluitsel oor die dinge wat hy sien nie. Is dit drogbeelde of werklike visuele waarnemings? En gaan hy mettertyd vrede maak met sy plek op die aarde? Die titel van die fassinerende roman deur die skrywer van Kamphoer kan op baie dinge slaan; onder meer op die verlies van alle sekerheid, selfs op die kleinste vlak. Dit se eindelik baie oor die transformasie wat Suid-Afrika besig is om te ondergaan, uit die oogpunt van 'n hoogs gekultiveerde wit man.
      Format: CONTRIBUTORS: Francois Smith EAN: 9780624089988 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 500 g HEIGHT: 234 cm
      PUBLISHED BY: Tafelberg Publishers Ltd DATE PUBLISHED: 2020-08-20 CITY: GENRE: FICTION / Literary WIDTH: 152 cm SPINE:

      Book Themes:

      Modern and contemporary fiction: general and literary

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account