FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Lindie Stander

Lindie Stander
    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 320.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 320 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Approx 5 - 9 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 53.33 per month!
      3x monthly payments of R 106.66 with
      4x fortnightly payments of R 80.00 with
      In 2012 verdwyn Binnelanders se geliefde Elise Kruger sonder waarskuwing van kykers se televisieskerms af. Lindie Stander, wat die rol van die vermaaklike Elise vertolk, was op die kruin van haar loopbaan toe sy in 'n bloedbevlekte bed in 'n staatshospitaal wakker word. Hier het sy besef dat sy haar rol en haar lewe soos sy dit ken, kwyt is. Lindie Stander: Agter my glimlag is die eerlike ervaring van dit wat kykers nie op skerm sien nie: die verpletterende verlies van haar pa, haar worsteling met dwelmmisbruik en rehabilitasie, 'n lewe met depressie en 'n gewonde vrou se genadelose soeke na 'n liefde wat kan heelmaak. In haar bekende, deernisvolle stem vertel Lindie haar hartverskeurende, maar hoopvolle verhaal soos net sy kan: sonder skroom en met 'n goeie skeut humor.
      Format: CONTRIBUTORS: Lindie Stander EAN: 9780624093442 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 500 g HEIGHT: 234 cm
      PUBLISHED BY: Tafelberg Publishers Ltd DATE PUBLISHED: 2022-10-01 CITY: GENRE: BIOGRAPHY & AUTOBIOGRAPHY / Entertainment & Performing Arts, PERFORMING ARTS / Television / General WIDTH: 152 cm SPINE:

      Book Themes:

      Television, Autobiography: arts and entertainment

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account