FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Ben en die Walvisse

Ingrid Mennen, Irene Berg
    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 210.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 210 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Approx 5 - 9 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 35.00 per month!
      3x monthly payments of R 70.00 with
      4x fortnightly payments of R 52.50 with
      Walvisse speel in die see ver onderkant die ou voetpaadjies waar Ben en Oupa baiekeer gaan stap. Die windskeef melkhout is hulle uitkykpos. Van daar hou hulle die walvisse dop. "Wonderbaarlik en misterieus," noem Oupa hulle, "vlieende reuse van die see!" Maar later, skuins voor somer, verander dinge: Oupa bly in die bed. Dae gaan verby . . . en toe word Oupa begrawe. Dis moeilik om tot siens te se. Dan neem Pa vir Ben op die bekende voetpaadjie, en onder die melkhout vertel Pa die storie van 'n walviskalf wat lank gelede in hulle baai gebore is, en van die ou bultrug saam met wie die walviskalf graag in die baai rinkink het. Maar die ou bultrug kon uiteindelik nie die tog saam met die ander walvisse na die Antarktiese see aanpak nie, en die jong walvis moes leer afskeid neem. Hierdie pragtige verhaal oor hoe om verlies te verwerk sal ouers en kinders se harte aanraak. Deur bekende natuurbeelde en -feite word die jong kind gelei tot aanvaarding en berusting.
      Format: CONTRIBUTORS: Ingrid Mennen, Irene Berg EAN: 9780624093787 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 500 g HEIGHT: 263 cm
      PUBLISHED BY: Tafelberg Publishers Ltd DATE PUBLISHED: 2022-09-16 CITY: GENRE: JUVENILE FICTION / General WIDTH: 210 cm SPINE:

      Book Themes:

      Children’s / Teenage fiction: General, modern and contemporary fiction

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account