FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Geheim in die Riete

Constant van Graan

    Product form
      FORMAT: Paperback

      R 250.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 250 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days

      'n Karavaanpark klink dalk na 'n idilliese plek om te woon, maar Kruhan Malherbe dink nie so nie. Die plek is vol eienaardige mense en daar's geen vriende nie. Een nag volg Kruhan twee otters tot anderkant die riete, na waar 'n vriendelike seun op 'n vlot sit en braai. Timma is die vriend waarop Kruhan gewag het! Terug in die karavaanpark hoor hy stories van mense wat verdwyn het: die eienaar se kleindogter,  en ses jaar vantevore, ’n elfjarige seun. Kan Timma help om die raaisels op te klaar? 

      CONTRIBUTORS: Constant van Graan EAN: 9780624095330 COUNTRY: South Africa PAGES: 184 WEIGHT: HEIGHT:
      PUBLISHED BY: Tafelberg Publishers Ltd DATE PUBLISHED: CITY: GENRE: WIDTH: SPINE:

      Book Themes:

      Customer Reviews

      Based on 1 review
      0%
      (0)
      100%
      (1)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      A
      Amanda Claassens
      Alles is nie soos dit voorkom nie

      Kruhan Malherbe is ’n tipiese twaalfjarige wat saam met sy ouers in met ’n ou Pajero en ’n karavaan van plek tot plek deur Suid-Afrika reis en vir tye staan in karavaanparke. Die storielyn is heel kontemporêr in terme van sy ouers se beroepe wat hulle aanlyn kan beoefen en Kruhan wat ’n internasionale skoolsyllabus volg. En ook tipies van ’n knaap van sy ouderdom, volg hy nie altyd opdragte en waarskuwings nie, en is hy soms krities, teleurgesteld en verveeld met sy ouers.
      Die storie skop af wanneer die gesin by Kebospark kamp opslaan, ’n vervalle karavaanpark waar vreemde karakters woon. Gou blyk dit dat die rietbos, die strandmeer en die nagapies buitengewoon is. Die skrywer verweef die magiese, die mitiese en spanningselemente vernuftig om met ’n boeiende storielyn vorendag te kom. Ek is baie ouer as die aanbevole lesers van 12 jaar en ouer, maar ek het sommer baie gretig gelees aan hierdie jeugverhaal.
      In kinder- en jeugverhale soek ek altyd na brokkies lewenswysheid wat aan die lesers oorgedra kan word deur middel van ’n storie. Geheim in die riete slaag puik daarin. Wat is meer heilsaam as ‘n seun wat dapper verantwoordelikheid aanvaar vir ander se veiligheid, wat misleiding raaksien en na waarde beoordeel, en besef hoe belangrik sy ouers in werklikheid vir hom is.
      Constant van Graan het bekendheid verwerf vir sy Jungu Josh reeks en aanhangers behoort hierdie nuwe boek ook te geniet.

      Book Partnerships

      For the Fans

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account